Sesnasies-Toernooi

Die Sesnasies-toernooi is ’n jaarlikse rugbytoernooi tussen ses Europese spanne: Engeland, Frankryk, Ierland, Italië, Skotland en Wallis.

Die kompetisie word geborg deur die Ierse brouery Guinness. Die huidige kampioen is Ierland, wat die 2024-toernooi gewen het.

Sesnasies-toernooi
Sesnasies 2024
Beskrywing.
Die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Rugby
Gestig 1883 (as Tuisnasies)
1910 (as Vyfnasies)
2000 (as Sesnasies)
Eienaar RFU, FFR, IRFU, FIR, SRU, WRU
Inwydingseisoen 1883 (Tuisnasies)
1910 (Vyfnasies)
2000 (Sesnasies)
Deelnemende lande Vlag van Engeland Engeland
Vlag van Frankryk Frankryk
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland
Vlag van Italië Italië
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Wallis Wallis
Aantal spanne 6
Mees onlangse kampioen Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland (2024)
Verwante kompetisies Grand Slam
Driekroon
Calcuttabeker
Millenniumtrofee
Eeufees-quaich
Giuseppe Garibaldi-trofee
Auld Alliansie-trofee
Doddie Weir-beker
Cuttittabeker
Borg(e) Guinness

Die Sesnasies is die opvolger van die Vyfnasies-toernooi (1910–’31 en 1947–’99) wat op sy beurt die opvolger van die Tuisnasies-toernooi (1883–1909 en 1932–’39) is. Die Tuisnasies-toernooi, gespeel tussen spanne van Engeland, Ierland, Skotland en Wallis, was die eerste internasionale rugbytoernooi. Daar word soms nieamptelik in die media na die wenner van die Sesnasies-toernooi as die Europese of Noordelike Halfrond-kampioen verwys.

Engeland en Wallis hou die rekord vir die meeste volslae toernooititels van die Tuisnasies, Vyfnasies en Sesnasies-toernooie met 39 titels, maar Engeland het met 29 die meeste ongedeelde titels gewen. Sedert die Sesnasies in 2000 ’n aanvang geneem het, het slegs Italië en Skotland die toernooi nog nie gewen nie. Skotland het wel die laaste toernooi van die Vyfnasies in 1999 gewen.

Formaat

Sesnasies-Toernooi 
Lande wat aan die Sesnasies-toernooi deelneem

Die toernooi word jaarliks gespeel en het ’n eenvoudige formaat: Elke span speel een keer teen elk van die ander vyf spanne met die tuisveldvoordeel wat jaarliks omruil tussen die spanne. Spanne kry vier punte vir ’n oorwinning, twee vir ’n gelykopuitslag en geen vir ’n verlies. Tot in 2017 is bonuspunte in hierdie toernooi nie toegeken nie. Sedert die 2017-toernooi word bonuspunte soos by die Rugbywêreldbeker toegeken:

  • ’n span druk vier of meer drieë (ongeag van die wedstryduitslag);
  • ’n span verloor met sewe (’n verdoelde drie) of minder.

Indien ’n span al sy wedstryde wen, word gesê dat ’n “Grand Slam” behaal is. Enige van die Tuisnasies wat die drie ander Tuisnasies wen, behaal die “Driekroon”. Hoewel hierdie prestasie lank reeds deel is van die toernooi, is in 2006 vir die eerste keer ’n fisieke Driekroontrofee toegeken. Geen trofee word toegeken vir die span wat aan die einde van die toernooi laaste geëindig het nie, maar daar word gesê dat hulle die “Houtlepel” gewen het. Sedert die eerste Sesnasies-toernooi in 2000 het slegs Engeland en Ierland nog nie die Houtlepel “gewen” nie. Italië het die meeste Houtlepels in die Sesnasies met 18, maar die ander spanne het weens deelname aan die voorafgaande toernooie meer Houtlepels.

Verskeie individuele kompetisies vind plaas gedurende die loop van die toernooi. Die oudste hiervan is die Calcuttabeker wat sedert 1879 jaarliks tussen Engeland en Skotland uitgespeel word. Dit word die Calcuttabeker genoem omdat dit gemaak is van gesmelte Indiese roepees. Sedert 1988 word die Millennium-trofee aan die wenner tussen Engeland en Ierland toegeken en sedert 1989 word die Eeufees-quaich aan die wenner tussen Ierland en Skotland toegeken. Sedert 2007 ding Frankryk en Italië mee om die Giuseppe Garibaldi-trofee; die kompetisie is geskep om die 200ste herdenking van die geboorte van Giuseppe Garibaldi, die Italiaanse held wat Italië help herenig het, te vier. Garibaldi is in 1807 in Nizza (nou Nice), Frankryk, gebore. Sedert 2018 word die Auld Alliansie-trofee tussen Frankryk en Skotland ter nagedagtenis aan die tydens die Eerste Wêreldoorlog gesneuwelde rugbyspelers uitgespeel. In 2019 is die Doddie Weir-beker, genoem na die voormalige Skotse rugbyspeler Doddie Weir wat met Motorneuronsiekte gediagnoseer is, tussen Skotland en Wallis vir die eerste keer uitgespeel. Sedert 2022 word die Cuttittabeker, genoem na die voormalige Italiaanse kaptein en Skotse skrumafrigter Massimo Cuttitta wat in 2021 op 54 aan Covid-19 dood is, tussen Italië en Skotland uitgespeel.

Voor 1994 het spanne met dieselfde hoeveelheid ligapunte gesamentlik met die louere weggestap. Sedertdien is bepaal dat die span met ’n beter punteverskil die wenner sal wees. Die toernooireëls stel dit ook dat indien spanne op ligapunte en punteverskil gelyk is, die span wat die meeste drieë gedruk het, moet wen. Indien dieselfde hoeveelheid drieë ook gedruk is, word al die betrokke spanne as wenner aangewys. Tot op hede was ligapunte en punteverskil egter voldoende om die wenner te bepaal.

Tuisvoordeel tydens die Sesnasies
Drie tuiswedstryde Twee tuiswedstryde
Ewe jare Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Italië Sesnasies-Toernooi  Skotland
Onewe jare Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Italië Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Wallis

Trofeë

Toernooitrofee

Sesnasies-Toernooi 
Sesnasies-toernooi en Driekroon-trofeë

Die wenners van die Sesnasies ontvang die Toernooitrofee. Om ’n trofee te gee was oorspronklik die idee van die Graaf van Westmorland en is in 1993 vir die eerste keer oorhandig aan die toernooiwenner Frankryk. Die trofee is van sterlingsilwer, ontwerp deur James Brent-Ward en is gemaak deur ’n span van agt silwersmede van die firma William Comyns in Londen.

Daar is 15 kantpanele wat die vyftien spelers van ’n rugbyspan voorstel, en drie handvatsels wat die drie beamptes (skeidsregter en twee assistentskeidsregters) voorstel. Die beker het ’n kapasiteit van 3,75 liter – genoeg vir vyf bottels sjampanje. In die mahoniehoutbasisis ’n versteekte laai wat ses alternatiewe kruisblomme bevat – elk ’n silwer replika van die spanembleme – wat op die afneembare deksel vasgeskroef kan word.

Driekroontrofee

Die Driekroon kan slegs deur Engeland, Ierland, Skotland of Wallis gewen word wanneer een van die vier spanne elk van die ander drie wen gedurende die Sesnasies-toernooi. Die eer van die Driekroon is vir jare reeds deel van die toernooi en dateer terug na die oorspronklike Tuisnasies-toernooi. Die fisiese Driekroon-trofee word egter eers slegs sedert 2006 toegeken. Ierland het in 2023 die Driekroon gewen nadat hulle Engeland, Ierland en Wallis verslaan het.

Vir die toernooi in 2006 het Harry Hooper, hoof van Eksterne Kommunikasie aan die Royal Bank of Scotland (die destydse primêre borg van die toernooi) opdrag gegee aan Hamilton & Inches (wat in Londen en Edinburg gebaseer is) om ’n trofee vir die Driekroon te ontwerp en te skep. Sedertdien is dit ses keer deur Ierland, vier keer deur Wallis en drie keer deur Engeland gewen.

Ander trofeë

Sesnasies-Toernooi 
Die Calcuttabeker word sedert 1879 jaarliks tussen Engeland en Skotland uitgespeel

Daar word om verskeie ander trofee deur die loop van die toernooi meegeding, meestal as jarelange wedstryde tussen twee spanne.

  • Calcuttabeker – Engeland teen Skotland; jaarliks sedert 1879.
  • Eeufees-quaich – Skotland teen Ierland; jaarliks sedert 1989; ’n quaich is ’n Keltiese drinkbekertjie.
  • Giuseppe Garibaldi-trofee – Frankryk teen Italië; jaarliks sedert 2007; in nagedagtenis aan Giuseppe Garibaldi, leier in die Unifikasie van Italië gebore in Nice, ’n stad wat in sy leeftyd drie keer tussen Franse en Italiaanse besit gewissel het.
  • Millennium-trofee – Engeland teen Ierland; jaarliks sedert 1988; voorgestel om Dublin se duisendjaarwording te vier in 1988.
  • Auld Alliansie-trofee – Frankryk teen Skotland; jaarliks sedert 2018; ter nagedagtenis van die tydens die Eerste Wêreldoorlog gesneuwelde rugbyspelers.
  • Doddie Weir-beker – Skotland teen Wallis; jaarliks sedert 2019; genoem na die voormalige Skotse rugbyspeler Doddie Weir wat met Motorneuronsiekte gediagnoseer is.
  • Cuttittabeker – Italië teen Skotland; jaarliks sedert 2022; genoem na die voormalige Italiaanse kaptein en Skotse skrumafrigter Massimo Cuttitta wat in 2021 op 54 aan Covid-19 dood is.

Huidige stadions

Soos by die onlangse 2023-kompetisie, sal Sesnasies-wedstryde in die volgende stadions gehou word:

Span Stadion Kapasiteit
Engeland Twickenham 82 000
Frankryk Stade de France 81 338
Wallis Millennium 73 931
Italië Stadio Olimpico 72 698
Skotland Murrayfield 67 144
Ierland Aviva 51 700

Lofsange

Uitslae

Algeheel

Sesnasies-Toernooi 
Frankryk teen Wallis in 2004
Sesnasies-Toernooi 
Die Ierse nasionale rugbyspan nadat hulle die Sesnasies-toernooi in 2009 gewen het
  Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Italië Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Wallis
Toernooie 128 95 130 25 130 130
Regstreekse oorwinnings
(Gedeelde oorwinnings)
Tuisnasies 5 (4) N.v.t. 4 (4) N.v.t. 10 (3) 7 (4)
Vyfnasies 17 (6) 12 (8) 6 (5) N.v.t. 5 (6) 15 (8)
Sesnasies 7 6 6 0 0 6
Algeheel 29 (10) 18 (8) 16 (9) 0 (0) 15 (9) 28 (12)
Grand Slams
Tuisnasies 0 N.v.t. 0 N.v.t. 0 2
Vyfnasies 11 6 1 N.v.t. 3 6
Sesnasies 2 4 3 0 0 5
Algeheel 13 10 4 0 3 12
Driekrone
Tuisnasies 5 N.v.t. 2 N.v.t. 7 6
Vyfnasies 16 N.v.t. 4 N.v.t. 3 11
Sesnasies 5 N.v.t. 7 N.v.t. 0 5
Algeheel 26 N.v.t. 13 N.v.t. 10 22
Houtlepel
Tuisnasies 11 N.v.t. 15 N.v.t. 8 9
Vyfnasies 14 17 21 N.v.t. 21 12
Sesnasies 0 1 0 18 4 2
Algeheel 25 18 36 18 33 22

Tuisnasies (1883–1909)

Sesnasies-Toernooi 
Rugbywedstryd tussen Engeland en Skotland, ca. 1893
Tuisnasies 1883–1909
Jaar Wenner(s) Grand Slam Driekroon Calcuttabeker
1883 Sesnasies-Toernooi  Engeland Nie uitgespeel nie Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1884 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1885 Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie
1886 Sesnasies-Toernooi  Engeland en Sesnasies-Toernooi  Skotland
1887 Sesnasies-Toernooi  Skotland
1888 Sesnasies-Toernooi   Ierland, Sesnasies-Toernooi  Skotland en Sesnasies-Toernooi  Wallis Engeland het nie deelgeneem nie
1889 Sesnasies-Toernooi  Skotland Engeland het nie deelgeneem nie
1890 Sesnasies-Toernooi  Engeland en Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1891 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1892 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1893 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1894 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1895 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1896 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1897 Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Sesnasies-Toernooi  Engeland
1898 Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie
1899 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1900 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis
1901 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1902 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1903 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1904 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1905 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1906 Sesnasies-Toernooi   Ierland en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1907 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1908 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1909 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland

Vyfnasies (1910–1931)

Vyfnasies 1910–1931
Jaar Wenner Grand Slam Driekroon Calcuttabeker
1910 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1911 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1912 Sesnasies-Toernooi   Ierland en Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1913 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1914 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1915–19 Afgestel a.g.v. W.O. I
1920 Sesnasies-Toernooi  Skotland, Sesnasies-Toernooi  Wallis en Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1921 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1922 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1923 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1924 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1925 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1926 Sesnasies-Toernooi   Ierland en Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1927 Sesnasies-Toernooi   Ierland en Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1928 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1929 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1930 Sesnasies-Toernooi  Engeland
1931 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland

Tuisnasies (1932–1939)

Tuisnasies 1932–1939
Jaar Wenner(2) Grand Slam Driekroon Calcuttabeker
1932 Sesnasies-Toernooi  Engeland, Sesnasies-Toernooi   Ierland en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1933 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1934 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1935 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1936 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1937 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1938 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1939 Sesnasies-Toernooi  Engeland, Sesnasies-Toernooi   Ierland, Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland

Vyfnasies (1940–1999)

Vyfnasies 1940–1999
Jaar Wenner(s) Grand Slam Driekroon Calcuttabeker Millennium-trofee Eeufees-ketelrjie
1940–46 Afgestel a.g.v. W.O. II
1947 Sesnasies-Toernooi  Engeland en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Nie uitgespeel nie
1948 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1949 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1950 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1951 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1952 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1953 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1954 Sesnasies-Toernooi  Engeland, Sesnasies-Toernooi  Frankryk en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1955 Sesnasies-Toernooi  Frankryk en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1956 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1957 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1958 Sesnasies-Toernooi  Engeland
1959 Sesnasies-Toernooi  Frankryk
1960 Sesnasies-Toernooi  Engeland en Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1961 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland
1962 Sesnasies-Toernooi  Frankryk
1963 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1964 Sesnasies-Toernooi  Skotland en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1965 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis
1966 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1967 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland
1968 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland
1969 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1970 Sesnasies-Toernooi  Frankryk en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1971 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1972 Nie uitgespeel nie Sesnasies-Toernooi  Skotland
1973 Sesnasies-Toernooi  Engeland, Sesnasies-Toernooi  Frankryk, Sesnasies-Toernooi   Ierland,
Sesnasies-Toernooi  Skotland, Sesnasies-Toernooi  Wallis
Sesnasies-Toernooi  Engeland
1974 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1975 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1976 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland
1977 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1978 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1979 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis
1980 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1981 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland
1982 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland
1983 Sesnasies-Toernooi  Frankryk en Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1984 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1985 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland
1986 Sesnasies-Toernooi  Frankryk en Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1987 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland
1988 Sesnasies-Toernooi  Frankryk en Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland
1989 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1990 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1991 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1992 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1993 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1994 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland
1995 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1996 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1997 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1998 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland
1999 Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland

Sesnasies (2000–vandag)

Sesnasies 2000–hede
Jaar Wenner Grand Slam Driekroon Calcuttabeker Millennium-
trofee
Eeufees-quaich Giuseppe
Garibaldi-
trofee
Auld Alliansie-
trofee
Doddie Weir-
beker
Cuttitta-
beker
Houtlepel
2000 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Sesnasies-Toernooi  Italië
2001 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
2002 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland
2003 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Wallis
2004 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland
2005 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Italië
2006 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland
2007 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland
2008 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Italië
2009 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk
2010 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Frankryk
2011 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Italië
2012 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland
2013 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Italië Sesnasies-Toernooi  Frankryk
2014 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Italië
2015 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland
2016 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Italië
2017 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Italië
2018 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Italië
2019 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Italië
2020 Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Italië
2021 Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Italië
2022 Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Wallis Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Italië
2023 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Italië
2024 Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Engeland Sesnasies-Toernooi   Ierland Sesnasies-Toernooi  Frankryk Sesnasies-Toernooi  Skotland Sesnasies-Toernooi  Italië Sesnasies-Toernooi  Wallis

Sesnasies Algehele Uitslae sonder Bonuspunte (2000–2016)

Speel Wen Gelykop Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Drieë Punte Kamp. Grand Slams Driekroon Houtlepel
Sesnasies-Toernooi  Engeland 85 60 1 24 2350 1327 +1023 245 121 5 2 4 0
Sesnasies-Toernooi   Ierland 85 55 3 27 2080 1536 +544 211 113 5 1 4 0
Sesnasies-Toernooi  Frankryk 85 54 2 29 2084 1534 +550 200 110 5 3 N.v.t. 1
Sesnasies-Toernooi  Wallis 85 47 3 35 1984 1811 +173 183 97 4 3 3 1
Sesnasies-Toernooi  Skotland 85 21 2 62 1378 2115 −737 102 44 0 0 0 4
Sesnasies-Toernooi  Italië 85 12 1 72 1239 2792 −1553 105 25 0 0 N.v.t. 11

Sesnasies Algehele Uitslae met Bonuspunte (2017–)

Speel Wen Gelykop Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Drieë Bonuspunte Punte Kamp. Grand Slams Driekroon Houtlepel
Sesnasies-Toernooi  Frankryk 40 26 1 13 1029 832 +197 114 20 129 1 1 N.v.t. 0
Sesnasies-Toernooi   Ierland 40 30 0 10 1118 644 +474 140 28 120 3 2 3 0
Sesnasies-Toernooi  Engeland 40 22 1 17 984 826 +158 113 18 110 2 0 1 0
Sesnasies-Toernooi  Skotland 40 20 1 19 868 855 +13 114 20 102 0 0 0 0
Sesnasies-Toernooi  Wallis 40 17 0 23 870 829 +41 96 24 93 2 1 2 1
Sesnasies-Toernooi  Italië 40 3 1 36 561 1444 −883 61 2 17 0 0 N.v.t. 7

Langste wag op ’n toernooi-oorwinning

Sesnasies-Toernooi 
Italië teen Wallis in 2009
Span Toernooie Jare Seisoen
Sesnasies-Toernooi  Frankryk 24 43 1910–1953
Sesnasies-Toernooi   Ierland 24 24 1985–2009
Sesnasies-Toernooi  Skotland 19 26 1938–1964
Sesnasies-Toernooi  Italië 22 21 2000–vandag
Sesnasies-Toernooi  Engeland 16 18 1892–1910
Sesnasies-Toernooi  Wallis 11 11 1994–2005

Pas gelede Grand Slam

Nasie Aantal Pas gelede Grand Slam
Sesnasies-Toernooi  Engeland 14 2019
Sesnasies-Toernooi  Wallis 12 2021
Sesnasies-Toernooi  Frankryk 10 2022
Sesnasies-Toernooi   Ierland 4 2023
Sesnasies-Toernooi  Skotland 3 1990 (Vyfnasies, nog nooit ’n Sesnasies Grand Slam behaal nie)
Sesnasies-Toernooi  Italië 0 Nooit

Pas gelede Driekroon

Nasie Aantal Pas gelede Driekroon
Sesnasies-Toernooi  Engeland 26 2020
Sesnasies-Toernooi  Wallis 22 2021
Sesnasies-Toernooi   Ierland 13 2023
Sesnasies-Toernooi  Skotland 10 1990

Sesnasies-houtlepel

Nasie Aantal Jare
Sesnasies-Toernooi  Italië 18 2000, 2001, 2002, 2005, 2006, 2008, 2009, 2010, 2011, 2014, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023
Sesnasies-Toernooi  Skotland 4 2004, 2007, 2012, 2015
Sesnasies-Toernooi  Wallis 2 2003, 2024
Sesnasies-Toernooi  Frankryk 1 2013
Sesnasies-Toernooi  Engeland 0
Sesnasies-Toernooi   Ierland 0
  • Vetskrif dui daarop dat die span geen wedstryde in daardie jaar gewen het nie

Notas

Sesnasies-Toernooi 
Italië skop af teen Skotland in die Sesnasies-toernooi

a. geen Naam van die Sesnasies-toernooi in die tale van die deelnemende lande:

  • (en) Six Nations Championship
  • (fr) Tournoi des six nations
  • (ga) Comórtas na Sé Náisiún
  • (it) Torneo Sei Nazioni
  • (sco) Sax Nations Kemp
  • (gd) Na Sia Nàiseanan
  • (cy) Pencampwriaeth y Chwe Gwlad

Verwysings

Bibliografie

  • (en) Terry Godwin (1984). The International Rugby Championship 1883–1983. Londen: Willows Books. ISBN 0-00-218060-X.
  • (en) Nigel Starmer-Smith (1986). Rugby – A Way of Life, An Illustrated History of Rugby. Lennard Books. ISBN 0-7126-2662-X.

Eksterne skakels

Tags:

Sesnasies-Toernooi FormaatSesnasies-Toernooi TrofeëSesnasies-Toernooi Huidige stadionsSesnasies-Toernooi LofsangeSesnasies-Toernooi UitslaeSesnasies-Toernooi NotasSesnasies-Toernooi VerwysingsSesnasies-Toernooi BibliografieSesnasies-Toernooi Eksterne skakelsSesnasies-ToernooiEngelse nasionale rugbyspanFranse nasionale rugbyspanIerse nasionale rugbyspanItaliaanse nasionale rugbyspanRugbySkotse nasionale rugbyspanWalliese nasionale rugbyspan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DundermArendTelefoonHerfsUilWitkruisarendBuffelYouTubeAfvalbestuurRon Thompson (akteur)Paarl GimnasiumGrondsoorteDuitsBrandmondsindroomDemokrasieDeon MeyerRenosterkewerGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)Vlekvrye staalKlem-in-die-kaakHangbrugRobert SobukweAfrikaanse woordelys en spelreëlsInsekTienerYslandPornTropiese sikloonLikkewaanAkademiaMenslike skeletLuiaardSosiale mediaMonopolieKoolhidraatKoos du PlessisPapierBeaufortskaalWaterbesoedelingAnneli van RooyenTydMaagsweerMaagdelikheidGawes van die Heilige GeesLys van visseSteenkoolHartLDoziRamsar-vleilande in Suid-AfrikaInfeksieNarsismeToestand van materieBorskankerLeierAardbewingMenseregtedagNederduitsch Hervormde KerkAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKongo-krisisPlatinumPornografiese akteurHemelvaartWater (molekuul)TandbederfVisUitwerking van klimaatsveranderingTrappe van vergelykingBhimrao Ramji AmbedkarKunsmatige intelligensiePornografiese subgenresGenadedoodSwawelJakob🡆 More