Clayton Blommetjies

Clayton Blommetjies is 'n jong Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker speel.

Sy gereelde posisie is heelagter of vleuel.

Clayton Blommetjies Rugbyportaal
Clayton Blommetjies
Clayton Blommetjies in 2023
Volle naam Clayton Anthony Blommetjies
Geboortedatum 30 Augustus 1990 (1990-08-30) (33 jaar oud)
Geboorteplek Paarl, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Massa 89 kg
Skool New Orleans S.S.S.
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Heelagter
Huidige span Cheetahs
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel; Heelagter
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006-2008
2009-2011
Boland o/21
Blou Bulle o/21
korrek soos op 13 Augustus 2016.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2012-2014
Aug 2014-
Blou Bulle
Vrystaat Cheetahs
41
21
(60)
(27)
korrek soos op 13 Augustus 2016.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2015- Cheetahs 24 (30)
korrek soos op 13 Augustus 2016.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2012 Springbokke HSBC Wêreld Sewestoernooi
korrek soos op 30 Oktober 2012.

Loopbaan

Nadat hy as jongeling vir Boland Kavaliers gespeel het, sluit hy by die Blou Bulle aan gedurende 2009.

Hy het 'n totaal van 26 wedstryde in die Vodacombeker gespeel en sy Curriebekerdebuut in die openingswedstryd van die 2012 Curriebeker Premierafdeling teen die Griekwas gemaak. Hy het Tuks ook in die Varsitybeker in 2009, 2010 en 2011 verteenwoordig.

Hy het by die Vrystaat Cheetahs aangesluit in Augustus 2014.

Verwysings

Eksterne Skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

CurriebekerHeelagterRugbyspelerSuid-AfrikaVleuelVrystaat Cheetahs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteaMane van GalileiVolhoubaarheidEreksieFinale OplossingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVersoeningsdagMusiekSkaakHeks van HexrivierLoftus MaraisApokriewe boekePaasfeesVlagterminologieFranse RewolusieLionel PetersonSwangerskapKriekNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHomofoonNiemetaalWikipediaSwartbewussynsbewegingFotosinteseMigrasie van voëlsAardverwarmingSkrywerSpoorvervoer in Suid-AfrikaSeekatKindersiektesPriemfaktorToekoms van die AardeVermenigvuldigingLewerKewerHibernasieKrygkorVingerseksLElandréEerste WêreldoorlogMantisSeksualiteitDierGautengAssonansieFacebookPussy RiotSeksuele opwekkingStudievaardighedeLys van politieke partye in Suid-AfrikaNederlandsErfenisdag (Suid-Afrika)SkisofreniePeach van PletzenKlavierSpysverteringstelselArmoedeInstagramHefboomOorstromingSeekoeiKartografieBaälLys van kleureWet op Bantoe-onderwysKimberleyVryheidsmanifesFiksieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaInsekGevolge van aardverwarming op oseanePrimêre sektor van die ekonomieMiltFrankryk🡆 More