Microsoft Windows is die naam van 'n reeks bedryfstelsels wat deur Microsoft ontwikkel en versprei word.
Microsoft het die eerste weergawe van Windows in November 1985 vrygestel as 'n toevoeging tot MS-DOS om aan die groeiende belangstelling in grafiese gebruikerskoppelvlakke te voldoen.
Windows 10 se beginskerm | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Microsoft | ||
Webblad | http://www.windows.microsoft.com | |
Vrystellings | ||
Aanvanklike vrystelling | 20 November 1985 | |
Huidige weergawe | Windows 10 – (1909 / 10.0.18363.752) (24 Maart 2020 | )|
Voorskouweergawe | 10.0.19592 (25 Maart 2020 | )|
Bronkodemodel | Geslote / gedeelde bron | |
Lisensie | Eiendoms-kommersiële sagteware | |
Kerntipe | Windows NT-familie: hibriede Windows 9x en vroeër: Monolities (MS-DOS) | |
Taal(e) | 138 tale | |
Opdateermetode | Windows Update Windows Anytime Upgrade Windows Store WSUS | |
Platforms wat ondersteun word | ARM, IA-32, Itanium, x86-64, DEC Alpha, MIPS, PowerPC | |
Ondersteuningstatus | ||
Verdere leesstof |
Mettertyd het Microsoft Windows die persoonlike rekenaarmark begin domineer en bedryfstelsels soos OS/2 en Mac OS uit die kussings gelig. Teen 2004 het Microsoft Windows ongeveer 90% van die wêreld se persoonlike rekenaars bedryf.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Microsoft Windows, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.