North Harbour-Stadion

Die North Harbour-stadion is 'n groot stadion in Albany, North Shore City in Nieu-Seeland.

Die stadion is in 1997 geopen, na amper 'n dekade se besprekings, beplanning en konstruksie. Dit het 'n reghoekige vorm en word hoofsaaklik vir rugbywedstryde en opelugkonserte aangewend, terwyl die aangrensende ovaalvormige stadion vir krieketwedstryde ingespan word. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

North Harbour-stadion
North Harbour-Stadion
Buiteaansig van die North Harbour-stadion

Ligging North Shore City, Nieu-Seeland
Koördinate 36°43′37″S 174°42′6″O / 36.72694°S 174.70167°O / -36.72694; 174.70167 174°42′6″O / 36.72694°S 174.70167°O / -36.72694; 174.70167
Eienaar Auckland Stadsraad
Operateur Trustees
Kapasiteit 25 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 8 Maart 1997
Boukoste NZ$41 miljoen
Huurders
North Harbour Rugbyunie (Air New Zealand Cup) (1997–nou)
Auckland Blues (Superrugby) (1999–nou) af en toe
New Zealand Knights (A-Liga) (2005–2007)

Fotogalery

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 2011

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 September 2011 18:00 North Harbour-Stadion  Frankryk 47–21 North Harbour-Stadion  Japan Groep A 28 569
11 September 2011 15:30 North Harbour-Stadion  Australië 32–6 North Harbour-Stadion  Italië Groep C 25 731
22 September 2011 20:00 North Harbour-Stadion  Suid-Afrika 87–0 North Harbour-Stadion  Namibië Groep D 26 839
30 September 2011 20:30 North Harbour-Stadion  Suid-Afrika 13–5 North Harbour-Stadion  Samoa Groep D 29 734

Rugbyliga-toetswedstryde

Datum Teenstaander Telling Toeskouers Deel van
26 September 1997 North Harbour-Stadion  Australië 30–12 17 456 Superliga
24 April 1998 North Harbour-Stadion  Australië 22–16 24 620 1998 Anzac-toets
16 Oktober 1998 16–36 24 470
18 Oktober 2003 30–16 21 296
16 Oktober 2004 16–16 19 118 2004 Drienasies

Eksterne skakels

Tags:

North Harbour-Stadion FotogaleryNorth Harbour-Stadion WedstrydeNorth Harbour-Stadion Eksterne skakelsNorth Harbour-StadionKrieketNieu-SeelandNorth Shore CityRugbyRugbywêreldbeker 2011Stadion

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RobbeneilandPieter StraussOppervlakteStamlose broodboomSkerpioenVoortrekkermonumentLabia (geslagsdele)Ekonomiese sektorDesmond TutuOnderwysGoudVryheidsdagKhoisanKlereSeksuele penetrasieEkonomie van Suid-AfrikaMiddeloorontstekingSwangerskapKrampTrigeminale neuralgieEkonomieKoos KombuisKaliumWiskundeSokkerSpysverteringstelselDriedimensioneelPenisKoopkragpariteitHemelvaartBlackie Swart (sanger)Vlekvrye staalOranjerivierHeupTennisDrake (musikant)Apostoliese GeloofsbelydenisLOogproblemeAluminiumWikibooksVisSeksXhosaRoesAalwynInfrastruktuurTweede WêreldoorlogBeesvleisHeks van HexrivierNiersteenInfeksiePoleMoskouBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021DuitslandWiki CommonsVeeartsElon MuskNelson MandelaKoolstofVormConsolidated B-24 LiberatorMynie GrovéWebblaaierC++NeutEpilepsieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVryheid van spraakProvinsies van Suid-AfrikaApokriewe boeke🡆 More