Jonathan Kaplan

Jonathan Isaac Kaplan (gebore op 7 November 1966 in Durban, Suid-Afrika), is 'n voormalige internasionale rugbyskeidsregter en hou die wêreldrekord vir die meeste internasionale rugbywedstryde as skeidsregter.

Jonathan Kaplan Rugbyportaal
Jonathan Kaplan
Jonathan Kaplan in 2009
Volle naam Jonathan Isaac Kaplan
Geboortedatum 7 November 1966 (1966-11-07) (57 jaar oud)
Geboorteplek Durban, Suid-Afrika
Loopbaan as skeidsregter
Jare Kompetisie Weds
1999–2011
1996–2013
Rugbywêreldbeker
Toetswedstryde
Superrugby
Curriebeker
13
68
107
161

Kaplan begin as skeidsregter in 1984, terwyl hy nog 'n hoërskoolstudent is. Hy maak sy eersterangse debuut in 1991 en word in 1993 aangestel op Suid-Afrika se nasionale skeidsregterspaneel. Op 4 Mei 1996 maak hy sy internasionale debuut in 'n wedstryd tussen Namibië en Zimbabwe in Harare.

In Oktober 2009 blaas hy vir die vyfde keer in die eindstryd van Suid-Afrika se premiertoernooi, die Curriebeker.

Kaplan kondig op 12 Februarie 2013 sy uittrede aan as rugbyskeidsregter, aan die einde van die 2013-seisoen.

Rekords

Kaplan hou verskeie rekords as internasionale en Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter. Hy het 68 toetse beheer — wat 'n wêreldrekord is — sy 13 Wêreldbeker-toetse en sy vier Wêreldbeker-toernooie – 1999, 2003, 2007, 2011 – as wedstrydbeampte is wêreldrekords en sy 107 Superwedstryde hou die rekord, wat die eindstryde van 2005, 2006 en 2009 insluit. Die 161 Absa Curriebekerwedstryde wat hy geblaas het is ook ’n rekord, sowel as sy 422 eersterangse wedstryde.

Oud-kollegas

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Jonathan Kaplan RekordsJonathan Kaplan Oud-kollegasJonathan Kaplan VerwysingsJonathan Kaplan Eksterne skakelsJonathan Kaplan19667 NovemberDurbanRugbySkeidsregterSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieKolonoskopieGeslagsgelykheidBorsteCorioliskragKarnivoorKommaAfrikaanse woordelys en spelreëlsNatuurDurbanMenstruasieBeesvleisDokterLys van kinderspeletjiesNedersettingWeer (meteorologie)Jode in Suid-AfrikaMensSirkelMartin Luther King jr.Veranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameSkerpioenAfrikaanse taalleerDroogteKoue OorlogGeskiedenis van Suid-AfrikaKaapse VlakteNieuwoudtvilleEnkelvoudige sinPlastiekSeksualiteitHoofstadVeerJeugdagHeupMetafoorLewerBrandstofKangogrotteHeks van HexrivierSuid-Afrikaanse GrensoorlogUniondaleDundermGroepsdrukSokkerVerkleurmannetjieSuiwelprodukOrgasmeLimpopo (rivier)KlinkerOrtopedieOrale seksGeldMandalaSpreeuLionel MessiSpinnekopYslandNoord-KaapHartaanvalDigtheidSkaakEben EtzebethWaterpokkiesBosvarkIngrid JonkerSwaziSelfoonGeografie van Suid-AfrikaMieliestronkBloedsomloopstelselAnilingusLidwoordAntjie KrogDubbelpuntToekoms van die Aarde🡆 More