Mark Lawrence

Mark Lawrence (* 16 Junie 1965) is ’n Suid-Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter en oogkundige.

Hy het gedurende 1990 begin as skeidsregter nadat hy ’n besering as rugbyspeler opgedoen het. Hy het sy eerste toets in 2000 as skeidsregter beheer (dit was tussen Fidji en Italië) en is gekies om op te tree tydens die 2003 en 2007 Rugbywêreldbekers waar hy as lynregter en televisieskeidsregter diens gedoen het. Lawrence het 7 Sesnasies en 3 Drienasiestoetse beheer. Hy was in beheer van die 2007 Curriebekereindstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en die Leeus en ook in die 2008 Super 14-seisoen se eindstryd tussen die Crusaders en die Waratahs.

Mark Lawrence Rugbyportaal
Geboortedatum 16 Junie 1965 (1965-06-16) (58 jaar oud)
Geboorteplek Standerton, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Massa 87 kg
Skool Highbury Primêre Skool
Beachwood Hoërskool
Universiteit Witwatersrand Technicon
Loopbaan as skeidsregter
Jare Kompetisie Weds
2003 & 2007
2000–11
2000–13
1995–2013
Rugbywêreldbeker
Toetswedstryde
Superrugby
Curriebeker

Lawrence het in September 2011 sy uittrede uit toetsrugby aangekondig en gesê dat hy wil fokus op die opleiding van opkomende skeidsregters. Hy is sederdien aangestel as Hoof: Prestasie van skeidsregters by die SA Rugbyunie.

Voormalige kollegas

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

16 Junie19652007 Curriebeker Premierafdeling2008 Super 14-seisoenCrusaders (Superrugbyspan)Die RugbykampioenskapFidjiaanse nasionale rugbyspanGoue LeeusItaliaanse nasionale rugbyspanRugbyRugbywêreldbeker 2003Rugbywêreldbeker 2007Sesnasies-toernooiSkeidsregterSuid-AfrikaVrystaat CheetahsWaratahs (Superrugbyspan)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkademiaKevin RuddPenisBesoedelingMiltGriekwa-AfrikaansFotosinteseVerenigde KoninkrykLys van Griekse mitologiese figureKatOligopolieSonja HerholdtStollingsgesteenteKoolhidraatDesimale breukeVarkCarike KeuzenkampRenaissanceJohann de LangeKunsmatige intelligensieKultuurTswanaDeon GrootLeonardo da VinciEskomKommaErosietipesBrandmondsindroomRacheltjie de BeerThomas EdisonMieliestronkPirow BekkerTienie HollowayNagmaalEjakulasieSkoolJohannesburgKlimaatveranderingDieremishandelingMiddeloorontstekingBiodiversiteitAB de VilliersAluminiumSosiale mediaLimfvatstelselVerantwoordelikheidVaalrivierEugenetikaRina HugoMenseregteFabelFranse RewolusieVersamelnaamHaasGreta ThunbergTuberkuloseSelfieSkaakEben EtzebethLeeuMielieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)SASOLOnse VaderKunsSendelingposisieLiewe HeksieVlag van Suid-AfrikaByKoorsblaarLeah van NiekerkGeestesteuringDysselsdorpVagina🡆 More