Craig Joubert: Rugby skeidsregter van Suid-Afrika

Craig Joubert (gebore op 8 November 1977 in Durban, Suid-Afrika), is 'n voltydse internasionale rugbyskeidsregter.

Craig Joubert Rugbyportaal
Craig Joubert: Biografie, Loopbaan as skeidsregter, Kollegas
Craig Joubert in 2016
Volle naam Craig Joubert
Geboortedatum 8 November 1977 (1977-11-08) (46 jaar oud)
Geboorteplek Durban, Suid-Afrika
Skool Maritzburg Kollege
Universiteit Universiteit van Natal
Vername familie Des Joubert (vader)
Loopbaan as skeidsregter
Jare Kompetisie Weds
2011

2003–
Rugbywêreldbeker 2011 se eindstryd
Toetse
Superrugby
Curriebeker


54
84
korrek soos op 1 Februarie 2015.

Biografie

Joubert matrikuleer aan die Maritzburg Kollege en studeer in besigheidsfinansies by die Universiteit van Natal. Hy werk in korporatiewe bankwese, 'n professie wat hy vir vyf jaar beoefen, voordat hy 'n voltydse skeidsregter word.

Loopbaan as skeidsregter

Craig Joubert begin reeds in sy jeugjare as skeidsregter op aandrang van sy pa, Des Joubert. Hy maak sy eerste-divisie debuut in 1991 en word aangestel op Suid-Afrika se nasionale skeidsregterspaneel in 1993.

In 2003 maak hy sy internasionale debuut in 'n wedstryd tussen Namibië en Uganda in Windhoek.

In 2010 beheer hy die Super 14-eindstryd tussen die Bulls en die Stormers.

Hy blaas ook gereeld in die plaaslike Suid-Afrikaanse premiertoernooi, die Curriebeker.

Op 23 Oktober 2011 val sy grootste eer hom te beurt deur te blaas in die eindstryd van die Rugbywêreldbeker 2011 tussen die All Blacks en die Franse Hane in Nieu-Seeland.

Kollegas

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Craig Joubert BiografieCraig Joubert Loopbaan as skeidsregterCraig Joubert KollegasCraig Joubert VerwysingsCraig Joubert Eksterne skakelsCraig Joubert19778 NovemberDurbanRugbySkeidsregterSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderMusiekteaterErns GrundlingRuan PienaarGroepsgebiedewetPerdebyeKlein-KarooJo BlackMikro-ekonomieNeurenberg-verhoreSpinnekopFiksieLys van veltoestandePikkewynVarkgriepAardedagAborsie in Suid-AfrikaWatersuiweringKaren MeiringDrinkwatervoorsieningNiersteenSirkelStikstofHerfsLJames AlexanderLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJagluiperdGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNeologismeMierleeuElzette MaarschalkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOorstromingPsigopatieVlag van Suid-AfrikaParkinson se siekteMangelontstekingRutenium(III)chloriedNuwe TestamentHoenderNommertekenSwitserlandPeach van PletzenHemelBesemReënSlag van BloedrivierIdioomPeriodieke tabelSpelerposisies in rugbyAfkortingManie JacksonKletsrymAustraliëWinnie Madikizela-MandelaOranjerivierGeskiedenis van Suid-AfrikaEnkelvoudige sinLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesKankerDierKolonialismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMis (weerkunde)MondSteentydperkKarlien van JaarsveldVoedingGenadedoodHeuningGNU-lisensie vir vrye dokumentasieWindkragKameelErektiele disfunksieGrondsoorte🡆 More