Franco Van Der Merwe

Franco van der Merwe (gebore op 15 Maart 1983 in die Paarl) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en vir die Lions of die Sharks in Superrugby speel.

Franco van der Merwe Rugbyportaal
Geboortedatum 15 Maart 1983 (1983-03-15) (41 jaar oud)
Geboorteplek Paarl, Suid-Afrika
Lengte 1,98 m
Massa 114 kg
Skool Hoërskool Hartswater
Universiteit Noordwes-Universiteit
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Springbokno. 846
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2004-2006
2006–2012
Luiperds
Goue Leeus
14
92
(0)
(35)
korrek soos op 1 Januarie 2018.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2012
2013
Lions
leen→Sharks
97
16
(35)
(0)
korrek soos op 1 Januarie 2018.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 (0)
korrek soos op 1 Januarie 2018.

Van der Merwe is sedert 2012 reeds vier keer opgeroep vir die Springbok-oefengroep, maar het heelaas nog nie in 'n toetswedstryd gespeel nie.

Eksterne skakels

Tags:

1983CurriebekerGoue LeeusLions (Superrugbyspan)PaarlRugbySharks (Superrugbyspan)Superrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse WeermagLimfvatstelselSkaapRooibokEuropaSeksuele stimulasieSteenkoolAkroniemFredi NestNoord-AmerikaDonderstormAfrikaanse woordelys en spelreëlsSean CombsKlankverskynselsVersamelnaamOpgestopte speelgoedSelfieEuropese UnieMarkus JoosteBrongitisPsigopatieAkira ToriyamaKameelperdJeugdagBorsklierBySwartbewussynsbewegingSixtynse kapelDagroofvoëlsKolorektale kankerKoppeltekenGoeie VrydagGeorgiëMenseregtedagAfrikaanse naguilRugbywêreldbeker 1991Onderhandelinge om apartheid te beëindigAardbewingHartversakingBorskankerAsmaBaardskeerder-spinnekopSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Lika BerningPeach van PletzenTropiese sikloonPG du PlessisDroogtePaasfeesNardusSuid-Afrikaanse randBoeberRenteSkaakGeorgiese nasionale rugbyspanRob HersovHeilige SaterdagWaterpokkiesEmfiseemAppelblaarVratAardverwarmingAswoensdagPersDie BylAppel (sanger)🡆 More