Gnu Algemene Publieke Lisensie

Die GNU Algemene Publieke Lisensie (Engels: GNU General Public Licence, GNU GPL, GPL) is 'n algemeen gebruikte lisensie vir Vrye Sagteware.

Dit is oorspronklik geskryf deur Richard Stallman vir die GNU-projek. Die nuutste weergawe, weergawe 3, is in 2007 vrygestel. Dit vervang weergawe 2 van die lisensie wat al in werking was sedert 1991, terwyl die oorspronklike weergawe 1 in 1989 vrygestel was. Die naam "GNU" is as 'n woordspel op die Engelse woord vir nuut, asook 'n rekursiewe akroniem: "GNU is not Unix"

Gnu Algemene Publieke Lisensie
Die GNU Algemene Publieke Lisensie (weergawe 3) se logo.

Nieamptelike vertalings

Slegs die Engelse teks van die GNU Algemene Publieke Lisensie is die amptelike een, maar vertalings daarvan bestaan in verskeie tale. Daar is ook vertalings in Afrikaans.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AkroniemGNURichard StallmanVrye Sagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bek-en-klouseerKankerKinderregteWiskundeWikiquoteHannes van WykOligopolieSpinnekopGoogleKindermishandelingApokriewe boekeHibernasieVratSeksueel oordraagbare infeksieThe CranberriesLangste woordKongo-krisisSeksismeHidroëlektrisiteitGemeenskapsorganisasieVerenigde State van AmerikaSenuweestelselKrugerwildtuinTelwoordMiddeloorontstekingKasterolieMark (ekonomie)MosambiekVoornaamwoordGroepsdrukPuberteitMadison IvyGoudSeksposisieKlankAnrich HerbstJodeVlekvrye staalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KlankverskynselsKrampRooikatTradisionele literatuurEkonomiese sektorHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalByvoeglike naamwoordGeslagsgelykheidNasionale VrouedagHokkieHipoteseChemiese elementLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKaapse florarykAtmosfeerGewasboerdery in Suid-AfrikaWetenskapSkaapVerstedelikingPoesVerkleinwoordVolhoubaarheidEngelandAarde se atmosfeerLys van elemente volgens simboolAbsolute monargiePankreasVraag en aanbodMeningsverskil oor aardverwarmingUKhahlamba-DrakensbergparkSeksualiteitWaarheid-en-versoeningskommissieAtletiekCholeraErfenisdag (Suid-Afrika)SelfmoordYouTubeHoofpynAborsieMeervoud🡆 More