Rayno Benjamin

Rayno Benjamin (gebore in Vredenburg, 3 Augustus 1983) is ’n rugbyspeler wat tot 2017 vir die Cheetahs op vleuel gespeel het in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks.

Rayno Benjamin Rugbyportaal
Volle naam Rayno Shannon Benjamin
Geboortedatum 3 Augustus 1983 (1983-08-03) (40 jaar oud)
Geboorteplek Vredenburg, Suid-Afrika
Lengte 1,87 m
Massa 87 kg
Skool Hoërskool Weston
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, Senter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2004–2006
2007–2008
2011–2017
2018–
Boland Kavaliers
Goue Leeus
Vrystaat Cheetahs
Boland Kavaliers
42
24
51
0
(175)
(70)
(90)
(0)
korrek soos op 10 Junie 2018.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006
2007
2008
2011–2017
Stormers
Cheetahs
Lions
Cheetahs
11
0
12
60
(10)
(0)
(10)
(75)
korrek soos op 10 Junie 2018.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2006
2007

2008
2009
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Doebai, George
VSA, Nieu-Seeland, Hongkong, Adelaide
Doebai, George
Wêreldbeker, Doebai, George
korrek soos op 10 Junie 2018.

Vir die 2018-seisoen keer hy terug na die Boland Kavaliers.

Benjamin het Suid-Afrika van 2006 tot 2009 in Sewesrugby verteenwoordig.

Eksterne skakels

Tags:

19833 AugustusCheetahs (Superrugbyspan)CurriebekerRugbySuperrugbyVleuelVredenburgVrystaat Cheetahs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarTrevor NasserMaatskappyNatriumAntieke EgipteKoperWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHeelgetalLangste woordBerilliumDeelteken en umlautPornografieErosietipesMadison IvyEendbekdierNarkoseIngrid JonkerWikimedia-stigtingNederlandNiersteenChemiese elementAtlantiese OseaanApartheidJesus van NasaretNiemetaalSelfvertroueJohannesburgNatriumtiosulfaatKarnivoorOnderwerp (taalkunde)Industriële RevolusieGreta ThunbergSteve HofmeyrLionel PetersonSowjetunieSteve BikoBySonnestelselDigtheidMenslike seksuele gedragMaselsPotchefstroomKonflik (proses)Tweede WêreldoorlogDataverwerkingRooms-Katolieke KerkNederlandsLeestekenTienie HollowayDesimale breukeSlangSlag van Cuito CuanavaleToekoms van die AardeIslamKangogrotteTswanaIntensiewe vormSpeelkaartUniondaleElektroniese of digitale mediaVoorsetselDwelmmiddelSASOLTikTokLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHindoeïsmeGroot vyfKongo-krisisKoolstofNamibiëLys van Suid-Afrikaanse musikanteAardbewingBeesSonja HerholdtAntjie KrogSeksueel oordraagbare infeksieBoeliery🡆 More