Windows Internet Explorer

Windows Internet Explorer is 'n webblaaier wat deur Microsoft ontwikkel word waarmee mens webbladsye op die Internet kan lees.

Internet Explorer is een van die standaard komponente van die Windows-bedryfstelsel. Die blaaier is sedert 1999 die mees gebruikte webblaaier ter wêreld. Voorheen was die amptelike naam Microsoft Internet Explorer, dikwels afgekort tot IE of MSIE. Met weergawe 7 van Internet Explorer is die naam Microsoft Internet Explorer gewysig na Windows Internet Explorer.

Windows Internet Explorer
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Microsoft
Bedryfstelsel Windows
Kategorie Webblaaier
Lisensie Kommersieel

Versoenbaarheid

Internet Explorer het nog altyd sekere webstandaarde afgeskeep, wat dit moeilik vir ontwikkelaars maak om webbladsye te bou. Weergawe 7 is egter heelwat verbeter en los baie CSS-probleme op, maar veroorsaak ook nuwe probleme. Dit skep ekstra werk omdat ontwikkelaars soms aparte CSS-kode vir IE5, IE6 en nou ook IE7 moet skryf.

Van die bekende probleme sluit in:

  • CSS-foute
  • Swak ondersteuning vir die html-standaard
  • Beperkte ondersteuning vir die W3C se XHTML

Op 20 Desember 2007 word dit bekend dat Internet Explorer 8 uiteindelik die Acid2-toets geslaag het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1999InternetMicrosoftMicrosoft WindowsWebblaaierWebbladsy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Racheltjie de BeerNuwe TestamentMonopolyNelson MandelaGoudkus (streek)GeweldFacebookSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLetterlike en figuurlike taalgebruikHondWebwerfHoofpynImpakte van toerismeKlem-in-die-kaakSkoolJodeResensieReënvalbepalingTermietDigvormLys van myne in Suid-AfrikaAnilingusOogproblemeSarel Jacob PretoriusDikdermKlinkerKankerPornografiese akteurKunsmatige intelligensieAgtervoegselOnderwysNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEkonomiese sektorWebjoernaalWiskundige terminologieJan-Willem BreureKolonoskopieMisdaadromanDansAbstraksie (rekenaarwetenskap)ToerismeAkwariumSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 19943D-rolprentOlimpiese SomerspeleMeervoudStadHomoniemSelfoonViëtnamSirkusPlaattektoniekMusieksimboleOorkruipersAtlantis, Wes-KaapSeksueel oordraagbare infeksieMikro-ekonomieSebra7de LaanPinksterAppelLimpopo (rivier)VlinderGeskiedenis van Suid-AfrikaKoorsAvbobMenslike skeletCarles PuigdemontKnopiespinnekopIronieBosluisbytkoorsBruin menseE-posHarry PotterAfleiding (taalkunde)Waarheid-en-versoeningskommissie🡆 More