Sarel Pretorius

Sarel Pretorius (gebore op Reitz op 18 April 1984) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Cheetahs in Superrugby speel.

Hy het ook in 2007 tot 2011 vir die Griekwas in die Curriebeker gespeel.

Sarel Pretorius Rugbyportaal
Volle naam Sarel Johannes Pretorius
Geboortedatum 18 April 1984 (1984-04-18) (40 jaar oud)
Geboorteplek Reitz, Suid-Afrika
Lengte 1,75 m
Massa 84 kg
Skool Hoërskool Reitz
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2015 Newport
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2007
2007–2011
2012–2015
Valke
Griekwas
Vrystaat Cheetahs
37
65
33
(80)
(125)
(70)
korrek soos op 17 Junie 2015.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–2011
2012
2013–2015
Cheetahs
Waratahs
Cheetahs
38
14
39
(75)
(10)
(45)
korrek soos op 17 Junie 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2008 Opkomende Springbokke

In 2012 het hy superrugby onder kontrak vir die oorsese Waratahs gespeel, maar het teruggekeer huis toe om weer vir die Cheetahs te speel in 2013.

Eksterne skakels

Pretorius se profiel op itsrugby.co.uk

Verwysings

Tags:

18 April1984Cheetahs (Superrugbyspan)CurriebekerGriekwasReitzRugbySuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VisKweekhuiseffekWindAfrikaansMobutu Sese SekoNadia ValvekensJesus van NasaretNierNederduitse Gereformeerde KerkBeroerteJavaScriptVaste stofAkademiaProsaGeografie van Suid-AfrikaStaatstoelaeWaar ruwe rotseCheslin KolbeKaapstadse waterkrisis 2015-2018Nylrivier (Suid-Afrika)Koos KombuisRivierPapierIsraelAlkoholismeJo BlackAtoomAfrikaanse WikipediaOogproblemeBrongitisKindermishandelingDirekte en Indirekte redeEvangelies Gereformeerde KerkViëtnamSlawernyRugbyLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVrymesselaryNarsistiese persoonlikheidsteuringSlag van Cuito CuanavaleEjakulasieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van slangePornografieKlimaatDoopOlimpiese Somerspele 2024AgtervoegselPubiese hareDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMisdaadRatelElzette MaarschalkGalblaasBeaufortskaalTradisionele literatuurJode in Suid-AfrikaKoolhidraatMaagdelikheidPoësieMoedersdagProteïenIngenieursweseNicola HanekomEkonomieEngelsTrekarbeidGautengSpelerposisies in rugbyApartheidMagnesiumSonOutisme🡆 More