Grens Bulldogs

Grens (ook bekend as die Grens Bulldogs) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Oos-Londen.

Grens
Bynaam(e) Bulldogs
Embleem Bulhond
Stigting 1891
Unie Grens Rugbyunie
Ligging Oos-Londen
Streek Oostelike Oos-Kaap
Stadion Buffalo City-stadion
Kapasiteit 16 000
Afrigter(s) David Dobela
Kaptein(s) Blake Kyd
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Unie webwerf
www.borderbulldogs.co.za

Grens neem jaarliks aan die Curriebeker se Eerste Afdeling deel maar lewer nooit groot resultate nie.

Hulle speel in bruin, groen, wit en rooi drag en hulle tuisveld is die Buffalo City-stadion.


Tags:

Oos-Londen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersViëtnamoorlogKaliforniëHernubare energieElzette MaarschalkBaarmoederNederlandsNatuurlike hulpbronOnomatopeeInternetHoofstadNicola HanekomDigtheidKoekie (rekenaarwetenskap)Komplementêre kleureArmoedeHomoniemTennisKlem-in-die-kaakAborsieKrugerwildtuinGeboorteReënvalbepalingHeelgetalGrondbesoedelingOnderwerp (taalkunde)Siya KolisiMetaalAalwynSwart nasionalismeKlein vyf diereJesus van NasaretLeah van NiekerkKweekhuiseffekElektrisiteitsvoorsieningBestuiwingApostoliese GeloofsbelydenisMoedersdagDemokrasieGroot vyfJana CilliersGlobaliseringVergelykings (taalkunde)Jannie du ToitLionel MessiAprilWiskundige terminologieZack du PlessisVraag en aanbodWinterInstagramAborsie in Suid-AfrikaNiemetaalIgtiologieJaco JacobsJakobSeksuele penetrasieAfrikaansRieldansVoorvoegselDanie du ToitBiodiversiteitAnton GoosenMantisVerenigde KoninkrykBeeldspraakJohannesburgHondEmosieSelfmoordIngrid JonkerStres in hoërskoolSeksposisieSkaakWielewaalEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMagnesium🡆 More