Oostelike Provinsie

Die Oostelike Provinsie Olifante is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Gqeberha (Port Elizabeth).

Oostelike Provinsie
Bynaam(e) Olifante
Stigting 1888
Unie Oostelike Provinsie Rugbyunie
Ligging Gqeberha
Streek Westelike deel van
die Oos-Kaap
Stadion Nelson Mandelabaai-stadion
Kapasiteit 48 000
President Maasdorp Cannon
Afrigter(s) Dumisani Mhani
Kaptein(s) Garrick Mattheus
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
2022 Naaswenner
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Oostelike Provinsie
Spankleure


Unie webwerf
www.easternprovincerugby.com

Die Oostelike Provinsie Olifante neem jaarliks aan die Curriebeker se Eerste Afdeling asook aan die Rugby-uitdaagreeks.

Hulle speel in rooi en swart gestreepte truie en hulle tuisveld is sedert 2010 die Nelson Mandelabaai-stadion. Voorheen was hul tuisveld die Boet Erasmus-stadion.

Tags:

Gqeberha

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindigEkonomiese sektorSpelerposisies in rugbyLuiperdHeelgetalLys van nedersettings in Suid-AfrikaMisdaadPapierBakterieInternetWatersuiweringVrystaatSlawernyLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDeelwoordRoemeensGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogKonsentrasiekampVennootskapJohannesburgPolisiePropagandaSamestellingSwedeAfrikaFranse RewolusieNarsismeLabia (geslagsdele)Rudi ClaasePlae van EgiptePreseminale vloeistofWolfKommunikasieLeeuChapmanspiek-rylaanMaatskaplike verantwoordelikheidLys van kinderspeletjiesWikimedia-stigtingSlag van BloedrivierGlasTswanaBloeddrukReg tot ‘n gesonde omgewingAnrich HerbstRoofvoëlVraag en aanbodLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVerkoueKolorektale kankerSprokieMetaalKlavierDonderstormMahatma GandhiBedreigde spesieHoenderBloedsomloopstelselStadAfrikanernasionalismeSpinnekopBosbokDieregeluideWes-KaapMagnetismeOnderwerp (taalkunde)HulpwerkwoordVolstruisLys van slangeSokkerNetbalWoordeboek van die Afrikaanse TaalOu Apostoliese KerkDesimale breukeNasiebouLys van Nederlandse skilders🡆 More