Ibis

Ibisse (Threskiornithinae) is 'n subfamilie van voëls wat aan die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae) behoort.

Die ibisse is verdeel in genera wat endemies tot die Ou Wêreld is, en ander wat tot die Nuwe Wêreld beperk is.

Ibisse
Ibis
Threskiornis aethiopicus in Durban, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Pelecaniformes
Familie: Threskiornithidae
Subfamilie: Threskiornithinae
Poche, 1904
Genera

Sien teks

  • Threskiornis
  • Pseudibis
  • Thaumatibis
  • Geronticus
  • Nipponia
  • Bostrychia
  • Theristicus
  • Cercibis
  • Mesembrinibis
  • Phimosus
  • Eudocimus
  • Plegadis
  • Lophotibis
Ibis
Kop en poot van die Asiatiese ibisspesie Pseudibis papillosa. Kenmerkend van die subfamilie is die lang afgeboë snawel, en soos by die naverwante lepelaars is die tone effens geweb naby hul basis.

Ibisse is waadvoëls met lang bene en lang afgeboë snawels. Hulle soek gewoonlik in groepe kos, meestal skaaldiere wat hulle uit die modder oppik. Die meeste spesies broei in bome, dikwels met lepelaars of reiers.

Genera en spesies

  • Genus Threskiornis — Ou Wêreld
    • Skoorsteenveër, Threskiornis aethiopicus
    • Threskiornis bernieri
    • Threskiornis solitariusuitgestorwe
    • Threskiornis melanocephalus
    • Threskiornis molucca
    • Threskiornis spinicollis
  • Genus PseudibisAsië
    • Pseudibis papillosa
    • Pseudibis davisoni
  • Genus Thaumatibis — Asië
    • Thaumatibis gigantea
  • Genus Geronticus — Ou Wêreld
  • Genus NipponiaOos-Asië
    • Nipponia nippon
  • Genus BostrychiaAfrika
    • Bostrychia olivacea
    • Bostrychia bocagei
    • Bostrychia rara
    • Hadeda, Bostrychia hagedash
    • Bostrychia carunculata
  • Genus TheristicusSuid-Amerika
    • Theristicus caerulescens
    • Theristicus caudatus
    • Theristicus branickii
    • Theristicus melanopis
  • Genus Cercibis — Suid-Amerika
    • Cercibis oxycerca
  • Genus Mesembrinibis — Sentraal- en Suid-Amerika
    • Mesembrinibis cayennensis
  • Genus Phimosus — Suid-Amerika
    • Phimosus infuscatus
  • Genus Eudocimus — kusstrook van Nuwe Wêreld
    • Eudocimus albus
    • Eudocimus ruber
  • Genus Plegadis — Ou en Nuwe Wêreld
    • Glansibis, Plegadis falcinellus
    • Plegadis chihi
    • Plegadis ridgwayi
  • Genus LophotibisMadagaskar
    • Lophotibis cristata

Spesies wat in Suider-Afrika voorkom

Fotogalery

Sien ook

Tags:

Ibis Genera en spesiesIbis FotogaleryIbis Sien ookIbis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopVoortrekkersEngelsLys van Joodse feeste en herdenkingsHemelvaartMolekuulSuikersiekteKlein vyf diereKlein-KarooErns GrundlingWortelAspoestertjieWekkerKindersiektesMaagsweerBoomViëtnamoorlogRooikatNasiebouRacheltjie de BeerWiskundige terminologieKoorsblaarErfenisdag (Suid-Afrika)Orale seksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Afrikaanse televisiereeksePersentasieMetafoorGeskiedenis van Suid-AfrikaGoogleAfkortingNeurenberg-verhoreGeldHeuningbyKookpuntWetenskapKLettergreepPornografieBrendan PeyperDroomFranse RewolusieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaHindoeïsmeHoofstadMisdaadHoofkarakterSokkerBruto binnelandse produkSoweto-opstandBevolking7de LaanDistillasieChemiese verbindingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeLys van Afrikaanse skrywersLys van Afrikaanse digtersDesmond TutuSwart menseAardverwarmingGesonde dieetKunsmisOrrelAntoniemHibernasieAardedagOutismeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHaelReg tot ‘n gesonde omgewingKorrupsieNierSkaakDesimale breukeStereotipe🡆 More