Squid

Squid is 'n instaanbediener en webkas demoon.

Dit het vele gebruike wat insluit die versnelling van 'n webbediener deur herhaalde versoeke (DNS, Webblaaie en ander hulpbronne) in 'n kas te stoor vir 'n groep mense wat netwerkhulpbronne deel, dit kan ook help met netwerksekuriteit deur verkeer te filter. Alhoewel dit hoofsaaklik gebruik word vir HTTP en FTP sluit Squid ook beperkte ondersteuning van verskeie ander protokolle in soos onder andere TLS, SSL, Gopher en HTTPS. Die ontwikkelingsweergawe van Squid (3.1 Geargiveer 12 Mei 2008 op Wayback Machine) sluit IPv6 en ICAP ondersteuning in.

Squid
Kort opsomming van die logo.
Aanvanklike vrystelling Julie 1996
Nuutste weergawe 3.5.11/ 1 November 2015; 8 jaar gelede (2015-11-01)
Programmeertaal C/C++ (Squid 3)
Bedryfstelsel BSD, Solaris, Linux, OS X, Windows, et al.
Kategorie webkas, instaanbediener
Lisensie GPLv2
Webblad squid-cache.org

Squid is al vele jare in ontwikkeling. Die vroegste werk is deur die Universiteit van Kalifornië, San Diego gedoen en is befonds deur twee toekennings van die Nasionale wetenskapstigting in Amerika. Squid word tans byna uitsluitlik deur vrywilligers ontwikkel.

Squid is hoofsaaklik ontwerp om op Unix-soort stelsels te loop maar kan ook op Windows loop. Squid word onder die voorwaardes van die GNU General Public License vrygestel en is daarom vrye sagteware.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

FTPHTTPHTTPSIP-adresInstaanbedienerWayback MachineWebbediener

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieVliegtuigJohan BadenhorstMiddelmisbruikMieliestronkIngrid JonkerLys van persone in die BybelEuropaJaarBakterieDolfynNonnetjie-uilOekraïneDick KingSkildklierMetamfetamienVaringLieweheersbesieSpysverteringstelselPlagiaatSeksuele stimulasieLyfstraf in skoleAnette EngelbrechtSeksuele fetisjismeParyse MetroKindersiektesAnatoliëLongSokkerOnderhandelinge om apartheid te beëindigUrineDomineeGewone janfrederikAkademiaParingTonteldoosWeefsel2023 Spaanse Grand PrixEekhoringSwartwitpensVolstruisBlourokkeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsE.G. JansenAfrikaanse kwartelFred ZeilingaSeekatRenosterDesimale breukeGeslagArmand AucampLys van Suid-Afrikaanse skrywersMantisVingerseksHeidelberg, GautengKleinkolmuskeljaatkatSendelingposisieBetteridge se opskrifwetGeelsugNazi-DuitslandHomoniemSybel CoetzeeGenesisKokerboomYouTubeOlifantWynand du ToitWitkruisarendGompouBukkakeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ToerismePeach van PletzenGevolge van aardverwarming op oseaneVolhoubaarheidWayback Machine🡆 More