Silwer-Ghieliemientjie

Die silwer-ghieliemientjie (Barbus choloensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die onderste gedeeltes van die Shirerivier en Zambeziriviere.

In Engels staan dit bekend as silver barb. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Silwer-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. choloensis
Binomiale naam
Barbus choloensis
Norman, 1925

Voorkoms

Die vis is gewoonlik silwerig van kleur met oranje-rooi vinne. Dit word 150–200 mm lank. Daar is twee pare baarde om die bek.

Habitat

Die vis leef in helder poele in die rotsagtige gedeeltes van vloeiende strome. Hierdie spesie kan dieselfde wees as die roosvlerk-ghieliemientjie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Silwer-Ghieliemientjie VoorkomsSilwer-Ghieliemientjie HabitatSilwer-Ghieliemientjie Sien ookSilwer-Ghieliemientjie BronSilwer-Ghieliemientjie VerwysingsSilwer-Ghieliemientjie Eksterne skakelSilwer-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nkosi Sikelel' iAfrikaSpringbokkeFiksieKlem-in-die-kaakAdolf HitlerUniegebouKhoikhoiLys van landeBraaiMetaalBokmakierieCristiano RonaldoInfeksiePersoonlikheidAnton GoosenVerkoueSwartbewussynsbewegingHoofstadJan-Willem BreureKernkragJagluiperdKoolstofdioksiedLewerKatSkerpioenSwart nasionalismeMuishondBrongitisISO 3166-2Parkinson se siekteUnited Democratic FrontTobie CronjéJaarPuberteitVoortrekkermonumentAt BothaKoolhidraatGawes van die Heilige GeesLys van veltoestandeAfrikanersHoërskool OuteniquaBosluisbytkoorsNatuurrampLys van politieke partye in Suid-AfrikaBywoordSirkelYstervarkPols-oksimeterVloeistofSaldanhaNagapieSonja HerholdtPsigopatieHartAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePinksterEl (lengtemaat)BiodiversiteitWoestynByBurgerregteVersamelnaamOlifantWindShakaInstagramJan van HunksLys van nedersettings in Suid-AfrikaIntensiewe vormKaapstadse waterkrisis 2015-2018MenseregtedagLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBoer Soek 'n VrouSkoenlapperGNU/FDL-lisensieWieg van die Mensdom🡆 More