Wp Nel

WP Nel (gebore in Loeriesfontein, 30 April 1986) is ’n Suid-Afrikaansgebore Skotse rugbyspeler wat vir Edinburgh Rugby as stut speel in die RaboDirect Pro12.

Hy het vroeër in sy loopbaan vir die Westelike Provinsie, Boland Kavaliers en Vrystaat Cheetahs gespeel.

WP Nel Rugbyportaal
Wp Nel
WP Nel in 2017
Volle naam Willem Petrus Nel
Geboortedatum 30 April 1986 (1986-04-30) (37 jaar oud)
Geboorteplek Loeriesfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,82 m
Massa 120 kg
Skool Drostdy Tegniese Hoërskool
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2012– Edinburgh 78 65
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008
2008
2009–2012
WP
Boland
Vrystaat
4
10
56
(0)
(5)
(60)
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–2012 Cheetahs 46 (45)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2015– Vlag van Skotland Skotland 1 (0)

Nel het hom in Julie 2012 in Edinburg gevestig. Hy het in Junie 2015 in aanmerking gekom om vir die Skotse nasionale rugbyspan gekies te word. Hy is ook ingesluit by Skotland se groep vir die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

Eksterne skakels


Tags:

198630 AprilBoland KavaliersEdinburgh RugbyLoeriesfonteinRugbySuid-AfrikaVrystaat CheetahsWestelike Provinsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CorioliskragVolhoubare ontwikkelingUitwerking van klimaatsveranderingBestaansboerderyAndrew DavisJagluiperdLeenwoordYslandSimmetrieDawidXhosaHernubare energieBedreigde spesieDaggaVoegwoordKatjieAfleiding (taalkunde)DuitslandBeeldspraakGeboorteRefleksieOrthopteraKrieketTegnologieOplossing (chemie)MaanMangelontstekingLys van elemente volgens simboolPersoon (taalkunde)BalletBewussynTropiese sikloonSwart nasionalismeFraktuurOligopolieCovid-19-pandemieNeurenberg-verhoreBeurtkragZoeloeVulkaanKunsmatige algemene intelligensieBateKappie (skryfteken)Onderhandelinge om apartheid te beëindigVoorvoegselViëtnamNadia ValvekensKrugerwildtuinWinterAborsie in Suid-AfrikaMorfeemKunselementeAbstraksie (rekenaarwetenskap)DuitsEkonomiese sektorBysteekOnderwysMierGeslagsgelykheidKankerSpringbokkeSiya KolisiTelkomLionel PetersonOlimpiese SomerspeleAntisemitismeJapie GreylingC. Louis LeipoldtGeweldGesondheidLika BerningBrongitisKewerGlobaliseringBloedsomloopstelselNoordwesAarverkalking🡆 More