Jason Jaftha

Jason Jaftha (* 4 Mei 1985) is ’n rugbyskeidsregter wat verbonde was aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie.

Hy was op SARU se nasionale paneel en kom van die Suid-Kaap (SWD-unie) waar hy aan die Hoërskool Zwartberg skoolgegaan het. Jaftha het sy eerste internasionale wedstryd op 14 November 2012 geblaas in ’n wedstryd tussen Zimbabwe en Spanje.

Jason Jaftha Rugbyportaal
Volle naam Jason Jamaine Jaftha
Geboortedatum 4 Mei 1985 (1985-05-04) (38 jaar oud)
Loopbaan as skeidsregter
Jare Kompetisie Weds
2013
2009–2013
Superrugby
Curriebeker
6
39
korrek soos op 28 Februarie 2017.

Teen die einde van 2015 is hy, weens sy beseringsrekord, van die Skeidsregtersvereniging se Elitepaneel na hul Nasionale Paneel afgegradeer, en geheel-en-al van die skeidsregterspaneel verwyder vir 2017.

Kollegas

Verwysings

Tags:

19854 MeiRugbySkeidsregterSpaanse nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse RugbyunieZimbabwiese nasionale rugbyspan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersAnti-inflammatoriese middelAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMangelontstekingGedigSendelingposisieDomkragTamatieBruin menseTienie HollowayRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAluminiumMonopolieTafelbergVergelykings (taalkunde)FiksieFrankrykAtletiekHamburgerHomoniemMynbouKankerOutismeLys van kleureInternetGevolge van aardverwarming op oseaneLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVolstruisBipolêre gemoedsteuringMeeueHibernasieBoontjieGoudTransatlantiese slawehandelSelfoonKoorsSirkelHorlosieAnilingusRefentse MorakeWikimedia-stigtingGewasboerdery in Suid-AfrikaVryheidsdagPizzaMensAkademiaFinale OplossingBaälKoedoeMierHortologiePornografieKatoenWolf1913SlawernyKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBelastingGeskiedenis van Suid-AfrikaVoornaamwoordImpakte van toerismeWinnie Madikizela-MandelaGeelhoutWillie JoubertE-posKewerViëtnamoorlogNeurenberg-verhoreMediese diagnoseAnale seksMaatskappyRob HersovOmgewingsbeheerWynand du ToitSkrywer🡆 More