Urine

Urine (ook soms urien gespel) is 'n vloeistof wat by soogdiere en die mens deur die niere geproduseer word.

Dit word in die blaas gestoor en periodiek via die uretra uitgeskei. Urine bevat, behalwe water en wateroplosbare afvalstowwe, onder andere ook ureum, uriensuur, anorganiese soute asook sommige ander stowwe soos alkohol en kunsmatige versoeters.

Urine
Urine

Sommige diersoorte, bv. voëls en reptiele, kan ureum in uriensuur omskakel wat dan as 'n vastestof via die kloaka uitgeskei word saam met die ontlasting. So word minder vloeistof verloor as by soogdiere, en daar bestaan 'n groter bestandheid teen droogtetoestande.

Sien ook

Tags:

AlkoholBlaasMensNierSoogdiereUreumWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpreeuPeter SnydersLionel MessiZoeloesTermietLandbouOlimpiese SomerspeleLiesbreukTropiese sikloonTussenwerpselLugbesoedelingAardedagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoue OorlogTekstielHernubare energiePornhubHartLys van Afrikaanse digtersSlaginstrumentLeeuEugenetikaWebwerfDemografie van Suid-AfrikaWolkFossielbrandstofEjakulasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVerdampingCovid-19-pandemieDoelwitSeekoeiPampoentjiesMuskietJohannesburgJodeMark (ekonomie)PaasfeesVloeistofWikipediaGlasAkwariumLandbou in Suid-AfrikaByKolorektale kankerWinterBrasiliëEienaamBywoordAdolf HitlerChristendomGeprosesseerde kosVulkaan2001NeonKoringVoortrekkermonumentEnkelvoudige sinKindermishandelingWieg van die MensdomWet op Bantoe-onderwysMaatskappyKasteel die Goeie HoopSelfmoordOntdekking van goud in Suid-AfrikaSelfoonTegnologieAspoestertjieDiatomiese molekuulKrokodilDeelteken en umlautChris HaniThabo MbekiLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBesoedelingKoorsblaarMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More