Jp Pietersen

Jon-Paul Roger JP Pietersen (gebore op 12 Julie 1986 in Stellenbosch) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler.

Hy speel normaalweg op vleuel of heelagter vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en die Natal Haaie in die Curriebekerreeks. Hy het al 69 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel en 24 drieë vir hul gedruk. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.

JP Pietersen Rugbyportaal
Jp Pietersen
Volle naam Jon-Paul Roger Pietersen
Geboortedatum 12 Julie 1986 (1986-07-12) (37 jaar oud)
Geboorteplek Stellenbosch, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Massa 102 kg
Skool Hoërskool Generaal Hertzog
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, senter
Springbokno. 775
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2013
2013-
Natal Sharks
Panasonic Wild Knights
42
25
(90)
(70)
korrek soos op 18 Julie 2015.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006- Sharks 112 (170)
korrek soos op 18 Julie 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2006- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 69 (120)
korrek soos op 25 Junie 2016.

Eksterne skakels

Tags:

12 Julie1986CurriebekerNatal HaaieRugbyRugbyspelerRugbywêreldbeker 2015Sharks (Superrugbyspan)SpringbokkeStellenboschSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldeenheidKatoenWillie JoubertTussenwerpselDigtheidToekoms van die AardeIngrid JonkerLionel PetersonNeurenberg-verhoreWetenskaplike klassifikasieLuiperdElektrolietMenslike seksuele gedragVulkanismeVigsIsraelVaalrivierKwaZulu-NatalLübeckDuitslandPrimêre sektor van die ekonomieBewussynAfrikanersKasteel die Goeie HoopBloutongsiekteVrystaatMusieksimboleVars waterEkonomieSuid-Afrikaanse InkomstediensBurgerregteVolstruisJode in Suid-AfrikaVreesSekondêre sektor van die ekonomieGasC.J. LangenhovenSelfstandige naamwoordNiersteenBrandmondsindroomTikTokBeesvleisBruin huisslangOu Apostoliese KerkKriekIntensiewe vormLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBrittany Ashton HolmesVioolNoord-Sotho (taal)MenseregtedagReënPapierFrankrykBelastingVarkTelevisieNelson MandelaWaterEjakulasieErfenisAkuutEienaamNamibiëGlasTienerSeksuele penetrasieYouTubeMonopolyWayde van NiekerkGeskiedenis van Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkeling2001Drinkwatervoorsiening🡆 More