2008 Super 14-Seisoen

Die 2008 Super 14-seisoen het in Februarie 2008 afgeskop meet voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is.

Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2008 seisoen was die derde van die vergroting van die kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondes gekry.

2008 Super 14
2008 Super 14-Seisoen
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Crusaders (7de titel)
Wedstryde gespeel 94
Drieë gedruk 519  (gem. 5.521 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 154 Stephen Donald (Chiefs) Vlag van Nieu-Seeland
Meeste drieë gedruk 8 Lelia Masaga (Chiefs) Vlag van Nieu-Seeland

Bekendstalling van die Eksperimentele wetsvariasies

Die 2008-kompetisie was die hoogste vlag wat die Eksperimentele wetsvariasies (ELV's) van die Internasionale Rugbyraad (IRR) op die proef gestel het. Die wette is by verskeie kompetisies in die noordelike en suidelike halfrond op die proef gestel. Voor hierdie seisoen van die Super 14 was die hoogste vlak waarop die reëls beproef is die Australiese Rugbykapioenskap van 2007. Die bekendstelling van die wetsvariasies vir die 2008-seisoen is deur die kompetisie se beheerliggaam, SANZAR, goedgekeur op 'n vergadering op 4 Desember 2007.

SANZAR het besluit om nie die ELV's te aanvaar nie, maar het op die volgende besluit:

  • Die hoekvlaggies word geskuif sodat dit buite die aansluiting van die doellyn en die kantlyn is. 'n Speler sal ook nie uit wees wanneer hy aan die hoekvlag raak tensy 'n ander liggaamsdeel van hom aan die kantlyn raak of daaroor is nie.
  • 'n Bal kan vinnig na agter (in die rigting van die speler se eie doelgebied) ingegooi word nadat dit buite die speelveld was, dit hoef dus nie meer reguit te wees nie.
  • Die onkantlyn sal geld onmiddellik nadat 'n duikslag uitgevoer is.
  • 'n Skrumskakel mag nie aangeraak word by 'n losgemaal tensy hy aan die bal vat nie.
  • Elke span se agterlyn moet nou 5 meter agter 'n skrum staan, m.a.w. die onkantlyn vir die aanvallende span het agtertoe geskuif.
  • Met die uitsondering van onkantspel, word vuilspel en die inkomslag by 'n losgemaal wat nie deur die "hek" is nie, met 'n vryskop gestraf.

Tabel

2008 Super 14-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 2008 Super 14-Seisoen  Crusaders 13 11 0 1 369 176 +193 8 52
2 2008 Super 14-Seisoen  Waratahs 13 9 1 3 255 186 +69 5 43
3 2008 Super 14-Seisoen  Sharks 13 9 1 3 271 209 +62 4 42
4 2008 Super 14-Seisoen  Hurricanes 13 8 1 4 310 204 +106 7 41
5 2008 Super 14-Seisoen  Stormers 13 8 1 4 269 211 +58 7 41
6 2008 Super 14-Seisoen  Blues 13 8 0 5 354 267 +87 8 40
7 2008 Super 14-Seisoen  Chiefs 13 7 0 6 348 349 −1 6 34
8 2008 Super 14-Seisoen  Force 13 7 1 6 247 278 −31 4 33
9 2008 Super 14-Seisoen  Brumbies 13 6 0 7 277 317 −40 6 30
10 2008 Super 14-Seisoen  Bulls 13 6 0 7 324 347 −23 4 28
11 2008 Super 14-Seisoen  Highlanders 13 3 0 10 257 338 −81 7 19
12 2008 Super 14-Seisoen  Reds 13 3 1 9 258 323 −65 4 18
13 2008 Super 14-Seisoen  Cheetahs 13 1 0 12 255 428 −172 9 13
14 2008 Super 14-Seisoen  Lions 13 2 1 10 206 367 −161 2 12
Opgedateer op 17 Mei 2009

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bomuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 15–16 Februarie Week 9 11–12 April
Week 2 22–23 Februarie Week 10 18–19 April
Week 3 29 Februare – 1 Maart Week 11 25-26 April
Week 4 7–9 Maart Week 12 2-3 Mei
Week 5 14–15 Maart Week 13 9–10 Mei
Week 6 21–22 Maart Week 14 16–17 Mei
Week 7 28-29 Maart Halfeindronde 23–24 Mei
Week 8 4–5 April Eindronde 31 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2007 Super 14
Super 14
2008
Opgevolg deur
2009 Super 14

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.

Week 2

Week 3

Week 4

  • Geen dagligbesparing in Brisbane & Perth

Week 5

  • Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie
2008 Super 14-Seisoen  Highlanders 2008 Super 14-Seisoen  Waratahs

Week 6

  • Paasnaweek
Loslootjie
2008 Super 14-Seisoen  Hurricanes 2008 Super 14-Seisoen  Sharks

Week 7

  • Geen dagligbesparing in Perth
Loslootjie
2008 Super 14-Seisoen  Brumbies 2008 Super 14-Seisoen  Lions

Week 8

  • Geen dagligbesparing in Perth
  • Sondag 6 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie
2008 Super 14-Seisoen  Crusaders 2008 Super 14-Seisoen  Stormers

Week 9

Loslootjie
2008 Super 14-Seisoen  Chiefs 2008 Super 14-Seisoen  Reds

Week 10

Loslootjie
2008 Super 14-Seisoen  Blues 2008 Super 14-Seisoen  Cheetahs

Week 11

Loslootjie
2008 Super 14-Seisoen  Bulls 2008 Super 14-Seisoen  Force

Week 12

Week 13

Week 14

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
24 Mei 2008 – AMI-stadion, Christchurch
 2008 Super 14-Seisoen  Crusaders 33  
 2008 Super 14-Seisoen  Hurricanes 22   31 Mei 2008 – AMI-stadion, Christchurch
     2008 Super 14-Seisoen  Crusaders 20
24 Mei 2008 – Sydney Voetbalstadion, Sydney    2008 Super 14-Seisoen  Waratahs 12
 2008 Super 14-Seisoen  Waratahs 28
 2008 Super 14-Seisoen  Sharks 13  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 27 Februarie 2008 op Wayback Machine)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Lelia Masaga 8 11 Chiefs
2 Akona Ndugane 7 10 Bulls
Jongi Nokwe 7 10 Cheetahs
Ma’a Nonu 7 11 Hurricanes
3 Fetu'u Vainikolo 6 10 Highlanders
Stephen Donald 6 11 Chiefs
Jacques Botes 6 14 Sharks
Odwa Ndugane 6 13 Sharks
Wycliff Palu 6 10 Waratahs
Lachlan Turner 6 10 Waratahs

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 27 Februarie 2008 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Dan Carter 154 (5 Drieë, 27 Doel, 24 Straf, 1 Skep) 15 Crusaders
2 Stephen Donald 153 (6 Drieë, 30 Doel, 21 Straf) 11 Chiefs
3 Nick Evans 150 (4 Drieë, 29 Doel, 23 Straf, 1 Skep) 12 Blues
4 Peter Grant 117 (2 Drieë, 22 Doel, 21 Straf) 11 Stormers
5 Kurtley Beale 102 (1 Drieë, 23 Doel, 15 Straf, 2 Skep) 11 Waratahs
6 Matt Giteau 94 (3 Drieë, 17 Doel, 15 Straf) 10 Force
7 Clinton Schifcofske 93 (2 Drieë, 19 Doel, 15 Straf) 12 Reds
8 Morné Steyn 82 (1 Drie, 16 Doel, 12 Straf, 3 Skep) 10 Bulls
9 Derick Hougaard 77 (10 Doel, 16 Straf, 3 Skep) 10 Bulls
10 Jimmy Goperth 70 (1 Drie, 19 Doel, 9 Straf) 7 Hurricanes

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2008 Super 14-Seisoen Bekendstalling van die Eksperimentele wetsvariasies2008 Super 14-Seisoen Tabel2008 Super 14-Seisoen Wedstryddatums2008 Super 14-Seisoen Spelerstatistieke2008 Super 14-Seisoen Sien ook2008 Super 14-Seisoen Verwysings2008 Super 14-Seisoen Eksterne skakels2008 Super 14-SeisoenSuper 14

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierversakingArabiesPinksterGriepLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van bekende Suid-AfrikanersWoordsoortOopbroninhoudBysteekBrugWitstinkhoutTuisbladChemiese elementVoortrekkermonumentMagneetAnusBreinvliesontstekingJudaïsmeSkaakVerkleinwoordArmoedeMateriaalVingerseksBurgerregteVoëlJava (programmeertaal)AlkoholismeOutismeWaterpokkiesTafelbergLionel PetersonGetalVlieg (dier)Cradock-4EpilepsieDiepaartromboseErektiele disfunksieSikloonKwaZuluHaasdgbsjWitbloedselKonjunktivitisGholfGalblaasHipoteseFiela se kindRacheltjie de BeerHipertensieRenosterBeesLys van Afrikaanse televisiereekseLLys van kinderspeletjiesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeQRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AustraliëHamburgerGordelroosEerste WêreldoorlogJohannesburgLys van nedersettings in Suid-AfrikaKorrupsieSuikerbekkiesSelfmoordSosiale mediaRuan PienaarDoziVoedselkettingOseaanbesoedelingKlem-in-die-kaakMaselsByvoeglike naamwoordInflasieMoedersdagBorste🡆 More