Mynie Grové: Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis

Mynie Grové is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis.

Sy het bekendheid verwerf met liedjies soos Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové) en kinderliedjies soos Pinocchio en Tien klein Paddatjies. 'n Voorbeeld van 'n bekende liedjie wat sy gekomponeer het is Sweef soos 'n Arend (vir Bles Bridges). Een van haar grootste treffers was 'n vertolking van die liedjie Caravan Song. Sy het Suid-Afrika ook op verskeie internasionale musiekfeeste in Suid-Amerika, Pole en Portugal verteenwoordig.

Mynie Grové
OorsprongSuid-Afrika
Beroep(e)Sangeres, liedjieskrywer
Jare aktief~1979 - ?

Tydens KykNET se 2006-Idols reeks het Mynie saam met Taliep Petersen en Deon Maas as beoordelaar opgetree.

Albums

Van Mynie Grové se plate en albums:

  • A Portrait Of Mynie Grové (MORCD581, 1997)
  • Liedjies Vir Kleuters
  • Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové)
  • Pinocchio (1979, EMI)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Mynie Grové AlbumsMynie Grové Sien ookMynie Grové VerwysingsMynie Grové Eksterne skakelsMynie GrovéBles BridgesPolePortugalSuid-AfrikaSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesGenadedoodJoseph LynchReddingskakeWaar ruwe rotseOorstromingGianna MichaelsSias ReineckeCleopatra VIIPolisieCorioliskragDoopVlekvrye staalNederduitsch Hervormde KerkNaaldekokerJaarPrimêre sektor van die ekonomieIngenieursweseSywurmMobutu Sese SekoVerkoueDaggaByVerenigde State van AmerikaMielieNeurenberg-verhoreVleilandSiya KolisiDieretuinVlag van Suid-AfrikaWater (molekuul)Kasteel die Goeie HoopSophie SchollKoringOogproblemeKliniese depressieVergelykings (taalkunde)KlimaatSeksuele opwekkingTurksvyGodAkkedisSarel Jacob PretoriusAnrich HerbstEkonomiese sektorPeach van PletzenGeskiedenis van die BoererepubliekeBoelieryVraag en aanbodTweede Nuwe JaarGriepDeon MeyerTrappe van vergelykingFranklin D. RooseveltGewone luislangGroepsdrukNasionale VrouemonumentNetbalOnderwys in Suid-AfrikaGlobaliseringTobie CronjéZack du PlessisVerantwoordelikheidBeurtkragAgtervoegselMasturbasieKomplementêre kleureEnsiklopedieChristendomSlag van BloedrivierWhatsAppNkosi Sikelel' iAfrikaJaco JacobsKameel🡆 More