Rory Kockott

Rory Kockott (gebore in Oos-Londen, 25 Junie 1986) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Haaie in die Curriebeker en vir die Sharks in die Super 14 gespeel het.

Hy speel sedert 2011 professionele rugby as srumskakel vir Castres Olympique in Frankryk.

Rory Kockott Rugbyportaal
Rory Kockott
Rory Kockott in 2012
Volle naam Rory Michael Kockott
Geboortedatum 25 Junie 1986 (1986-06-25) (37 jaar oud)
Geboorteplek Oos-Londen, Suid-Afrika
Lengte 1,80 m
Massa 89 kg
Skool Selborne-kollege
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2011- Castres Olympique 104 (880)
korrek soos op 9 November 2014.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006
2007-2010
Leeus
Haaie
3
46
(7)
(249)
korrek soos op 9 November 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2007-2010
2011
Sharks
Lions
50
11
(240)
(5)
korrek soos op 9 November 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014- Frankryk 1 (2)
korrek soos op 9 November 2014.

Kockott kwalifiseer om vir die Franse nasionale rugbyspan te speel weens verblyf, nadat hy in die Europese herfs van 2014 reeds die verlangde drie jaar daar woon. Hy maak sy debuut vir Frankryk op 8 November 2014 as plaasvervanger in die 40–15 wen oor Fiji.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

198625 JunieCurriebekerFrankrykNatal HaaieOos-LondenRugbySharks (Superrugbyspan)Suid-AfrikaSuper 14

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikipediaHoofkarakterJeugdagHindoeïsmeDonkieSwart nasionalismeMurunwa MakwarelaHerfsKultuurWapen van NamibiëSint JorisdagSean CombsMetaalBalletByung-Chul HanBeesvleisReënspinnekopVleilandDie Stem van Suid-AfrikaTussenwerpselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PersoonlikheidVoorvoegselLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVeelvoudige sinTafelbergAartappelKwaZulu-NatalRacheltjie de BeerGautengHorlosieLandbouFamilie (verwantskap)Bruin huisslangTolla van der MerweJSEVoedselkettingKongo-krisisKlimaatKonsentrasiekampAbstraksie (rekenaarwetenskap)Industriële RevolusieKlavierTsoenamiDemokratiese Republiek die KongoLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuid-Afrikaanse InkomstediensStedelike hitte-eilandEthiopiëD.J. OppermanArmoedeverligtingPerdCorioliskragLiewe HeksieWetenskaplike klassifikasieBorsDonderstormLeeuLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKoperSlang633Siya KolisiHeelgetalBloedvergiftigingVersoeningsdagBruto binnelandse produkHeidelberg, GautengAssonansieMaatskaplike verantwoordelikheidChristendomSuid-AfrikaXenofobie in Suid-AfrikaBreinPad na jou hartKatoen🡆 More