Marnitz Boshoff

Marnitz Boshoff (gebore in Nelspruit, 11 Januarie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions as losskakel speel in die Superrugbyreeks.

Hy het voorheen vir die Griekwas en die Blou Bulle gespeel het in die Curriebeker-reeks.

Marnitz Boshoff Rugbyportaal
Volle naam Marnitz Louis Boshoff
Geboortedatum 11 Januarie 1989 (1989-01-11) (35 jaar oud)
Geboorteplek Nelspruit, Suid-Afrika
Lengte 1,79 m
Massa 87 kg
Skool Hoërskool Nelspuit
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Springbokno. 861
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–11
2012
2013–
Blou Bulle
Griekwas
Goue Leeus
24
13
17
(130)
(37)
(188)
korrek soos op 26 April 2015.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2013- Lions 24 (209)
korrek soos op 26 April 2015.

Hy speel sedert 2013 vir die Goue Leeus.

Hy het in albei bene van die Leeus se promosie/relegasiewedstryde na die 2013 Superrugbyseisoen gespeel, wat die Leeus weer hul plek in Superrugby terugbesorg het.

Hy is daarna gekies vir die Lionsspan in die 2014 Superrugbyseisoen en maak sy Superrugbydebuut in 'n speler-van-die-wedstryd-vertoning tydens die eerste wedstryd van die seisoen. Hy teken al die Leeus se punte aan, insluitend 'n laasteminuut-skepskop, om die Cheetahs met 21-20 te klop in Bloemfontein.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

11 Januarie1989Lions (Superrugbyspan)NelspruitRugbySuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelefoonRassisme in AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaGewone luislangWikiquoteJohannesburgAdolf HitlerTobie CronjéAkroniemGroot vyfGawes van die Heilige GeesIngenieursweseBestaansboerderyNelson MandelaRooms-Katolieke KerkUniegebouNaboomAgtervoegselHeuningSatellietKoringKunsmisMenslike seksuele gedragMusiekteaterWeer (meteorologie)2024 Chinese Grand PrixChemiese elementSeekoeiPaasfeesLys van landeWerkloosheidDieregeluideSekondêre sektor van die ekonomieSirkusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Saartjie BaartmanNG gemeente JansenvilleSlawernyNederduitse Gereformeerde KerkAnneli van RooyenSprokieTrevor NoahWaar ruwe rotseSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePretoriaKriekLys van konings van IsraelFosforVerkragtingDramaNetbalLewerVaginaVolhoubare ontwikkelingMiddelmisbruikPornhubYouTubeFopnuusPrimêre sektor van die ekonomieLika BerningWikiNierJo BlackLys van Kaapstad se voorstedeGeskiedenis van Suid-AfrikaTandbederfSaldanhaRob HersovDiskriminasieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van veltoestandeLeah van NiekerkGqeberhaKindersiektesOrthoptera🡆 More