Elgar Watts (gebore in Paarl, 24 September 1985) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Kings in Superrugby op losskakel speel.
Hy het ook voorheen vir die Boland Kavaliers, die Pumas en die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel.
| |||||
Volle naam | Elgar Graeme Watts | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 24 September 1985 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,81 m | ||||
Massa | 87 kg | ||||
Skool | Klein Nederburg Sekondêr | ||||
Universiteit | Bolandkollege | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006 | Maties | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2009 2010 2011–2012 2013–2015 2015– | Boland Kavaliers Pumas Boland Kavaliers Vrystaat Cheetahs OP Kings | 39 22 36 15 6 | (79) (111) (366) (84) 5 | ||
korrek soos op 7 April 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2015 2016– | Cheetahs Kings | 19 5 | (87) (8) | ||
Provinsiale span | Oostelike Provinsie | ||||
korrek soos op 7 April 2016. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Elgar Watts, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.