2010 Super 14-Seisoen

Die 2010 Super 14-seisoen het in Februarie 2010 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is.

Die kompetisie het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2010-seisoen was die vyfde en laaste van die vergrote Super 14 formaat van die kompetisie. Die skedule het oor ’n tydperk van 3½ maande gestrek met 94 wedstryde wat gespeel is, waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondtes en een eindrondte. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondtes gehad.

2010 Super 14
2010 Super 14-Seisoen
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Bulls (3de titel)
Wedstryde gespeel 92
Drieë gedruk 537  (gem. 5.837 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 263 Morné Steyn (Bulls) Vlag van Suid-Afrika
Meeste drieë gedruk 9 Drew Mitchell (Waratahs) Vlag van Australië
9 Joe Rokocoko (Blues) Vlag van Nieu-Seeland

Tabel

2010 Super 14-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 2010 Super 14-Seisoen  Bulls 13 10 0 3 436 345 +91 7 47
2 2010 Super 14-Seisoen  Stormers 13 9 0 4 365 171 +194 8 44
3 2010 Super 14-Seisoen  Waratahs 13 8 0 5 366 308 +58 7 43
4 2010 Super 14-Seisoen  Crusaders 13 8 1 4 388 295 +93 7 41
5 2010 Super 14-Seisoen  Reds 13 9 0 4 385 288 +97 7 43
6 2010 Super 14-Seisoen  Brumbies 13 8 0 5 358 291 +67 5 37
7 2010 Super 14-Seisoen  Blues 13 7 0 6 376 333 +43 9 37
8 2010 Super 14-Seisoen  Hurricanes 13 7 1 5 358 323 +35 7 37
9 2010 Super 14-Seisoen  Sharks 13 7 0 6 297 297 0 5 33
10 2010 Super 14-Seisoen  Cheetahs 13 5 1 7 315 393 -78 4 26
11 2010 Super 14-Seisoen  Chiefs 13 4 1 8 340 418 -78 8 26
12 2010 Super 14-Seisoen  Highlanders 13 3 0 10 297 397 -100 7 19
13 2010 Super 14-Seisoen  Force 13 4 0 9 258 364 -106 3 19
14 2010 Super 14-Seisoen  Lions 13 0 0 13 270 585 -315 5 5
Opgedateer op 15 Mei 2010

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bomuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Skeidsregters

Die skeidsregters in hierdie toernooi kom van al drie deelnemende lande. Skeidsregters word geplaas op 'n Meriete- en Reserwepaneel. Hulle kan bevorder of teruggesit word na 'n ander paneel. Ten minste tagtig persent van die Super 14-wedstryde sal deur skeidsregters van die Merietepaneel hanteer word.

Australiese Skeidsregters

  • Stuart Dickinson (Merietepaneel)
  • Steve Walsh (Reserwepaneel)
  • Ian Smith (Reserwepaneel)
  • Nathan Pearce (Reserwepaneel)
  • Paul Marks (Reserwepaneel)

Nieu-Seelandse Skeidsregters

  • Bryce Lawrence (Merietepaneel)
  • Chris Pollock (Merietepaneel)
  • Keith Brown (Merietepaneel)
  • Garratt Williamson (Reserwepaneel)
  • Jonathan White (Reserwepaneel)
  • Vinny Munro (Reserwepaneel)

Suid-Afrikaanse Skeidsregters

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 12–13 Februarie Week 9 9–10 April
Week 2 19–20 Februarie Week 10 16–17 April
Week 3 26-27 Februare Week 11 23-24 April
Week 4 5–6 Maart Week 12 30 April & 1 Mei
Week 5 12–13 Maart Week 13 7–8 Mei
Week 6 19–20 Maart Week 14 14–15 Mei
Week 7 26-27 Maart Halfeindronde 21–22 Mei
Week 8 2–3 April Eindronde 29 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2009 Super 14
Super 14
2010
Opgevolg deur
2011 Superrugby

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Perth & Brisbane.
  • ’n Superrugbyrekord is opgestel toe die Hurricanes 9 strafdoele in die wedstryd oorgeskop het, 5 deur Willie Ripia en 4 deur Piri Weepu.
  • Stirling Mortlock het die eerste speler geword wat meer as 1 000 superrugbypunte kon aanteken en het hierdie wedstryd afgesluit op 1 005 punte.

Week 2

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.
  • Hierdie wedstryd het verskeie Superrugbyrekords oortref waaronder die hoogste gemiddelde telling in 'n enkele wedstryd (137 punte), die hoogste telling deur 'n span wat nie tuis speel nie (72 punte) en die meeste drieë in 'n enkele wedstryd (18).

Week 3

  • Geen dagligbesparing in Perth & Brisbane

Week 4

Loslootjie: 2010 Super 14-Seisoen  Bulls, 2010 Super 14-Seisoen  Force

Week 5

  • Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: 2010 Super 14-Seisoen  Cheetahs, 2010 Super 14-Seisoen  Blues

Week 6

  • Geen dagligbesparing in Perth
Loslootjie: 2010 Super 14-Seisoen  Chiefs, 2010 Super 14-Seisoen  Reds

Week 7

  • Geen dagligbesparing in Perth
Loslootjie: 2010 Super 14-Seisoen  Crusaders, 2010 Super 14-Seisoen  Stormers

Week 8

  • Paasnaweek
  • Geen dagligbesparing in Perth
  • Sondag 4 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: 2010 Super 14-Seisoen  Brumbies, 2010 Super 14-Seisoen  Lions

Week 9

Loslootjie: 2010 Super 14-Seisoen  Hurricanes, 2010 Super 14-Seisoen  Sharks

Week 10

Loslootjie: 2010 Super 14-Seisoen  Highlanders, 2010 Super 14-Seisoen  Waratahs

Week 11

Week 12

  • Die uitslag van hierdie wedstryd was beslissend in die opsig dat die Stormers die eerste Suid-Afrikaanse span geword het wat al vyf Nieu-Seelandse spanne in een Superrugbyseisoen kon klop.

Week 13

  • Die uitslag van hierdie wedstryd het veroorsaak dat die Lions die rekord vir die meeste agtereenvolgende verliese in een Superrugbyseisoen gebreek het.

Week 14

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
22 Mei 2010 – Orlandostadion, Soweto
 2010 Super 14-Seisoen  Bulls 39  
 2010 Super 14-Seisoen  Crusaders 24   29 Mei 2010 – Orlandostadion, Soweto
     2010 Super 14-Seisoen  Bulls 25
22 Mei 2010 – Nuweland, Kaapstad    2010 Super 14-Seisoen  Stormers 6
 2010 Super 14-Seisoen  Stormers 25
 2010 Super 14-Seisoen  Waratahs 6  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 15 driedrukkers (Statistiek[dooie skakel])
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Drew Mitchell 9 14 Waratahs
Joe Rokocoko 9 13 Blues
3 Gerhard van den Heever 8 13 Bulls
4 Ben Alexander 7 13 Brumbies
Jaque Fourie 7 15 Stormers
Sean Maitland 7 14 Crusaders
Bryan Habana 7 14 Stormers
Rene Ranger 7 13 Blues
David Smith 7 11 Hurricanes
Francois Hougaard 7 12 Bulls
9 Alby Mathewson 6 13 Blues
Zac Guildford 6 14 Crusaders
Ma’a Nonu 6 13 Hurricanes
Michael Killian 6 12 Lions
Lachlan Turner 6 14 Waratahs

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek[dooie skakel])
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Morné Steyn 263 (5 Drieë, 38 Doel, 51 Straf, 3 Skep) 14 Bulls
2 Quade Cooper 171 (5 Drieë, 31 Doel, 27 Straf, 1 Skep) 13 Reds
3 Dan Carter 153 (1 Drie, 26 Doel, 30 Straf, 2 Skep) 13 Crusaders
4 Stephen Brett 141 (2 Drieë, 28 Doel, 23 Straf, 2 Skep) 13 Blues
Peter Grant 141 (1 Drie, 20 Doel, 32 Straf) 14 Stormers
6 Matt Giteau 136 (1 Drie, 25 Doel, 26 Straf, 1 Skep) 12 Brumbies
7 Stephen Donald 129 (2 Drieë, 22 Doel, 25 Straf) 10 Chiefs
8 Naas Olivier 112 (1 Drie, 19 Doel, 21 Straf, 2 Skep) 12 Cheetahs
Ruan Pienaar 112 (3 Drieë, 17 Doel, 20 Straf, 1 Skep) 13 Sharks

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) "Super 14 loting aangekondig". saru.co.za. Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2009. Besoek op 17 November 2008.
  • (en) "2009 Super 14 Wedstryddatums". super14.com. Super 14. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2008. Besoek op 17 November 2008.
  • (en) "Nuwe reëls uiteengesit". rugby.com.au. Australiese Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2009. Besoek op 3 Februarie 2008.
  • (en) "2009 Super 14 Fixtures". itsrugby.co.uk.

Tags:

2010 Super 14-Seisoen Tabel2010 Super 14-Seisoen Skeidsregters2010 Super 14-Seisoen Wedstryddatums2010 Super 14-Seisoen Spelerstatistieke2010 Super 14-Seisoen Sien ook2010 Super 14-Seisoen Verwysings2010 Super 14-Seisoen Eksterne skakels2010 Super 14-SeisoenSuper 14

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanersReënIngrid JonkerBosluisbytkoorsRooilipslangBurgerregteGoeie VrydagPablo PicassoBreinInstagramPlastiekLys van Afrikaanse skrywersGautengRugbywêreldbeker 2023VleilandMenslike skeletNiemetaalYsterOplossing (chemie)Suid-AfrikaBosbokAartappelStollingsgesteenteKatSteve BikoSonnetOorstromingNederlandCarles PuigdemontKlopjagAdolessensieKweekhuiseffekBorsDigtheidBreinvliesontstekingErfenisTaalVulvaWiki CommonsSosiale mediaKasteel die Goeie HoopTropiese sikloonNoordwesJan van TonderKonsentrasiekampBruin huisslangNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTennisSharpeville-slagtingHemelvaartsdagPolisieWilna SnymanMuishondVaginale kankerGroepsgebiedewetLys van bekende Suid-AfrikanersSelfmoordKernkragSlawernySamestellingTrigeminale neuralgieGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogRefleksieBestuiwingMaagAfrikaanse taalleerWapen van Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKolorektale kankerNatuurbewaringDurbanBoerboelBalletHeupvervangingErica Boyer🡆 More