Willie Wepener

Willie Wepener (gebore op 2 April 1981 in Newcastle) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler.

Hy speel as haker vir die Lions in Superrugby en die Goue Leeus in die Curriebeker-reeks. Wepener het voorheen Clermont Auvergne, Griekwas, die Luiperds en die Blou Bulle verteenwoordig.

Willie Wepener Rugbyportaal
Willie Wepener
Willie Wepener in 2010
Volle naam Frederik Willem Wepener
Geboortedatum 2 April 1981 (1981-04-02) (43 jaar oud)
Geboorteplek Newcastle, Suid-Afrika
Lengte 1,79 m
Massa 108 kg
Skool Helpmekaar Kollege
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–10 Clermont 27 (15)
korrek soos op 28 Februarie 2014.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2002–04
2004
2005-06
2011-13
2014–
Goue Leeus
Luiperds
Griekwas
Blou Bulle
Goue Leeus
8
15
34
25
9
(0)
(10)
(20)
(5)
(5)
korrek soos op 28 Februarie 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–09
2012-13
2014-
Cats/Lions
Bulls
Lions
40
22
3
5)
(5)
(5
korrek soos op 10 Maart 2014.

Hy sluit vir die derde keer by die Goue Leeus aan, na die ondertekening van 'n twee-jaarkontrak in Augustus 2013 met die Johannesburgse span.

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

19812 AprilBlou BulleCurriebekerGoue LeeusGriekwas (rugbyspan)Lions (Superrugbyspan)LuiperdsNewcastleRugbySuid-AfrikaSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PuberteitGeldBreinvliesontstekingTweede VryheidsoorlogFiela se kind (rolprent)SportZack du PlessisSlag van BloedrivierGrondbesoedelingProteaPerdebyeSirkelLeeuHeupvervangingKorrupsiePerdVersoeningsdagKaapse VlakteJodeAtmosfeerHartversakingAsiëLys van Afrikaanse skrywersGeelhoutHulpwerkwoordPornhubMenseregtedagSatellietfotoVolhoubaarheidMiddelmisbruikLiefdeHolocaustDruiweMaselsDwelmmiddelMangelontstekingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BevolkingDemografie van Suid-AfrikaNarsismeElon MuskTydMikro-ekonomieWet op BevolkingsregistrasieAluminiumAdolf HitlerDonkieWoordeboekSkilpadPriemfaktorTuberkuloseVrystaatReënCleopatra VIIKalenderKartografieSeksuele opwekkingSwaweldioksiedDiepaartromboseVerstedelikingLeierGeslagsgelykheidRenaissanceLys van Afrikaanse televisiereekseTienie HollowayHartseerNederlandHernubare energieLiewe HeksieAfvalbestuurNatuurbewaringWet op Bantoe-onderwysOorstromingMartin Luther King jr.DermpoliepJeuksiekte🡆 More