Tendai Mtawarira

Tendai Mtawarira (* 1 Augustus 1985, Harare, Zimbabwe) is ’n Springbokrugbyspeler wat ook vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie as loskopstut gespeel het.

Hy was ook 'n lid van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2011, 2015 en 2019.

Tendai Mtawarira Rugbyportaal
Tendai Mtawarira
Volle naam Tendai Nihal Mtawarira
Bynaam The Beast
Geboortedatum 1 Augustus 1985 (1985-08-01) (38 jaar oud)
Geboorteplek Harare, Zimbabwe
Lengte 1,85 m
Massa 116 kg
Skool Peterhouse Schools, Marondera
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Loskopstut
Springbokno. 797
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2020- Old Glory DC 2 (0)
korrek soos op 5 Oktober 2021.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–tans Natalse Haaie 47 (20)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–tans Sharks 159 (25)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2008–2019
2009 & 2013
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Barbarians
117
2
(10)
(0)
korrek soos op 3 November 2019.

Hy is een van die mees ervare Springbokke met meer as 100 toetse agter sy naam, nadat hy sy eerste toets teen Wallis op 4 Junie 2008 gespeel het. Sedert 2020 speel hy vir Old Glory DC in die VSA.

Eksterne skakels

Tags:

1 Augustus1985CurriebekerHarareLoskopstutNatalse HaaieRugbywêreldbekerRugbywêreldbeker 2011Rugbywêreldbeker 2015Rugbywêreldbeker 2019Sharks (Superrugbyspan)SpringbokrugbyspelerSuperrugbyZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NetbalEmosieWeer (meteorologie)WerkloosheidStresKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakSoogdierMIV/vigs in Suid-AfrikaIndo-Europese taleLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHartSlawernyFranse RewolusieVaginale kankerMaatskappyOmtrek, oppervlakte en volumeWaterbesparing in Suid-AfrikaSeevlakstygingDiepaartromboseStaalGrondwaterKalsiumGewone breukeAfvalbestuurJodeVoornaamwoordDiskriminasieWet op Bantoe-onderwysSuurreënAngolese BurgeroorlogNaaldekokerRonelda KamferGoogleDigvormIranse aanval op Israel in 2024VerkragtingWerwelkolomBiodiversiteitHabitatLimpopo (rivier)DiamantbedryfTrekarbeidGlobaliseringAkademiaPerdKoppeltekenLeenwoordPaddaAfkappingstekenPaarl GimnasiumAuschwitz-konsentrasiekampProteïenTermietRivierGroot vyfNagmaalDeelteken en umlautSportSamestellingEkonomiese sektorGroepsgebiedewetGroot TrekBestuiwingBeurtkragVoëlSelfmoordKunsKwaZulu-NatalOnbemande vliegtuigVraag en aanbodPapierHemelvaartsdagWikimedia-stigtingBybel🡆 More