Valke

Die Valke is 'n rugbyspan in Kemptonpark, Suid-Afrika.

Hulle was vroeër bekend as Oos-Transvaal en staan in volksmond ook bekend as die Skarlakenrooies.

Valke
Bynaam(e) Skarlakenrooies
Embleem Valk
Stigting 1947
Unie Valke Rugbyunie
Ligging Kemptonpark
Streek Oos-Rand, Vaaldriehoek
Stadion Barnardstadion
President SJ de Beer
HUB Jurie Coetzee
Afrigter(s) JP Immelman
Kaptein(s) JP Mostert
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Valke
Valke
Valke
Valke
Valke
Spankleure



Statistiek
Meeste wedstryde 157 Tjaart van der Walt
Meeste punte 732 Hendrik Labuschagne
Unie webwerf
www.valke.co.za

Die Valke Rugbyunie is oorspronklik in 1947 gestig as die Oos-Transvaalse Rugbyvoetbalunie. Na die 1995-wêreldbeker het rugby in Suid-Afrika ’n professionele sport geword. ’n Besluit is geneem dat daar minder provinsiale unies sou wees en gevolglik het die Oos-Transvaalse Rugbyvoetbalunie met die Vaaldriehoek Rugbyunie saamgesmelt om in 1998 die Valke Rugbyunie te vorm.

Die Valke se tuisveld is die Barnardstadion. Hulle neem aan die Curriebekerkompetisie deel. Die voedingsbron vir hulle spelers is die Oos-Rand en die Vaaldriehoek.

Springbokspelers

Die Valkespelers wat ook vir die Springbokke uitgedraf het is in alfabetiese volgorde:

Van Noemnaam
Bynaam
Doopnaam(e) Aantal Toetse Geboortedorp
en datum
Skool Datum van eerste toets Datum van laaste toets
Dalton Bullet James 43 Johannesburg, 16 Augustus 1972 Jeppe High School 8 Oktober 1994 23 November 2002
de Kock Deon Deon 2 Empangeni, 5 November 1975 Hoërskool Alberton 17 November 2001 1 Desember 2001
Delport Thinus Gerhardus Marthinus 18 Port Elizabeth, 2 Februarie 1975 Hoërskool Linden 10 Junie 2000 8 November 2003
Jacobs Adi Adrian Abraham 24 Kraaifontein, 14 Augustus 1980 Hoërskool Scottsville 17 November 2001 1 Augustus 2009
Riley Norman Norman Michael 1 Benoni, 25 Februarie 1939 Hoërskool John Vorster, Nigel 24 Augustus 1963 24 Augustus 1963

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

KemptonparkRugbySkarlakenrooiSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WhatsAppNaaldekokerNG gemeente JansenvilleFabelKlimaatKriekSwart nasionalismeKolonoskopieChris HaniWetenskapJazzSkaakSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VlinderNoord-KaapFanie ViljoenKookpuntDemografie van Suid-AfrikaEmo AdamsLys van Joodse feeste en herdenkingsGrondbesoedelingVulvaVolhoubare ontwikkelingAnale seksJuan Antonio VillacañasJakkalsSlawernyGemeenskapsorganisasieNic de JagerKinkhoesSuid-Afrikaanse GrensoorlogVerenigde State van AmerikaNuwe TestamentWêreld- Ekonomiese ForumMiddeloorontstekingVoortrekkermonumentSkilpadMahatma GandhiKunsmisFamilie (verwantskap)Waarheid-en-versoeningskommissieInflasieNierGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBloukraanvoëlFinale OplossingTermietMetaalLabia (geslagsdele)GalblaasTradisionele Afrika-medisyneNetbalManie LibbokRenaissanceAspoestertjieMieliestronkAfrikaanse TaalmonumentSlag van BloedrivierUniegebouGeskiedenis van AfrikaansLBrasiliëAnrich HerbstIndustriële RevolusieProvinsies van Suid-AfrikaProstaatkankerAarverkalkingKoolstofdioksiedBorskankerAalwynPinksterWoordeboek van die Afrikaanse TaalHulpwerkwoordEufemismeEngelsSpysverteringstelsel🡆 More