Francois Louw (gebore in Kaapstad, 15 Junie 1985) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker, die Stormers in Superrugby en oorsee vir Bath Rugby gespeel het.
Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en 2019 vir Suid-Afrika uitgedraf.
| |||||
Francois Louw in 2012 | |||||
Volle naam | Louis-Francois Pickard Louw | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 15 Junie 1985 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,90 m | ||||
Massa | 114 kg | ||||
Skool | Bishops | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Vername familie | Jan Pickard (Oupa/Springbok) | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 815 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011-2020 | Bath Rugby | 141 | (85) | ||
korrek soos op 27 Julie 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–2010 | Westelike Provinsie | 65 | (65) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2011 | Stormers | 54 | (20) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2010-2019 | Suid-Afrika | 76 | (50) | ||
korrek soos op 27 Julie 2021. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Francois Louw, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.