Royal Bafokeng-Stadion

Die Royal Bafokeng Sports Palace is 'n rugby-, sokker- en atletiekstadion in Phokeng naby Rustenburg, Suid-Afrika.

Die stadion word besit deur die Royal Bafokeng-nasie, vandaar die naam. Dit is in 2000 gebou en het groter bekendheid verwerf gedurende die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Royal Bafokeng-stadion
Royal Bafokeng-Stadion
Buiteaansig van die Royal Bafokeng-stadion

Bynaam Royal Bafokeng
Volle naam Royal Bafokeng Sports Palace
Ligging Phokeng, Suid-Afrika
Koördinate 25°34′43″S 27°09′39″O / 25.57861°S 27.16083°O / -25.57861; 27.16083 27°09′39″O / 25.57861°S 27.16083°O / -25.57861; 27.16083
Eienaar Royal Bafokeng-nasie
Kapasiteit 44 530
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1999
Renovasie 2009
Uitgebrei 2009
Huurders
Platinum Stars (sokker)
Royal Bafokeng-Stadion
Die Royal Bafokeng-stadion tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Dit is primêr as 'n sokkerstadion gebou, en was die eerste stadion in 'n tradisionele Afrikastad waarin die Nelson Mandela Sokkeruitdaging, die FIFA Konfederasiebeker en die FIFA Wêreldbeker gespeel is. Klein aanpassings is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aangebring en die kapasiteit is tot 40 000 toeskouers verhoog. Vandag word die stadion vir gemeenskapsametrekke van die Bafokengstam ingespan, sowel as vir atletiekbyeenkomste. Die professionele sokkerspan Platinum Stars speel hul tuiswedstryde in die Premier Sokkerliga in hierdie stadion.

Die stadion is die enigste groot (40 000+) stadion waar die Springbokke 'n 100% wenrekord geniet.

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 2009 20:30 Royal Bafokeng-Stadion  Nieu-Seeland 0–5 Royal Bafokeng-Stadion  Spanje Groep A 21 649
17 Junie 2009 20:30 Royal Bafokeng-Stadion  Suid-Afrika 2–0 Royal Bafokeng-Stadion  Nieu-Seeland Groep A 36 598
21 Junie 2009 20:30 Royal Bafokeng-Stadion  Egipte 0–3 Royal Bafokeng-Stadion  Verenigde State Groep B 23 140
28 Junie 2009 15:00 Royal Bafokeng-Stadion  Spanje 3–2 Royal Bafokeng-Stadion  Suid-Afrika Klein finale 31 788

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 2010 20:30 Royal Bafokeng-Stadion  Engeland 1–1 Royal Bafokeng-Stadion  Verenigde State Groep C 38 646
15 Junie 2010 13:30 Royal Bafokeng-Stadion  Nieu-Seeland 1–1 Royal Bafokeng-Stadion  Slowakye Groep F 23 871
19 Junie 2010 16:00 Royal Bafokeng-Stadion  Ghana 1–1 Royal Bafokeng-Stadion  Australië Groep D 34 812
22 Junie 2010 16:00 Royal Bafokeng-Stadion  Meksiko 0–1 Royal Bafokeng-Stadion  Uruguay Groep A 33 425
24 Junie 2010 20:30 Royal Bafokeng-Stadion  Denemarke 1–3 Royal Bafokeng-Stadion  Japan Groep E 27 967
26 Junie 2010 20:30 Royal Bafokeng-Stadion  Verenigde State 1–2 Royal Bafokeng-Stadion  Ghana Agste eindrondte 34 976

Afrikanasiesbeker 2013

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
22 Januarie 2013 17:00 Royal Bafokeng-Stadion  Ivoorkus 2–1 Royal Bafokeng-Stadion  Togo Groep D 2 000
22 Januarie 2013 20:00 Royal Bafokeng-Stadion  Tunisië 1–0 Royal Bafokeng-Stadion  Algerië Groep D 8 000
26 Januarie 2013 17:00 Royal Bafokeng-Stadion  Ivoorkus 3–0 Royal Bafokeng-Stadion  Tunisië Groep D 20 000
26 Januarie 2013 20:00 Royal Bafokeng-Stadion  Algerië 0–2 Royal Bafokeng-Stadion  Togo Groep D 35 000
29 Januarie 2013 20:00 Royal Bafokeng-Stadion  Ethiopië 0–2 Royal Bafokeng-Stadion  Nigerië Groep C 15 000
30 Januarie 2013 20:00 Royal Bafokeng-Stadion  Algerië 2–2 Royal Bafokeng-Stadion  Ivoorkus Groep D 5 000
3 Februarie 2013 17:00 Royal Bafokeng-Stadion  Ivoorkus 1–2 Royal Bafokeng-Stadion  Nigerië Kwarteindrondte 25 000

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Royal Bafokeng-Stadion WedstrydeRoyal Bafokeng-Stadion Sien ookRoyal Bafokeng-Stadion VerwysingsRoyal Bafokeng-Stadion Eksterne skakelsRoyal Bafokeng-StadionAtletiekFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010PhokengRoyal Bafokeng-nasieRugbyRustenburgSokkerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleurmannetjieLetterkundeWerkwoordAkademiaSlangInflasieOlifantPornografiese akteurKonflik (proses)N.P. van Wyk LouwPlastiekKlereMikro-ekonomieAalwynSelfieDieregeluideImpakte van toerismeE-posBruto binnelandse produkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPlantKommunismeKunsKorrupsieKatWoordeboek van die Afrikaanse TaalTrigeminale neuralgieBrasiliëGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van bekende Suid-AfrikanersYslandAppelSeisoenMusieksimboleMaagsweerGrondwet van Suid-AfrikaKnopiespinnekopBelastingJaco JacobsHibernasieMielieJohannes HahnRassismeHerfsHeks van HexrivierLys van Afrikaanse televisiereekseTransatlantiese slawehandelGedigHandbalBlourokkeMaselsUnited Democratic FrontGesonde dieetOrale seksYstervarkMiskruierLimpopo (rivier)Ekonomie van Suid-AfrikaTydFranse RewolusieSkuinsstreepGroot vyfHoofstadAlliterasiePubliekBruin menseAborsieEkonomiese sektorDricus du PlessisKultuurKasterolieEreksieSamestellende afleidingRooikatKaliumKlein vyf diereAarverkalking🡆 More