Hondhaai

Die hondhaai (Mustelus mustelus) kom voor aan die weskus, suidkus en ooskus van Suid-Afrika tot by Durban.

Dit word 1,7 m lank en 25 kg swaar. Dit is normaalweg grys, maar sekere haaie het verspreide swart kolletjies op. Die tweede dorsale vin is hoër as die stertvin. Die haai kom voor in water van tot 350 m diep. Dit vreet beenvis, krewe, krappe en garnale. Die spesie is vivipaar met 4-23 kleintjies per geboorte. Die vleis is eetbaar, maar dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as Smooth-hound.

Hondhaai
Hondhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Mustelus
Spesie:
M. mustelus
Binomiale naam
Mustelus mustelus
(Linnaeus, 1758)

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaDistrik SesBrongitisDiatomiese molekuulSoweto-opstandSosiale mediaVaginale kankerJan van RiebeeckYstertydperkKaapse florarykSuikersiekteKwame NkrumahVakbondSinkSamestellende afleidingWaterbesparing in Suid-AfrikaKlimaatAlkoholismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)VigsKoorsVersamelnaamRieldansBrasiliëAnale kankerKunsAvbobOlimpiese Somerspele 2024MandalaVeeartsRekenaarClanwilliam-sandvisBynierDemokratiese Republiek die KongoLyfstraf in skoleArmoedeverligtingTydBoor (element)Karlien van JaarsveldDeelstate van die Verenigde State van AmerikaChemiese elementAnneli van RooyenNeerslagWhatsAppKommunismeVulvaElandréCovid-19-pandemieMaselsAarde se atmosfeerDuitsEngelsHeuningBTWLLidwoordGeldDuitse maselsGriekwa-AfrikaansVennootskapRugbyFrederik Willem de KlerkKultuurPeriodieke tabelTrekarbeidSikloonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteMobutu Sese SekoGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaPussy RiotLys van visseOnse VaderGedig🡆 More