Bjorn Basson (gebore in King William's Town op 11 Februarie 1987) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat lank vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op vleuel gespeel het.
Basson gaan skool op Dale-kollege in sy tuisdorp. Hy begin sy provinsiale rugbyloopbaan by die Wildeklawer Griekwas, en draf 55 keer vir hul uit sedert sy Curriebekerdebuut in 2007 voordat hy na die Blou Bulle skuif in 2011.
| |||||
Volle naam | Bjorn Alberic Basson | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Februarie 1987 | ||||
Geboorteplek | King William's Town, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,85 m | ||||
Massa | 84 kg | ||||
Skool | Dale-kollege | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Springbokno. | 817 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2016 2017–2018 2019–2020 2021– | Honda Heat Oyonnax Enisei-STM San Diego Legion | 6 6 6 0 | (10) (10) (15) (0) | ||
korrek soos op 15 September 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–2010 2011–2016 2017 | Griekwas Blou Bulle Westelike Provinsie | 56 15 6 | (235) (65) (20) | ||
korrek soos op 15 September 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–2010 2011–2016 2017 2018–2019 | Cheetahs Bulls Stormers Southern Kings | 9 86 6 17 | (30) (145) (15) (40) | ||
korrek soos op 15 September 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2010–2013 | Suid-Afrika | 11 | (15) | ||
korrek soos op 15 September 2018. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bjorn Basson, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.