Adriaan Strauss

Adriaan Strauss (gebore in Bloemfontein op 18 November 1985) is 'n Springbokrugbyspeler wat as haker vir die Bulls in die Superrugbykompetisie speel.

Hy het voorheen vir 8 jaar lank die Cheetahs verteenwoordig.

Adriaan Strauss Rugbyportaal
Adriaan Strauss
Volle naam Jan Adriaan Strauss
Geboortedatum 18 November 1985 (1985-11-18) (38 jaar oud)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,84 m
Massa 114 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van Pretoria
Vername familie Andries Strauss (neef)
Richardt Strauss (neef)
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Springbokno. 800
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2006
2007–2014
2015–
Blou Bulle
VS Cheetahs
Blou Bulle
22
56
0
(15)
(45)
(0)
korrek soos op 30 Mei 2018.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006
2007–2014
2015–
Bulls
Cheetahs
Bulls
8
97
51
(0)
(40)
(55)
korrek soos op 30 Mei 2018.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2008– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 66 (30)
korrek soos op 30 Mei 2018.

Hy trek die gesogte Springboktrui die eerste keer op 19 Julie 2008 aan as plaasvervanger-haker vir Schalk Brits teen die Wallabies. Hy druk sy eerste drie vir die Springbokke op 18 November 2012 teen Skotland in die Murrayfield-Stadion en hy verras die Skotte met nog 'n drie, 25 minute later, nadat hy die bal onderskep het. In 2012–2013 is hy die eerste-keuse haker vir die nasionale span. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.

Strauss is op 30 Mei 2016 as die nuwe Springbokkaptein aangewys. Hy kondig egter teen einde 2016 sy totale internasionale uittrede aan nadat hy vir slegs 3 toetswedstryde kaptein was.

Verwysings

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Fourie du Preez
Springbokkaptein
2016
Opgevolg deur
Warren Whiteley

Tags:

18 November1985BloemfonteinBulls (Superrugbyspan)Cheetahs (Superrugbyspan)HakerSpringbokkeSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewasboerdery in Suid-AfrikaLettergreepBynierGeldGeelhoutRacheltjie de BeerViëtnamoorlogGasReg tot ‘n gesonde omgewingKommunikasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteItaliëKolonoskopieGroepsdrukSeekatDaggaNoag se arkJan van RiebeeckLenteSprokieEkonomiese sektorSpeelkaartNatuurbewaringBevolkingNetbalHoofstadOu Apostoliese KerkHokkieNederlandsKaliumPrimêre sektor van die ekonomieKapitalismeArmoedeverligtingAfrikanersIdioomAntisemitismeAnneli van RooyenSharpeville-slagtingFilistyneVioolBeaufortskaalInsekMenstruasieDierDieregeluideMuskietMeningsverskil oor aardverwarmingKoolhidraatGenitale vratEienaamDikdermPresident van Suid-AfrikaVerkleinwoordMarie AntoinetteBybelVlagterminologieLodewyk XVI van FrankrykFamilie (verwantskap)VerkragtingSoutsuurAkroniemMIV/vigs in Suid-AfrikaIngrid JonkerCovid-19-pandemieSinoniemArmoedeVoornaamwoordLetterlike en figuurlike taalgebruikOopbroninhoudResensieDirekte en Indirekte redePersoonlikheidMiddelmisbruikPseudowetenskapKappie (skryfteken)LongontstekingZack du Plessis🡆 More