Stefan Terblanche

Stefan Terblanche (gebore 2 Julie 1975 te Mosselbaai) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat in 37 toetse vir Suid-Afrika gespeel het.

Terblanche het vir ’n tydperk die rekord gehou vir die meeste toetsdrieë in een toets, naamlik vyf. Hy het dit behaal in 'n toets teen Italië gedurende Junie 1999. Tonderai Chavhanga het die rekord tot ses verbeter gedurende 2005. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 1999 en Rugbywêreldbeker 2003.

Stefan Terblanche Rugbyportaal
Stefan Terblanche
Stefan Terblanche in 2011
Volle naam Carl Stefan Terblanche
Geboortedatum 2 Julie 1975 (1975-07-02) (48 jaar oud)
Geboorteplek Mosselbaai, Suid-Afrika
Lengte 187 cm
Massa 96 kg
Skool Hoërskool Swellendam
Universiteit Boland Onderwyskollege
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter, vleuel
Springbokno. 668
Jeugspanne
Jare Span
1993

1995
Suid-Westelike Distrikte Cravenweekspan
Suid-Afrikaanse o/21-span
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2003–2007
2011
Ospreys
Ulster
87
16

(15)
korrek soos op 15 Oktober 2012.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1996–1998
1999–
Boland
Natalse Haaie
66
42

(161)
korrek soos op 15 Oktober 2012.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1998–2003 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 37 (100)
korrek soos op 15 Oktober 2012.

Eksterne skakel

Tags:

19752 JulieItaliëMosselbaaiRugbywêreldbeker 1999Rugbywêreldbeker 2003SpringbokkeSuid-AfrikaTonderai Chavhanga

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeAfrikaErosieMeeueLys van Griekse mitologiese figureSmaakOmtrek, oppervlakte en volumeUitwerking van klimaatsveranderingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGroot TrekJan van RiebeeckMens7de LaanJan van TonderGeslagsgelykheidPankreasGeboorteBernice WestHeuningbyJodeInvloed van vigs op die ekonomieVaste stofD.J. OppermanMigrasie van voëlsVersoeningsdagPlantluisKapitalismeMoslemPornografieAngina pectorisLys van visseSuid-Afrikaanse randNederlandsSokkerGezina, PretoriaLys van kleureAtoomSamestellingKatoenMobutu Sese SekoSeksuele opwekkingVioolGesonde dieetWinnie Madikizela-MandelaSwaelAfrikanersInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHannes van WykWinterGriepStudievaardighedeSpoorvervoer in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingRefentse MorakeKoedoeVroueregteFilistyneLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKinderregteYouTubeSlag van BloedrivierKitaarRepubliek die KongoApostoliese GeloofsbelydenisKankerBlaarJudaïsmeLys van Afrikaanse televisiereekseSoortnaamNierversakingTweede VryheidsoorlogGeweldWaterkringloopFinansiële staat🡆 More