Webblaaier

'n Webblaaier (ook bekend as 'n webleser of webbladleser) is 'n sagtewareprogram wat gebruikers in staat stel om teks, prente en ander inligting op 'n webwerf op die wêreldwye web of 'n lokale netwerk te vertoon.

Webblaaier
Voorbeeld van 'n webblaaier (Mozilla Firefox)
Webblaaier
Gebruik van webblaaiers volgens StatCounter
Webblaaier
Die Google Chrome-webblaaier

Teks en prente op 'n webbladsy kan skakels bevat na nader webblaaie op dieselfde of 'n ander webwerf. Webblaaiers stel gebruikers in staat om inligting vinnig en maklik te bekom oor 'n verskeidenheid bladsye en webwerwe deur die blaaie met skakels aan mekaar te verbind. Webblaaiers formatteer HTML-inligting voordat dit vertoon word; die voorkoms van 'n bladsy kan dus verskil na gelang van die bladleser wat gebruik word.

Sommige van die webblaaiers wat beskikbaar is op persoonlike rekenaars sluit in: Mozilla Firefox, Google Chrome, Safari, Opera en Microsoft Edge.

Webblaaiers word meestal gebruik om bladsye op die Wêreldwye Web te besoek, maar kan ook gebruik word om inligting vanaf webbedieners op private netwerke of 'n rekenaar se hardeskyf te sien.

Taalkeuse

Die meeste webbedieners kan opgestel word om dokumente in die gebruiker se taalkeuse aan te stuur. Die taalvoorkeur van die gebruiker se bladleser sal dan bepaal watter dokument gesien word. Byvoorbeeld, as 'n Afrikaanse en Nederlandse bladsy beskikbaar is, maar die gebruiker verkies Afrikaans, sal die Afrikaanse blad vertoon word.

Gebruik statistieke

Januarie 2023 desktop webblaaier gebruik statistieke
Google Chrome
  
66.39%
Microsoft Edge
  
11.09%
Safari
  
9.33%
Mozilla Firefox
  
6.87%
Opera
  
3.42%
360 Safe
  
0.92%

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Webblaaier TaalkeuseWebblaaier Gebruik statistiekeWebblaaier Sien ookWebblaaier VerwysingsWebblaaier Eksterne skakelsWebblaaierSagtewareWebwerfWêreldwye web

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RivierDemokratiese Republiek die KongoLeierNederduitse Gereformeerde KerkMenslike seksuele gedragVolstruisKondensasieEienaamMark (ekonomie)ResensieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHannes van WykStereotipeBlack SashChristendomGrootste rampe in Suid-AfrikaLatynMiskruierAborsieShakaDiarreeAmhariesProteaWikipediaJoodse kalenderBalletMuishondDermpoliepEugenetikaJSESpysverteringstelselGoogleVoorsetselSuid-AfrikaDuitslandWaterbesoedelingKewerDie Stem van Suid-AfrikaDonderstormLys van Suid-Afrikaanse skrywersGalblaasHipoteseAgtervoegselNierMigrasie van voëlsConsolidated B-24 LiberatorVrystaatKerngeneeskundeKongo-krisisKunstenaarPiesangDesimale breukeVeelvoudige sinBraaiStikstofSpringbokkeBreyten BreytenbachNeurenberg-verhoreBysteekKlimaatSkaakArmoedeverligtingKinderregteSiya KolisiVoorvoegselBreinLys van Kaapstad se voorstedeAfkortingTrappe van vergelykingVloeistofPikkewyn🡆 More