Oppervlakte

Oppervlakte of area is die grootheidsuitdrukking van 'n tweedimensionele grootte van 'n gedefinieerde deel van 'n oppervlakte, tipies 'n gebied begrens deur 'n geslote kromme.

Die term oppervlakte area verwys na die totale area van die ontblote oppervlaktes in 'n driedimensionele ruimteliggaam, soos die som van die areas van die ontblote kante van 'n poliëder (veelvlak). Die oppervlakte, simbool: A, dui die grootte van 'n tweedimensionele gebied aan. Die term oppervlakte word ook dikwels gebruik om die grootte van 'n stuk grond ('n plaas, erf of 'n land) aan te dui.

Eenhede

Die SI-eenheid van oppervlakte is die vierkante meter, m2. Dit is 'n afgeleide eenheid van die SI-eenheid meter. (Vir 'n lys van SI-eenhede sien SI-stelsel.)

Eenhede vir die meet van oppervlak area sluit in:
Metries VS & Britse eenhede Kaapse eenhede
vierkante meter (m2) = SI afgeleide eenheid vierkante voet = 144 vierkante duim = 0.09290304 vierkante meter (m2) Kaapse vierkante voet = 0,099136 vierkante meter (m2) = 1,067089 vierkante voet (VK/VS)
aar (a) = 100 vierkante meter (m2) vierkante jaart = 9 vierkante voet = 0.83612736 vierkante meter (m2) Kaapse vierkante roed = 144 Kaapse vierkante voet = 14,19 vierkante meter (m2)
hektaar (ha) = 10,000 vierkante meter (m2) vierkante roede = 30.25 vierkante jaart = 25.2928526 vierkante meter (m2) morg = 600 Kaapse vierkante roede = 0,856 532 hektaar (ha).
vierkante kilometer (km2) = 1,000,000 vierkante meter (m2) akker = 160 vierkante roede of 4,840 vierkante jaart = 4046.8564224 vierkante meter (m2)
vierkante megameters (Mm2) = 1012 vierkante meter (m2) vierkante myl = 640 akker = 2.5899881103 vierkante kilometer (km2)

Vergelykings

Oppervlakte kan as volg bereken word:

      Oppervlakte  (2D-oppervlak)
      Oppervlakte  (3D-oppervlak),

waar daar oor die oppervlak geïntegreer word.

Nuttige formules

2D

Oppervlakte 
Tweedimensionale areas
Algemene vergelykings van verskeie tweedimensionale voorwerpe:
Vorm Vergelyking Veranderlikes
Vierkant Oppervlakte  Oppervlakte  is die lengte van die kant van die vierkant.
Reëlmatige seshoek Oppervlakte  Oppervlakte  is die lengte van een kant van die seshoek.
Reëlmatige aghoek Oppervlakte  Oppervlakte  is die lengte van een kant van die aghoek.
Enige reëlmatige poligoon (veelhoek) Oppervlakte  Oppervlakte  is die kortstraal, of die radius van 'n ingeskrewe sirkel in die poligoon, en Oppervlakte  is die omtrek van die poligoon.
Enige reëlmatige poligoon (veelhoek) Oppervlakte  Oppervlakte  is die Omtrek en Oppervlakte  is die aantal kante.
Enige reëlmatige poligoon (met gebruik van graadmeting) Oppervlakte  Oppervlakte  is die Omtrek en Oppervlakte  is die aantal kante.
Reghoek Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die lengtes van die reghoek se kante (lengte en breedte).
Parallelogram (in algemeen) Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die lengte van die basis en die lengte van die loodregte hoogte, onderskeidelik.
Rombus Oppervlakte  Oppervlakte  and Oppervlakte  is die lengtes van die twee hoeklyne van die rombus.
Driehoek Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die basis and hoogte (gemeet loodreg na die basis), onderskeidelik.
Driehoek Oppervlakte  waar Oppervlakte  (formule van Heron).
Driehoek Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  van enige twee kante, en Oppervlakte  is die hoek tussen hulle.
Sirkel Oppervlakte , of Oppervlakte  Oppervlakte  is die radius en Oppervlakte  die diameter.
Ellips Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die semi-hoof en semi-minor aste, onderskeidelik.
Trapesoïed Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die parallel kante en Oppervlakte  die afstand (hoogte) tussen die parallele.
Totale oppervlakte area van 'n silinder. Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die radius en hoogte, onderskeidelik.
Syvlak area van 'n silinder Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die radius en hoogte, onderskeidelik.
Totale oppervlakte area van 'n Konus Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die radius en skuinshoogte, onderskeidelik.
Syvlak area van 'n konus Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die radius en skuinshoogte, onderskeidelik.
Totale oppervlakte area van 'n sfeer Oppervlakte  of Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die radius en diameter, onderskeidelik.
Totale oppervlakte area van 'n ellipsoïdaal   Sien die artikel.
Sirkelvormige sektor Oppervlakte  Oppervlakte  en Oppervlakte  is die radius en hoek (in radiale), onderskeidelik.
Vierkant na sirkelvormige area omskakeling Oppervlakte  Oppervlakte  is die area van die vierkant in vierkante eenhede.
Sirkelvormige na vierkante area omskakeling Oppervlakte  Oppervlakte  is die area van die sirkel in sirkeleenhede.

3D

Algemene vergelykings van verskeie driedimensionale voorwerpe:
Vorm Vergelyking Veranderlikes
Totale oppervlakte area van 'n kubus Oppervlakte  waar Oppervlakte  die lengte is van 'n sy van die kubus.
Totale oppervlakte area van 'n reghoekige blok Oppervlakte  waar Oppervlakte , Oppervlakte  en Oppervlakte  onderskeidelik die lengte, breedte en hoogte van die blok is.
Totale oppervlakte area van 'n bol Oppervlakte  waarin Oppervlakte  die straal van die bol is.
Totale oppervlakte area van 'n silinder Oppervlakte  waar Oppervlakte  die straal van die sirkelvormige basis is, en Oppervlakte  die hoogte van die silinder.
Totale oppervlakte area van 'n kegel Oppervlakte  waarin Oppervlakte  die straal van die sirkelvormige basis is, en Oppervlakte  die hoogte van die kegel is.
Totale oppervlakte van 'n torus Oppervlakte  waarin Oppervlakte  is die afstand vanaf die middelpunt van die buisie tot die middelpunt van die torus, Oppervlakte  is die straal van die buisie met die voorwaarde dat Oppervlakte 
Oppervlakte van 'n sferiese driehoek Oppervlakte  waar Oppervlakte , Oppervlakte  en Oppervlakte  is die hoeke van die driehoek en Oppervlakte  is die straal van die sfeer.

Wiskundige afleiding

Deur gebruik te maak van Oppervlakte :

  • reghoek: Oppervlakte  (Oppervlakte : breedte, Oppervlakte : lengte)
  • sirkel: Oppervlakte . Uiteraard is dit eleganter om die sirkel polêr te beskryf en in 'n polêre assestelsel te integreer.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Oppervlakte EenhedeOppervlakte VergelykingsOppervlakte Nuttige formulesOppervlakte Wiskundige afleidingOppervlakte Sien ookOppervlakte VerwysingsOppervlakte Eksterne skakelsOppervlakteDriedimensioneel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rob HersovBotswana pulaEerste WêreldoorlogRasionale getalGewone tarentaalSwangerskapLys van kleureNierversakingKollegeBeroerteBeurtkragOpenbare BeskermerRobbeneilandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HomofobieSuid-Afrikaanse LugdiensEkosisteemekologieGoudLys van medisinale kruieGeleedpotigesPadtekens in Suid-AfrikaGeografiese inligtingstelselMuggieDoelwitSonneblomUilVlag van Suid-AfrikaWikimedia-stigtingKetelDuitslandMorfologie (taalkunde)SkoolEjakulasieVoedingGroot TrekKommaVersamelnaamHerbivoorKaartBrugGesondheidsbeleidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAborsieDemokrasieByZimbabwiese dollarDurbanWildehondWhatsAppKommunismeSelfbevorderingLughaweMondVulvaMorfeemNatuurbewaringKlankgreepMing-dinastieVitamienFotosinteseAgtervoegselValentynsdagVoornaamwoordIronieCleopatra VIIMaanBreinvliesontstekingVergelykings (taalkunde)KultuurOrthopteraPerdTromHeupvervangingBloutrein🡆 More