2011 Superrugbyseisoen

Die 2011 Superrugbyseisoen het in Februarie 2011 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is.

Dit het vroeg in Julie ten einde geloop om aan spelers die geleentheid te gun om te herstel voor die Rugbywêreldbeker 2011 wat in September en Oktober afgespeel het. In toekomstige nie-wêreldbekerjare sal die kompetisie tot Augustus strek. Die 2011-seisoen was die eerste van die uitgebreide Superrugbykompetisie met die toetrede van die Melbourne Rebels nadat ’n bod van die Southern Kings van die hand gewys is.

2011 Superrugby
2011 Superrugbyseisoen
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Australië Reds (1ste titel)
Wedstryde gespeel 125
Drieë gedruk 579  (gem. 4.632 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 228 Quade Cooper (Reds)
Meeste drieë gedruk 9 Sarel Pretorius (Cheetahs) Vlag van Suid-Afrika
9 Bjorn Basson (Bulls) Vlag van Suid-Afrika
9 Sean Maitland (Cruaders) Vlag van Nieu-Seeland

Die kompetisie is oor 21 weke beslis met ’n totaal van 125 wedstryde wat gespeel is. Dit begin met drie groepe van vyf spanne wat volgens lande ingedeel is (daar was dus ’n Australiese, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse groep). Met die nuwe formaat het die seisoenwedstryde uit twee tipes wedstryde bestaan, nl.:

  • Intergroepwedstryde – Elke span speel twee keer teen elk van die ander spanne in die groep in tuis- en wegwedstryde. (Sien onderstaande tabelle vir groepe)
  • Tussengroepwedstryde – Elke span het teen vier van die spanne van die ander twee groepe gespeel waarvan vier wedstryde tuis was en vier wedstryde weg. Daar is dus teen een span van elke ander groep nié gespeel nie.

Die boonste span in elke groep, asook die volgende drie spanne op die algehele punteleër, ongeag hul plek in die groep, het in die uitspeelwedstryde gespeel. Die boonste twee groepwenners (op die basis van die algehele punteleër) het die eerste ronde van die uitspeelwedstryde ’n loslootjie gekry. In die eerste ronde van die uitspeelwedstryde was die derde groepwenner nommer drie met ’n tuiswedstryd teen die span wat sesde op die algehele punteleër geëindig het. Die span wat vierde was op die algehele punteleër het dan in ’n tuiswedstryd uitgespeel teen die span wat vyfde was. In die halfeindrondes het die tweede groepwenner uitgespeel teen die span wat in die eerste uitspeelronde gewen het en die hoogste op die punteleër was. Die eerste groepwenner het dan teen die ander uitspeelrondewenner gespeel. Die eindronde was tuiswedstryd vir die span wat die hoogste op die algehele punteleër geëindig het.

Punte

Australië

bekyk · wysig · bespreek

Span S W G V PV PT +/- BP1 BP2 LL Pte
1 2011 Superrugbyseisoen  Reds 16 13 0 3 429 309 +120 5 1 8 66
2 2011 Superrugbyseisoen  Waratahs 16 10 0 6 398 252 +146 6 3 8 57
3 2011 Superrugbyseisoen  Force 16 5 2 9 333 416 -83 0 5 8 37
4 2011 Superrugbyseisoen  Brumbies 16 4 1 11 314 437 -123 3 4 8 33
5 2011 Superrugbyseisoen  Rebels 16 3 0 13 281 570 -289 2 2 8 24
Nieu-Seeland

bekyk · wysig · bespreek

Span S W G V PV PT +/- BP1 BP2 LL Pte
1 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders 16 11 1 4 436 273 +163 5 2 8 61
2 2011 Superrugbyseisoen  Blues 16 10 1 5 405 335 +70 6 4 8 60
3 2011 Superrugbyseisoen  Highlanders 16 8 0 8 296 343 -47 2 3 8 45
4 2011 Superrugbyseisoen  Hurricanes 16 5 2 9 328 398 -70 5 5 8 42
5 2011 Superrugbyseisoen  Chiefs 16 6 1 9 332 348 -16 2 4 8 40
Suid-Afrika

bekyk · wysig · bespreek

Span S W G V PV PT +/- BP1 BP2 LL Pte
1 2011 Superrugbyseisoen  Stormers 16 12 0 4 400 257 +143 4 3 8 63
2 2011 Superrugbyseisoen  Sharks 16 10 1 5 407 339 +68 6 1 8 57
3 2011 Superrugbyseisoen  Bulls 16 10 0 5 416 370 +46 3 3 8 54
4 2011 Superrugbyseisoen  Cheetahs 16 5 0 11 435 437 -2 5 7 8 40
5 2011 Superrugbyseisoen  Lions 16 3 1 12 351 477 -126 2 5 4 25
Verduideliking van kleure
     Drie groepwenners - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelwedstryde.
     Volgende drie spanne volgens algehele punte - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelwedstryde.
Algeheel

bekyk · wysig · bespreek

Span S W G V PV PT +/- BP1 BP2 LL Pte
1 2011 Superrugbyseisoen  Reds 16 13 0 3 429 309 +120 5 1 8 66
2 2011 Superrugbyseisoen  Stormers 16 12 0 4 400 257 +143 4 3 8 63
3 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders 16 11 1 4 436 273 +163 5 2 8 61
4 2011 Superrugbyseisoen  Blues 16 10 1 5 405 335 +70 6 4 8 60
5 2011 Superrugbyseisoen  Waratahs 16 10 0 6 398 252 +146 6 3 8 57
6 2011 Superrugbyseisoen  Sharks 16 10 1 5 407 339 +68 6 1 8 57
7 2011 Superrugbyseisoen  Bulls 16 10 0 5 416 370 +46 3 3 8 54
8 2011 Superrugbyseisoen  Highlanders 16 8 0 8 296 343 -47 2 3 8 45
9 2011 Superrugbyseisoen  Hurricanes 16 5 2 9 328 398 -70 5 5 8 42
10 2011 Superrugbyseisoen  Chiefs 16 6 1 9 332 348 -16 2 4 8 40
11 2011 Superrugbyseisoen  Cheetahs 16 5 0 11 435 437 -2 5 7 8 40
12 2011 Superrugbyseisoen  Force 16 5 2 9 333 416 -83 0 5 8 37
13 2011 Superrugbyseisoen  Brumbies 16 4 1 11 314 437 -123 3 4 8 33
14 2011 Superrugbyseisoen  Lions 16 3 1 12 351 477 -126 2 5 4 25
15 2011 Superrugbyseisoen  Rebels 16 3 0 13 281 570 -289 2 2 8 24


Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP1 = Bonuspunt toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
  • BP2 = Bonuspunt toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor.
    • Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • LL = Bonuspunte toegeken vir ’n loslootjie.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
  • Die span wat die week ’n loslootjie het kry vier ligapunte

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 18–20 Februarie Week 12 6-7 Mei
Week 2 25-26 Februarie Week 13 13-14 Mei
Week 3 4-5 Maart Week 14 20-21 Mei
Week 4 11–12 Maart Week 15 27-29 Mei
Week 5 18–19 Maart Week 16 3-4 Junie
Week 6 25–26 Maart Week 17 10-11 Junie
Week 7 1-2 April Week 18 17–18 Junie
Week 8 8–9 April Uitspeelrondes 25-26 Junie
Week 9 15–17 April Halfeindronde 1-2 Julie
Week 10 22-23 April Eindronde 9 Julie
Week 11 29–30 April
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Voorafgegaan deur
2010 Super 14
Superrugby
2011
Opgevolg deur
2012 Superrugbyseisoen

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.
Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Stormers

Week 2

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Force

1 As gevolg van die aardbewing op 22 Februarie 2011 in Nieu-Seeland wat gelei het tot groot skade en lewensverlies in Christchurch, is besluit om die wedstryd tussen die Crusaders en die Hurricanes af te las met elke span wat twee ligapunte kry.

Week 3

  • Geen dagligbesparing in Perth.
Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Hurricanes

Week 4

  • Geen dagligbesparing in Perth.
Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Bulls, 2011 Superrugbyseisoen  Reds, 2011 Superrugbyseisoen  Waratahs

Week 5

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.
Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Brumbies

Week 6

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.
Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Highlanders

Week 7

  • Geen dagligbesparing in Perth.
  • Sondag 3 April eindig dagligbepaling in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders

Week 8

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Blues, 2011 Superrugbyseisoen  Chiefs, 2011 Superrugbyseisoen  Rebels

Week 9

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Sharks

Week 10

  • Paasnaweek
Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Brumbies, 2011 Superrugbyseisoen  Cheetahs, 2011 Superrugbyseisoen  Stormers

Week 11

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Lions

Week 12

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Bulls

Week 13

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Force, 2011 Superrugbyseisoen  Sharks, 2011 Superrugbyseisoen  Waratahs

Week 14

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Highlanders, 2011 Superrugbyseisoen  Hurricanes, 2011 Superrugbyseisoen  Reds

Week 15

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Blues, 2011 Superrugbyseisoen  Chiefs, 2011 Superrugbyseisoen  Rebels

Week 16

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders

Week 17

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Cheetahs

Week 18

Loslootjie: 2011 Superrugbyseisoen  Lions

Uitspeelwedstryde

Kwalifiserende ronde Halfeindronde Eindronde
                             
  KR1: 25 Junie 2011  
4  2011 Superrugbyseisoen  Blues 26  
5  2011 Superrugbyseisoen  Waratahs 13           HE1: 2 Julie 2011      
        1  2011 Superrugbyseisoen  Reds 30    
         2011 Superrugbyseisoen  Blues 13     E: 9 Julie 2011
              2011 Superrugbyseisoen  Reds 18
            HE2: 2 Julie 2011     2011 Superrugbyseisoen  Crusaders 13
          2  2011 Superrugbyseisoen  Stormers 10    
  KR2: 26 Junie 2011          2011 Superrugbyseisoen  Crusaders 29    
  3  2011 Superrugbyseisoen  Crusaders 36          
  6  2011 Superrugbyseisoen  Sharks 8          



Kwalifiserende ronde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 19 driedrukkers
Pos Naam Drieë Span
1 Sarel Pretorius 9 2011 Superrugbyseisoen  Cheetahs
Bjorn Basson 9 2011 Superrugbyseisoen  Bulls
Sean Maitland 9 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders
4 Rene Ranger 8 2011 Superrugbyseisoen  Blues
5 Israel Dagg 7 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders
Jared Payne 7 2011 Superrugbyseisoen  Blues
7 Drew Mitchell 6 2011 Superrugbyseisoen  Waratahs
Luke Morahan 6 2011 Superrugbyseisoen  Reds
Adam Thomson 6 2011 Superrugbyseisoen  Highlanders
Alby Mathewson 6 2011 Superrugbyseisoen  Blues
Jaque Fourie 6 2011 Superrugbyseisoen  Stormers
Jaco Taute 6 2011 Superrugbyseisoen  Lions
Wynand Olivier 6 2011 Superrugbyseisoen  Bulls
Hosea Gear 6 2011 Superrugbyseisoen  Hurricanes
JP Pietersen 6 2011 Superrugbyseisoen  Sharks
Scott Higginbotham 6 2011 Superrugbyseisoen  Reds
Lwazi Mvovo 6 2011 Superrugbyseisoen  Sharks
Tom Carter 6 2011 Superrugbyseisoen  Waratahs
Robert Fruean 6 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders

Bron: www.sarugby.net[dooie skakel]

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers
Pos Naam Punte Span
1 Quade Cooper 228 (5 Drieë, 31 Doel, 43 Straf, 4 Skep) 2011 Superrugbyseisoen  Reds
2 Morné Steyn 216 (33 Doel, 46 Straf, 4 Skep) 2011 Superrugbyseisoen  Bulls
3 Dan Carter 194 (3 Drieë, 25 Doel, 42 Straf, 1 Skep) 2011 Superrugbyseisoen  Crusaders
4 Patrick Lambie 193 (4 Drieë, 28 Doel, 39 Straf) 2011 Superrugbyseisoen  Sharks
5 Sias Ebersohn 179 (2 Drieë, 32 Doel, 33 Straf, 2 Skep) 2011 Superrugbyseisoen  Cheetahs
6 Matt Giteau 171 (4 Drieë, 20 Doel, 36 Straf, 1 Skep) 2011 Superrugbyseisoen  Brumbies
7 James O'Connor 170 (3 Drieë, 7 Doel, 47 Straf) 2011 Superrugbyseisoen  Force
8 Kurtley Beale 169 (4 Drieë, 28 Doel, 31 Straf) 2011 Superrugbyseisoen  Waratahs
9 Peter Grant 142 (14 Doel, 38 Straf) 2011 Superrugbyseisoen  Stormers
10 Luke McAlister 137 (1 Drie, 21 Doel, 29 Straf, 1 Skep) 2011 Superrugbyseisoen  Blues

Bron: www.sarugby.net[dooie skakel]

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2011 Superrugbyseisoen Punte2011 Superrugbyseisoen Wedstryddatums2011 Superrugbyseisoen Spelerstatistieke2011 Superrugbyseisoen Verwysings2011 Superrugbyseisoen Eksterne skakels2011 SuperrugbyseisoenMelbourne Rebels (Superrugbyspan)Rugbywêreldbeker 2011Southern Kings (Superrugbyspan)Superrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JagluiperdLeah van NiekerkVulvaKnieNamakwalandHannes van WykSinoniemMartin Luther King jr.RekeningkundeVarkBynierVoorvoegselRob HersovWaarheid-en-versoeningskommissieItaliëHartversakingSlawernyBipolêre gemoedsteuringMenstruasieLys van politieke partye in Suid-AfrikaTandbederfSokkerGroepsdrukWoestynPrivaat maatskappySomerGasPretoriaVerstedelikingLys van nedersettings in Suid-AfrikaLoftus MaraisGewasboerdery in Suid-AfrikaSpoorvervoer in Suid-AfrikaAkroniemGewone breukeVratEkotoerismeAfvalbestuurVeelvoudige sinHomofoonNedersettingLionel MessiJuraDepressie (gemoedstoestand)Demi Lee MooreDirekte en Indirekte redeTelwoordKrieketSkildklierInstagramLewerDieregeluideDwelmmiddelPeriodieke tabelVlagterminologieBoomslangCounter-Strike 2ChristendomAfrikaanse TaalmonumentKoue OorlogKoorsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSatellietKommunikasieOnderwysMaatskaplike verantwoordelikheidTelkomProstaatkankerJaarBlaarRudi ClaaseKlein-Karoo🡆 More