Die Rugbykampioenskap

Die Rugbykampioenskap (voorheen bekend as die Drienasiesreeks) is ’n internasionale rugbykompetisie wat jaarliks in die Suidelike Halfrond gespeel word tussen die nasionale rugbyspanne van Argentinië, Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika, onderskeidelik die Poemas, Wallabies, All Blacks en Springbokke genoem.

Die kompetisie word georganiseer deur SANZAAR, ’n konsortium wat gestig is deur die Australiese, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse Rugbyunies; wat nou ook die Argentyne betrek. Die huidige kampioen is Nieu-Seeland, wat die 2023-toernooi gewen het.

Die Rugbykampioenskap
2024-Rugbykampioenskapreeks
Beskrywing.
Kenteken van die Rugbykampioenskap

Sportsoort Rugby
Gestig 1996 (as Drienasies)
2012 (as die Rugbykampioenskap)
Eienaar SANZAAR
Inwydingseisoen 1996 (Drienasiesreeks)
2012 (Die Rugbykampioenskapreeks)
Deelnemende lande Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal spanne 4
Mees onlangse kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (2023)
Verwante kompetisies Bledisloebeker
Mandela Uitdaagplaat
Poematrofee
Vryheidsbeker

Die Rugbykampioenskap is die opvolger van die Drienasiesreeks (1996–2011, 2020). In die media word na die wenner van die Rugbykampioenskap soms nieamptelik as die Suidelike Halfrond-kampioen verwys. As deel van Die Rugbykampioenskap word om die Mandela Uitdaagplaat, Bledisloebeker, Vryheidsbeker en Poematrofee meegeding. Nieu-Seeland hou die rekord vir die meeste toernooititels, met 20 titels. Hulle kon die ou Drienasiesreeks tien keer wen, gevolg deur Suid-Afrika met vier en Australië met drie titels. Sedert die Rugbykampioenskap in 2012 ’n aanvang geneem het, het slegs Argentinië nog nie die toernooi gewen nie.

Ten spyte van die groot tydsverskil tussen die lande (7,5 ure tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika, en 5,5 ure tussen Argentinië en Suid-Afrika) is daar groot belangstelling onder al die ondersteuners wat die wedstryde op televisie volg wanneer hul spanne oorsee speel. Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika behoort tot die beste rugbylande wêreldwyd: Australië het die Rugbywêreldbekertoernooi twee keer gewen, terwyl beide Nieu-Seeland en Suid-Afrika dit drie keer elk gewen het. Volgens Wêreldrugby se ranglys is Argentinië, Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika die vier beste spanne van die Suidelike Halfrond.

Geskiedenis

Die Rugbykampioenskap 
Voorbereiding vir die Nieu-Seelandse haka voor die laaste Drienasieswedstryd in 2005 teen Australië in Edenparkstadion, Auckland
Die Rugbykampioenskap 
’n Suid-Afrikaanse lynstaan teen Nieu-Seeland in 2006, Wellington
Die Rugbykampioenskap 
Die All Blacks se Losgemaal teen die Springbokke tydens die Drienasiereeks in 2011
Die Rugbykampioenskap 
’n Nieu-Seelandse lynstaan teen Australië in 2017, Sydney

’n Soortgelyke kampioenskap soos die Noordelike Halfrond se hedendaagse Sesnasies-toernooi – en sy voorgangers – het in die Suidelike Halfrond nie bestaan nie; net Australië en Nieu-Seeland het elke jaar die Bledisloebeker uitgespeel. Met die einde van Apartheid in Suid-Afrika is dié land weer tot internasionale sport toegelaat. Die amptelike verklaring van die professionalisering van rugby in Augustus 1995 het die konsep vir die Drienasiesreeks moontlik gemaak. Tydens die Rugbywêreldbeker 1995 in Suid-Afrika is onderhandelings tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika se rugbyunies gevoer en SANZAR, die voorganger van die hedendaagse SANZAAR, gestig. Die eerste toernooi is uiteindelik in 1996 gehou en deur Nieu-Seeland gewen. In 2012 het Argentinië by die toernooireeks aangesluit, wat sedertdien as Die Rugbykampioenskap bekend staan. In 2020 het die toernooi kortliks na die ou Drienasies teruggekeer, nadat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie weens die wêreldwye Covid-19-pandemie besluit het om die Springbokke aan dié toernooi te onttrek.

Uitslae

Algeheel

Drienasieswenners

Jaar Wenner Speel Wen Gelykop Verloor Punte vir Punte  
teen
Punte-
verskil
Bonus-
punte
Liga-
punte
1996 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 4 0 0 119 60 +59 1 17
1997 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 4 0 0 159 109 +50 2 18
1998 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 4 4 0 0 80 54 +26 1 17
1999 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 3 0 1 103 61 +42 0 12
2000 Die Rugbykampioenskap  Australië 4 3 0 1 104 86 +18 2 14
2001 Die Rugbykampioenskap  Australië 4 2 1 1 81 75 +6 1 11
2002 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 3 0 1 97 65 +32 3 15
2003 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 4 0 0 142 65 +77 2 18
2004 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 4 2 0 2 110 98 +12 3 11
2005 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 3 0 1 111 86 +25 3 15
2006 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 5 0 1 179 112 +67 3 23
2007 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 3 0 1 100 59 +41 1 13
2008 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 4 0 2 152 106 +46 3 19
2009 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 6 5 0 1 158 130 +28 1 21
2010 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 6 0 0 184 111 +73 3 27
2011 Die Rugbykampioenskap  Australië 4 3 0 1 92 79 +13 1 13
2020 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 4 2 0 2 118 54 +64 3 11

Rugbykampioenskapwenners

Jaar Wenner Speel Wen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Bonus-
punte
Ligapunte
2012 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 6 0 0 177 66 +111 2 26
2013 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 6 0 0 202 115 +87 4 28
2014 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 4 1 1 164 91 +73 4 22
2015 Die Rugbykampioenskap  Australië 3 3 0 0 85 48 +37 1 13
2016 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 6 0 0 262 84 +178 6 30
2017 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 6 0 0 246 119 +127 4 28
2018 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 5 0 1 225 132 +93 5 25
2019 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 3 2 1 0 97 46 +51 2 12
2021 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 5 0 1 218 104 +114 5 25
2022 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 6 4 0 2 195 128 +67 3 19
2023 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 3 3 0 0 114 39 +75 2 14

Drienasies (1996–2011, 2020)

Jaar Kampioen Bledisloebeker Mandela Uitdaagplaat Vryheidsbeker Poematrofee Houtlepel
1996 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Die Rugbykampioenskap  Australië
1997 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië
1998 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland
1999 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2000 Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2001 Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2002 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2003 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Nie uitgespeel nie Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2004 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland
2005 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Nie uitgespeel nie Die Rugbykampioenskap  Australië
2006 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2007 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2008 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2009 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Australië
2010 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2011 Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2020 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Nie uitgespeel nie Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Australië

Die Rugbykampioenskap (2012–tans)

Year Kampioen Bledisloebeker Mandela Uitdaagplaat Vryheidsbeker Poematrofee Houtlepel
2012 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2013 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2014 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2015 Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Argentinië Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika
2016 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2017 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2018 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2019 Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2021 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2022 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Australië Die Rugbykampioenskap  Argentinië
2023 Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland Die Rugbykampioenskap  Argentinië Die Rugbykampioenskap  Australië

Algehele punteleer

Drienasies

Nasie Wedstryde Punte Bonus-
punte
Tabel-
punte
Kampioen-
skappe
gespeel gewen gelykop verloor     vir         teen       verskil  
Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 76 52 0 24 2054 1449 +605 35 243 11
Die Rugbykampioenskap  Australië 76 30 3 43 1591 1817 –226 34 160 3
Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 72 28 1 43 1480 1831 –351 24 138 3
Die Rugbykampioenskap  Argentinië 4 1 2 1 56 84 –28 0 8 0

Bron: espnscrum.com(besoek op 8 Oktober 2018, statistiek dus op datum.)

Die Rugbykampioenskap

Nasie Wedstryde Punte Bonus-
punte
Tabel-
punte
Kampioen-
skappe
gespeel gewen gelykop verloor     vir         teen         verskil    
Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 57 48 2 7 1979 1059 +920 36 233 9
Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 57 28 4 25 1449 1289 +160 26 146 1
Die Rugbykampioenskap  Australië 57 25 3 29 1304 1560 –256 13 127 1
Die Rugbykampioenskap  Argentinië 57 8 1 48 1036 1868 –832 12 43 0

Bygewerk op 30 Julie 2023
Bron: espnscrum.com (besoek op 30 Julie 2023)

Meeste punte en drieë

Die volgende afdeling bevat rekords van punte en drieë wat aangeteken is in die Drienasiesreeks/Die Rugbykampioenskap (alle tye).

Voorste puntemakers

Rang Speler Land Punte
01 Dan Carter Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 554
02 Morné Steyn Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 390
03 Nicolás Sánchez Die Rugbykampioenskap  Argentinië 344
04 Andrew Mehrtens Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 328
05 Beauden Barrett Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 317
06 Matt Burke Die Rugbykampioenskap  Australië 271
07 Matt Giteau Die Rugbykampioenskap  Australië 266
08 Handré Pollard Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 262
09 Bernard Foley Die Rugbykampioenskap  Australië 249
10 Percy Montgomery Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 210

Opgedateer: 30 Julie 2023
Bron: Itsrugby.

Voorste driedrukkers

Rang Speler Land Drieë
1 Bryan Habana Die Rugbykampioenskap  Suid-Afrika 21
2 Ben Smith Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 18
3 Richie McCaw Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 17
Christian Cullen Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland
Rieko Ioane Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland
6 Beauden Barrett Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 16
7 Joe Rokocoko Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 15
8 Israel Folau Die Rugbykampioenskap  Australië 14
Adam Ashley-Cooper Die Rugbykampioenskap  Australië
10 Doug Howlett Die Rugbykampioenskap  Nieu-Seeland 13

Opgedateer: 30 Julie 2023
Bron: Itsrugby

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Die Rugbykampioenskap GeskiedenisDie Rugbykampioenskap UitslaeDie Rugbykampioenskap Algehele punteleerDie Rugbykampioenskap Meeste punte en drieëDie Rugbykampioenskap Sien ookDie Rugbykampioenskap VerwysingsDie Rugbykampioenskap Eksterne skakelsDie Rugbykampioenskap2023-RugbykampioenskapreeksAll BlacksArgentiniëArgentynse RugbyunieArgentynse nasionale rugbyspanAustraliëNieu-SeelandNieu-Seeland RugbyRugbyRugby AustraliaSANZAARSpringbokkeSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse RugbyunieSuidelike HalfrondWallabies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordGianna MichaelsDesmond TutuGoogleKoolhidraatBloedvergiftigingBosluisbytkoorsBesoedelingDiskriminasieRumatiekPerdHentaiAfrikaanse taalleerCristiano RonaldoGasBreinvliesontstekingOnderhandelinge om apartheid te beëindig7de LaanPopulierLatynSwangerskapArendLongMahatma GandhiPenisverlengingProvinsies van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansPornhubJaarJan CombrinkVars waterKanadaGriepJapanneesMosesKultuurRMS TitanicRooibokRooikatCovid-19-pandemiePadtekens in Suid-AfrikaOnbemande vliegtuigKatSpierdistrofieSimboolWikimedia-stigtingToekoms van die AardeRon Thompson (akteur)SkildklierVingerseksTsoenamiGesonde dieetBelastingAfvalbestuurEngelsMaanWynHannes van WykWoordeskatuitbreidingByvoeglike naamwoordAngolese BurgeroorlogSportKunsmatige intelligensieJan de WetKaaps-Hollandse stylHomofoonVolhoubare ontwikkelingSwartbewussynsbewegingKoorsLemoenduifArgentiniëKaartRobert SobukweSendelingposisieNarsistiese persoonlikheidsteuring🡆 More