Derick Minnie

Derick Minnie (gebore in Alberton, 29 Oktober 1986) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel.

Hy het in 2013 drie keer vir die Sharks oorsee uitgedraf, toe die Lions nie kon deelneem aan Superrugby nie. Hy speel op die flank-posisie.

Derick Minnie Rugbyportaal
Volle naam Derick Johannes Minnie
Geboortedatum 29 Oktober 1986 (1986-10-29) (37 jaar oud)
Geboorteplek Alberton, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Massa 95 kg
Skool Hoërskool Marais Viljoen
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006- Goue Leeus 73 (115)
korrek soos op 7 Julie 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-2012
2013
2014-
Lions
Sharks
Lions
41
3
9
(30)
(15)
(0)
korrek soos op 7 Julie 2014.

Eksterne skakels

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

198629 OktoberAlbertonCurriebekerGoue LeeusLions (Superrugbyspan)RugbyspelerSharksSuid-AfrikaSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaDuitse maselsCleopatra VIIHibernasieHidroulikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaElektrisiteitTrigeminale neuralgieKindermishandelingGoogleGrondSkildklierSekondêre sektor van die ekonomieAanhalingstekensGreta ThunbergLys van kinderspeletjiesIngrid JonkerKomplementêre kleureBruin menseDermpoliepBosluisbytkoorsC.J. LangenhovenKweekhuisgasLongHakerBynierVars waterVioolWinnie Madikizela-MandelaAngolaDieremishandelingEerste WêreldoorlogBrandmondsindroomHolocaustJazzWerkloosheidSwemKlein gekolde katKaapstadse waterkrisis 2015-2018Swart menseBloeddrukKontinentEllipstekenNederduitse Gereformeerde KerkVlag van Suid-AfrikaMIVSosiale mediaJapanRuan PienaarMenstruasieXhosaBuffelRuslandWaterbesoedelingSinsbouHemelvaartBestaansboerderyOrale seksKlem-in-die-kaakVerenigde State van AmerikaUnited Democratic FrontThomas EdisonPoësieOnbemande vliegtuigTremByLys van myne in Suid-AfrikaVaalrivierWiskundige terminologieSnaarinstrumentLewerDonderstormBesnydenisNelson MandelaWetenskaplike klassifikasieRassismeWiki🡆 More