Ruan Josh

Ruan Josh du Plessis is 'n Namibiese sanger. Hy is die seun van die sangeres Juanita du Plessis en die broer van die sangeres Franja du Plessis.

Ruan Josh
OorsprongNamibië
AssosiasiesJuanita du Plessis
Franja du Plessis

Bronne

Eksterne skakels