Pubmed Central

PubMed Central (PMC) is 'n gratis digitale bron wat artikels met vrye toegang argiveer wat in lewenswetenskappe- en biomediese tydskrifte gepubliseer is.

As een van die grootste navorsingsdatabasisse wat deur die Amerikaanse National Center for Biotechnology Information (NCBI) ontwikkel is, is PubMed Central meer as 'n bron van dokumente. Toelatings tot PMC word geïndekseer en geformatteer vir gevorderde metadata, mediese ontologie, en unieke identifiseerders wat die XML-gestruktureerde data vir elke artikel verryk.

Inhoud in PMC kan gekoppel word aan ander NCBI-databasisse en via Entrez-soekstelselsels deursoek word.

PubMed Central verskil van PubMed. PubMed Central is 'n gratis digitale argief van volledige artikels wat aan enigiemand via 'n webblaaier beskikbaar is. Daarteenoor is PubMed 'n deursoekbare databasis van biomediese aanhalings waarvan die volledige artikels elders beskikbaar is – in druk of aanlyn, gratis of nie.

Verwysings

Tags:

Vrye toegang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Lys van Afrika-landeSamestellende afleidingRooikatBiljoenSewe doodsondesIndustriële RevolusieGronddegradasieBinnelandersBruin menseDulcie van den BerghSonLys van WêrelderfenisgebiedeKlavierDiarreeWatersuiweringTydParlement van Suid-AfrikaPeriodieke tabelHomofoonErektiele disfunksieRooiwaterAntoniemMisdaadGautengRuan JoshKremetartKimberleyKanadaTrekklavierPlatteland (rolprent)WoordeboekVryheid van spraakKhoisanSpelerposisies in rugbyMaagsweerMalariaCleopatra VIIByeboerderyGalileo GalileiSteve HofmeyrKoos BekkerBTWWaterbesparing in Suid-AfrikaDistrik SesTrigeminale neuralgieLimpopo (rivier)IronieNasionale VrouemonumentTafelbergLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHoutNegrologieKommunikasieRichard GaddJodeTekstielEpilepsieSmolenskTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinNomina sacraPastoorGeestesteuringGroep TweeWiki CommonsHulpwerkwoordGeprosesseerde kosSwawelApostoliese GeloofsbelydenisAristotelesEtniese groepAanhalingstekensAfrikaanse TaalmonumentBlourokkeRicus Nel🡆 More