Stefan Watermeyer

Stefan Watermeyer (gebore te Nelspruit op 3 Junie 1988) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Kings op senter speel in die Superrugbyreeks.

Stefan Watermeyer Rugbyportaal
Volle naam Stefan Watermeyer
Geboortedatum 03 Junie 1988 (1988-06-03) (35 jaar oud)
Geboorteplek Nelspruit, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Massa 96 kg
Skool Hoërskool Waterkloof
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2011-12 Ospreys (Wallis) 2 (5)
korrek soos op 12 Maart 2014.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–11
2012
2013-
Blou Bulle
Griekwas
Pumas
56
3
22
(124)
(0)
(35)
korrek soos op 12 Maart 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2010
2014–15
2016-
Bulls
Lions
Kings
1
4
0
(0)
(10)
Provinsiale span Oostelike Provinsie
korrek soos op 23 Februarie 2016.

Loopbaan

Hy het ook voorheen vir die Blou Bulle, Griekwas en die Pumas in die Vodacombeker- en die Curriebeker-reeks gespeel.

Hy het ook twee wedstryde vir die Ospreys in Wallis gespeel in 2011-12. Met sy debuut vir die Ospreys het hy 'n drie gedruk en is aangewys as "Speler-van-die-wedstryd". Ongelukkig het die implementering van 'n salarisplafon in Wallis beteken dat hy vrygestel is deur die Ospreys in Julie 2012.

Ná sy terugkeer na Suid-Afrika sluit hy hom aan by die Pumas vir die 2013 seisoen.

Hy word ingesluit in die Lions-span vir die 2014 Superrugbyseisoen en maak sy debuut in 'n 21-20 oorwinning oor die Cheetahs in Bloemfontein op 15 Februarie.

Eksterne skakels

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

19883 JunieNelspruitRugbySouthern Kings (Superrugbyspan)Suid-AfrikaanseSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NetbalYsbeerSkildklierVulvaVaste stofHeidelberg, GautengBoerboelKortverhaalWinterSout (chemiese stof)VerkoueBeesvleisFinansiële staatLys van Suid-Afrikaanse skrywersBesoedelingEthiopiëHoofkarakterAnale kankerProksemikaErosietipesMahatma GandhiMonopolieVraag en aanbodOlimpiese Somerspele 2012Angolese BurgeroorlogSoweto-opstandLabia (geslagsdele)DokterRacheltjie de BeerLys van Kaapstad se voorstedeWikiquotePeriodieke tabelBrandmondsindroomCristiano RonaldoTrigeminale neuralgieVlinderVerkleinwoordSeksposisieSlawernyXenofobie in Suid-AfrikaSpringbokkeLys van hoofstedeOseaanJapie GreylingKontinentJeuksiekteAardeKrimpvarkieBedreigde spesieKrapKlimaatveranderingIndiëEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMenslike skeletRobbeneilandEskomReënspinnekopRobert SobukweVoortrekkermonumentFacebookVakbondKrokodilKindersiektesLondenVaginale kankerStadSoortnaamNeurenberg-verhoreKopieregToerismeSkaapNaaldekokerNarsisme2001WaterpokkiesPubliekLys van musiekinstrumente🡆 More