Lwazi Mvovo

Lwazi Mvovo (gebore in Mthatha, 3 Junie 1986) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Natal Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.

Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.

Lwazi Mvovo Rugbyportaal
Volle naam Lwazi Ncedo Mvovo
Geboortedatum 3 Junie 1986 (1986-06-03) (37 jaar oud)
Geboorteplek Mthatha, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Massa 94 kg
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Springbokno. 821
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007- Natal Haaie 83 (185)
korrek soos op 5 April 2016.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2010- Sharks 95 (135)
korrek soos op 5 Junie 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2010- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 17 (30)
korrek soos op 18 Junie 2016.

Hy matrikuleer te Maria Louw Hoërskool en maak sy debuut op 27 Junie 2008 in die Curriebekertoernooi vir die Natal Haaie teen die Boland in Durban.

Mvovo was die naashoogste driedrukker in die 2010 Curriebekertoernooi toe hy twaalf keer agter die pale gaan kuier het. Hy beïndruk weereens in die Superrugbykompetisie in 2010 waartydens hy ses drieë druk.

Eksterne skakels

Tags:

19863 JunieCurriebekerMthathaNatal HaaieRugbywêreldbeker 2015SharksSpringbokkeSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommaBruin huisslangNaaldekokerLeonardo da VinciTikTokIslamSwart nasionalismeGenitale vratGroepsgebiedewetVoortrekkersSokkerOutismeCeresSikloonViëtnamoorlogTransatlantiese slawehandelMenslike seksuele gedragTemperatuurHakerSeekoeiSnaarinstrumentHartversakingSelfieBySuiwelprodukHeelgetalTuberkuloseDonkieMiljardVrugbaarheidFranse RewolusiePersAntjie SomersLeierskapSpysverteringstelselDuitse maselsBloedsomloopstelselAardeOmtrek, oppervlakte en volumeAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Afrikaanse rolprenteHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKontinentKarpaletonnelsindroomLys van Afrikaanse skrywersWerkersdagWaterbesparing in Suid-AfrikaRymGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHeupKolorektale kankerBeaufortskaalLys van Griekse mitologiese figureMahatma GandhiGalblaasHamburgerDolfynLys van Afrikaanse televisiereekseMag (sosiale wetenskappe)Lys van elemente volgens simboolReënSeksuele stimulasieOrthopteraEskomAardrykskundeVryheidsdagKinderregteSweedsGemeenskapVerenigde State van AmerikaVerantwoordelikheidLongontstekingHoofstadDokterLetterlike en figuurlike taalgebruikGeskiedenis (vakgebied)Afrikaanse taalleer🡆 More