Webbediener

'n Webbediener (Engels: Webserver) is 'n rekenaarprogram wat via 'n netwerk versoeke vir dokumente ontvang, dit dan opsoek, en aan die kliënte wat die dokumente versoek het aanstuur.

Die kliënte is meestal webblaaiers en aflaaiprogramme. Die versoek aan die webbediener geskied volgens die HTTP-protokol.

Webbediener
Die eerste Webbediener ter wêreld van Tim Berners-Lee in die CERN.

Die dokumente wat deur 'n webbediener gelewer word kan vanaf verskillende bronne bekom kom: dit kan van 'n lokale lêer gelees word, of selfs die afvoer van 'n ander rekenaarprogram aanstuur. Die webbediener kommunikeer met ander programme deur byvoorbeeld die CGI (Common Gateway Interface) te gebruik. So 'n program kan moontlik 'n databasis raadpleeg om op die plek vir die kliënt 'n unieke en vars dokument voor te berei.

Soorte webbedieners

Die twee webbedieners wat meeste gebruik word is Apache en IIS. Hier volg 'n (onvolledige) lys van webbedieners:

  • Apache van Apache Software Foundation
  • Internet Information Services (IIS) van Microsoft
  • Sun ONE van Sun Microsystems (voorheen Netscapes iPlanet / Enterprise)
  • lighttpd, 'n ligtegewig oopbron webbediener
  • NCSA HTTPd, een van die eerste webservers
  • PWS van Microsoft (onderdeel van Windows 95 en 98)
  • Zope (oopbron applikasiebediener, geskryf in Python)
  • Domino van IBM Lotus
  • HTTP Server van BugHunter
  • Usb Webserver (freeware, Nederlands)
  • HFS, HTTP File Server, veral bedoel vir die deling van lêers

Eksterne skakels

Tags:

EngelsHTTPKliënt (rekenaar)RekenaarnetwerkRekenaarprogramWebblaaier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DansGoudStadSikloonGevolge van aardverwarming op oseaneAngolaLys van Suid-Afrikaanse skrywersSeksposisieDieregeluideEerste WêreldoorlogKlimaatsverandering in AfrikaLandbouNaaldekokerBorsNatuurbewaringBewussynAlliterasieSlag van Cuito CuanavaleKarakteriseringKorrupsieWinterRugbywêreldbeker 2023Mobutu Sese SekoVenda (taal)NedersettingNeurenberg-verhoreEskomEthiopiëTennisKonjunktivitisHadedaMantisPlastiekBoelieryGeskiedenis van kindermishandelingIndiëKunsmatige algemene intelligensieTafelsoutAl-FatihaSias ReineckeVersamelnaamRooipandaLiewe HeksieDrakensbergeKunselementeFinale OplossingC.J. LangenhovenOu Apostoliese KerkSuid-Afrikaanse GrensoorlogHerpes simplexMaroela MediaGeskiedenis van AfrikaansPropagandaBreinkaartVaginale kankerSwedeAdolessensieWerwelkolomDigvormMark (ekonomie)Stam (taalkunde)AmateurradioVerlede tydKoue OorlogAarverkalkingKlankLuiperdBateHomoniemYouTubeWhatsAppEienaamNG gemeente JansenvilleBrandbergFiela se kindMagnesium🡆 More