Die Rugbykampioenskap

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Die Rugbykampioenskap
    Die Rugbykampioenskap (voorheen bekend as die Drienasiesreeks) is ’n internasionale rugbykompetisie wat jaarliks in die Suidelike Halfrond gespeel word...
  • SANZAAR (kategorie Die Rugbykampioenskap)
    Argentinië Rugby) is die liggaam wat Superrugby en Die Rugbykampioenskap-rugbywedstryde organiseer. SANZAAR vergader jaarliks en bestaan uit die hoof-uitvoerende...
  • Die Europese Rugbykampioenskap is die Europese kampioenskap vir vlak twee en drie rugbyspelende lande. Die kampioenskap is in sewe divisies verdeel met...
  • Vryheidsbeker (kategorie Die Rugbykampioenskap)
    van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2004, die tiende verjaarsdag van Suid-Afrika se demokrasie, vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen...
  • Thumbnail for Bledisloebeker
    Bledisloebeker (kategorie Die Rugbykampioenskap)
    as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is genoem ná Lord Bledisloe, ’n voormalige goewerneur-generaal van Nieu-Seeland, wat die trofee in 1931...
  • Poematrofee (kategorie Die Rugbykampioenskap)
    deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2000 vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Argentinië, nadat hulle die beslissende...
  • tans in die Verenigde Rugbykampioenskap vir die Lions speel. Hy speel op die slotposisie. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker...
  • Mandela Uitdaagplaat (kategorie Die Rugbykampioenskap)
    jaar (2002–2005, 2 titels) Soortgelyke rugbykompetisies tydens die Rugbykampioenskap: Bledisloebeker, tussen Australië en Nieu-Seeland Poematrofee, tussen...
  • Thumbnail for Sharks (Verenigde Rugbykampioenskap)
    aan die Verenigde Rugbykampioenskap. Voor 1996 het ’n span van Natal deelgeneem aan die Super 10 in 1993 en 1994. Die konsessie dek die hele KwaZulu-Natal...
  • Thumbnail for Bulls (Verenigde Rugbykampioenskap)
    aan die Verenigde Rugbykampioenskap. Die konsessie sluit Pretoria, die Limpopoprovinsie en die Oosrand in. In terme van Curriebekerspanne kom die Bullsspelers...
  • wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskap speel. Malherbe het sy debuut vir die Springbokke...
  • Thumbnail for Steven Kitshoff
    wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskap speel. Kitshoff het sy debuut vir die Springbokke...
  • Die Verenigde Rugbykampioenskap is ’n jaarlikse rugbykompetisie met spanne van Ierland, Italië, Skotland, Suid-Afrika en Wallis. Die toernooi is een van...
  • Thumbnail for Brasiliaanse nasionale rugbyspan
    toernooi soortgelyk aan die Sesnasies-toernooi en Die Rugbykampioenskap om sodoende gereelde toetsrugby aan die topspanne van die streek te bied. Ná drie...
  • 2015 vir die eerste keer die Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap gewen. Sedert 2016 neem Chili ook aan die jaarlikse Amerikaanse Rugbykampioenskap deel, saam...
  • vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Verenigde Rugbykampioenskap op senter speel. Op 2 Desember 2017 het Am sy debuut vir die Springbokke...
  • Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap gewen, mees onlangs in 2017. Sedert 2016 neem Uruguay ook aan die jaarlikse Amerikaanse Rugbykampioenskap deel, saam met die tweede...
  • beskou en neem aan die jaarlikse Asiatiese Rugbykampioenskap deel. Hongkong het op gereelde grondslag na die uitspeelwedstryde van die rugbywêreldbekerkwalifisering...
  • Thumbnail for 2021-Rugbykampioenskapreeks
    2021-Rugbykampioenskapreeks (kategorie Die Rugbykampioenskap)
    Die 2021-Rugbykampioenskap was die eerste internasionale rugbykompetisie wat die nuwe wêreldwye rugbyreëlproewe ingesluit het, wat ontwerp is om die prioriteitsmissie...
  • tydens tuiswedstryde. Hulle ding in die Europese Rugbykampioenskap met ander opkomende rugbyspanne mee. Die beheerliggaam vir rugby in Nederland is Rugby...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin mense.npSean CombsLys van presidente van BurundiVergelyking Bipolêre gemoedsteuringDemokratiese Republiek die KongoErica BoyerKoue OorlogCobus RossouwSuid-Afrikaanse randKoos du PlessisBasisinkomsteIdioomBreinvliesontstekingWetenskaplike klassifikasieChristendomVoedingBergskilpadJo BlackLys van medisinale kruieNierNamakwalandAngina pectorisVolkekundeZoeloe WikipediaDomineeAarverkalkingBestuiwingSeksueel oordraagbare infeksieAdamBoomDermpoliepMiddeloorontstekingKriekOSI-modelIslamNic de JagerGrondHendrik HofmeyrMadison IvyPlae van EgipteFascismeSeisoenJada FireGroote SchuurIslamitiese StaatWeeluisRoemeensArabiesNieu-SeelandNaaktheidVerenigde State van AmerikaTrappe van vergelykingKallie KrielWayde van NiekerkMetabolismeKeelseerVierkantswortelWhatsAppSwangerskapIntensiewe vormDocumenta2001Rugby AustraliaWitbloedselBrandewynPosseëlLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVenda (taal)Vergasser🡆 More