Wiki Afrikaans 2022: Carles Puigdemont
AFVietnameseEnglish

Die Griekwas (weens borgskapsredes bekend as die Windhoek Draught Griekwas) is 'n provinsiale rugbyspan in Kimberley, Suid-Afrika.

Griekwas
Griekwaslogo.jpg
Bynaam(e)Poubloues
EmbleemGemsbok
Stigting1886
UnieGriekwaland-Wes Rugbyunie
LiggingKimberley
StreekNoord-Kaap
StadionGriekwapark
Kapasiteit11 000
PresidentMonte Engelbrecht
HUBArni van Rooyen
Afrigter(s)Pieter Bergh
Kaptein(s)Ruan Steenkamp
Liga(s)Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
2022Curriebeker: 2de

Statistiek
Meeste wedstryde161 André van Wyk
Meeste punte791 Edrich Lubbe
Meeste drieë61 Jearus Nicholas
Eerste wedstryd
1881
Grootste oorwinning
Limpopo Blou Bulle 5 – 124 Griekwas
(23 Maart 2013)
Grootste nederlaag
Griekwas 3 – 75 Westelike Provinsie
Unie webwerf
www.griquasrugby.co.za

Die Griekwas se voedingsbron vir spelers is uit die Noord-Kaap. Hulle tuisveld is die Griekwapark en hulle neem aan die Curriebeker- en SuperSport Rugby-uitdaagreeks (sedert 2017) deel. Griekwas se truikleur is poublou.

Springbokspelers

Die Griekwaspelers wat ook vir die Springbokke uitgedraf het is in alfabetiese volgorde:[1]

NaamAantal ToetseGeboortedorp
en datum
SkoolEerste toetsLaaste toets
Lourens Adriaanse1Kaapstad, 5 Februarie 1988Paarl Gimnasium, Paarl23 November 2013
Fred Alexander2Malmesbury, 20 Desember 1870Hoër Jongenskool Kimberley30 Julie 189129 Augustus 1891
Willem Barnard2Upington, 7 Augustus 1923Hoërskool Upington17 September 194922 Desember 1951
Bjorn Basson10King William’s Town, 11 Februarie 1987Dale-kollege, King William’s Town5 Junie 201017 Augustus 2013
Ferdie Bergh17Stellenbosch, 2 November 1906Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch5 Desember 193110 September 1938
Harry Boyes212 Maart 1868Diocesan College, Kaapstad30 Julie 189129 Augustus 1891
Mike Bredenkamp2Kimberley, 2 Mei 187330 Julie 189629 Augustus 1896
Bill Cotty1Kimberley, 24 Februarie 1875Hoër Jongenskool Kimberley29 Augustus 1896
George Crampton1Aughrim (Ierland), 30 Maart 1875Bedford School5 September 1903
Clem Currie1Grahamstad, 21 Oktober 1880St. Andrew’s-kollege, Grahamstad5 September 1903
Arthur de Kock1Hopetown, 29 Augustus 1866Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch29 Augustus 1891
Syd de Melker2Kimberley, 31 Maart 1884Hoër Jongenskool Kimberley5 September 19038 Desember 1906
Charlie Devenish1Uitenhage, 13 Januarie 1874St. Saviours Collegiate School22 Augustus 1896
Gaffie du Toit14Kaapstad, 24 Maart 1977Augsburg Landbouskool, Clanwilliam12 Junie 199824 Junie 2006
Floors Duvenhage2Boksburg, 6 November 1917Boksburg Commercial Hoërskool16 Julie 19493 September 1949
Bertie Gibbs1Kimberley, 25 Augustus 1878Diocesan College, Kaapstad5 September 1903
Ted Kelly1King William’s Town, 23 Oktober 186929 Augustus 1891
Bert Kipling9Kimberley, 24 Desember 1903Beaconsfield, Kimberley5 Desember 19312 September 1933
Ian Kirkpatrick13Bloemfontein, 25 Julie 1930Hoër Jongenskool Kimberley5 September 195318 Februarie 1961
Willie le Roux12Stellenbosch, 18 Augustus 1989Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch8 Junie 201323 November 2013
Sep Ledger4Kimberley, 29 Augustus 1889Hoër Jongenskool Kimberley23 November 192311 Januarie 1913
Edward Little2Midlothian (Skotland), 1 November 186430 Julie 18915 September 1891
Dick Lockyear6Kimberley, 26 Junie 1931Hoër Jongenskool Kimberley25 Junie 196018 Februarie 1961
Edrich Lubbe2Caledon, 29 Julie 1969Hoërskool Robertson10 Junie 199721 Junie 1997
Archie Marsberg1Fort Beaufort, 1 Oktober 18856 Augustus 1910
Arthur Marsberg3Queenstown, 24 September 1883St. David’s Marists Brothers17 November 19068 Desember 1906
Rajah Martheze3Robbeneiland, 29 November 1877Hoër Jongenskool Kimberley5 September 19031 Desember 1906
John McCullogh2Kimberley, 11 April 1885Hoër Jongenskool Kimberley4 Januarie 191311 Januarie 1913
Tom Mellett1Potchefstroom, 29 Augustus 187122 Augustus 1896
PJ Meyer115 Mei 187330 Julie 1896
Bertie Powell1Kimberley, 18 Julie 1873Hoër Jongenskool Kimberley29 Augustus 1896
Jackie Powell4Kaapstad, 12 Desember 1871Hoër Jongenskool Kimberley29 Augustus 18915 September 1903
Klondyke Raaff6Robbeneiland, 10 Maart 1879Hoër Jongenskool Kimberley29 Augustus 19036 Augustus 1910
Mannetjies Roux27Victoria-Wes, 12 April 1939Hoër Jongenskool Paarl3 Desember 196012 September 1970
Theo Samuels3George, 21 Julie 1873Diocesan College, Kaapstad22 Augustus 18965 September 1896
Billy Sendin1Kimberley, 4 Oktober 1896Stockdale, Kimberley27 Augustus 1921
Bob Shand2Tulbagh, 27 Augustus 1865Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch29 Augustus 18915 September 1891
Dan Smith1Durban, 8 April 186929 Augustus 1891
Franco Smith9Lichtenburg, 29 Julie 1972Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein6 Desember 19977 Augustus 1999
Toksi Smith3Wynberg, 9 April 1871Hoër Jongenskool Wynberg, Kaapstad29 Augustus 189129 Augustus 1896
Bob Snedden1Dunfermline (Skotland), 20 Maart 186729 Augustus 1891
Sarel Strauss124 November 1891Grey-kollege, Bloemfontein17 September 1921
Bill Taberer1King William’s Town, 11 April 1872St. Andrew’s-kollege, Grahamstad22 Augustus 1896
Dawie Theron13Bloemfontein, 15 September 1966Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein3 Augustus 19969 Augustus 1997
Danie Theunissen1Somerset-Wes, 12 Julie 1896Hottentots-Holland Hoërskool, Somerset-Wes29 Augustus 1891
Wilfred Trenery1Hayle (Engeland), 21 September 186729 Augustus 1891
Flippie van der Merwe6Dibeng, 8 Julie 1957Hoërskool Diamantveld, Kimberley29 Augustus 198126 Augustus 1898
Jack van der Schyff5Kimberley, 11 Junie 1928Hoër Jongenskool Kimberley16 Julie 19496 Augustus 1955
Albert van den Berg51Hopetown, 26 Januarie 1974Hoërskool Vryburg12 Junie 199924 November 2007
Joggie Viljoen6Kaapstad, 14 Mei 1945Hoërskool Vanrhynsdorp12 Junie 19713 Junie 1972
Piet Visagie25Kimberley, 16 April 1943Hoërskool Reivilo15 Julie 19677 Augustus 1971
Dave von Hoesslin5Stellenbosch, 10 Mei 1975Diocesan College, Kaapstad12 Junie 199917 Julie 1999
Arthur Williams1Kimberley, 1 Julie 18796 Augustus 1910

Rekords

Rekords vir die Griekwas:[2]

Indiwiduele rekords

  • Meeste loopbaanwedstryde vir Griekwas gespeel – André van Wyk (161)
  • Meeste Curriebekerwedstryde gespeel – Dave Prins (69 tussen 1979 en 1987)
  • Meeste opeenvolgende wedstryde gespeel- Peet Smith (97 tussen 1963 en 1973)
  • Meeste wedstryde as kaptein gespeel – André van Wyk (66 tussen 1989 en 1994)
  • Meeste loopbaanpunte – Edrich Lubbe (719 in 114 wedstryde)
  • Meeste Curriebekerpunte in ’n loopbaan – Kriek Erasmus (440 tussen 1977 en 1985)
  • Meeste punte in ’n seisoen – Gaffie du Toit (361 in 27 wedstryde in 1996)
  • Meeste Curriebekerpunte in ’n seisoen – Naas Olivier (173 in 2010)
  • Meeste indiwiduele punte in ’n wedstryd – Naas Olivier (42 teen die Griffons in ’n 2009 Vodacombekerwedstryd)
  • Meeste loopbaandrieë vir Griekwas – Jearus Nicholas (61 in 116 wedstryde tussen 1998 en 2003)
  • Meeste drieë in Curriebekerwedstryde – Dave Prins (37 tussen 1979 en 1987)
  • Meeste drieë in ’n seisoen – Bjorn Basson (29 in 2010)
  • Meeste drieë in ’n Curriebekerseisoen – Bjorn Basson (21 in 2010)
  • Meeste drieë in ’n wedstryd – Jacques Jonker (7 teen Namibië in 1996)
  • Meeste drieë in ’n Curriebekerwedstryd – Dave Dennis (4 teen Oostelike Provinsie in 1978) en Jearus Nicholas (4 teen die Luiperds in 1998)
  • Meeste doelskoppe in ’n wedstryd – Boeta Wessels (11 teen Grens in 1998) en Naas Olivier (11 teen die Griffons in 2009)
  • Meeste doelskoppe in ’n seisoen – Gaffie du Toit (98 in 1998)
  • Meeste doelskoppe in ’n loopbaan – Edrich Lubbe (133 tussen 1995 en 2001)
  • Meeste strafdoele in ’n loopbaan – Edrich Lubbe (91 tussen 1995 en 2001)
  • Meeste skepdoele in ’n seisoen – Gaffie du Toit (7 in 1998)
  • Meeste skepdoele in ’n loopbaan – Piet Visagie (15 tussen 1964 en 1974)
  • Meeste skepdoele in ’n Curriebekerloopbaan – Piet Visagie (8 tussen 1964 en 1974)

Spanrekords

  • Meeste punte in ’n seisoen – 1428 in 1998 (32 wedstryde)
  • Meeste punte in ’n Curriebekerseisoen – 625 in 2003 (21 wedstryde)
  • Meeste punte in ’n Vodacombekerseisoen – 734 in 1998 (Suid-Afrikaanse rekord)
  • Meeste drieë in ’n seisoen – 201 in 1998 (32 wedstryde)
  • Meeste drieë in ’n wedstryd – 18 teen ’n SWD-federasie in 1978
  • Meeste drieë in ’n Curriebekerseisoen – 86 in 2003 (21 wedstryde)
  • Meeste drieë in ’n Vodacombekerseisoen – 108 in 1998 (Suid-Afrikaanse rekord)
  • Grootste oorwinning – 94-0 teen ’n SWD-federasie in 1978
  • Grootste verloor – 3-75 teen Westelike Provinsie in 1985
  • Meeste punte afgestaan in ’n wedstryd – 78 teen Natal Haaie in 2002 en teen Westelike Provinsie in 2004

Verwysings

  1. http://www.genslin.us/bokke/ProvinceData.aspx?ProvinceID=7 Besoek op 21 November 2009
  2. "Griekwas – Statistieke" (html) (in Engels). SuperSport. 21 Mei 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 Junie 2012.

Eksterne skakels