Wiki Afrikaans

Welkom by Wiki,
Donderdag, 2 Mei 2024
Hier is tans 116 029 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Tuisblad
Voorbladartikel
Kenteken van die Zimbabwiese nasionale rugbyspan.

Die Zimbabwiese nasionale rugbyspan (Engels: Zimbabwe national rugby union team) is die nasionale rugbyspan wat Zimbabwe in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Zimbabwe geadministreer deur die Zimbabwiese Rugbyunie (Zimbabwe Rugby Union, ZRU) wat in 1895 gestig is. Hulle dra die bynaam Sables, genoem na die swartwitpens (Engels: sable antelope). Zimbabwe word deur Wêreldrugby as ’n vlak drie-span erken. Die Zimbabwiese rugbyspan is tans (April 2024) 31ste op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Die span word as een van die sterker Afrikaspanne ná die Suid-Afrikaanse Springbokke en die Namibiese Welwitschias beskou.

Rugby het aan die einde van die 19de eeu onder “wit” setlaars begin versprei, terwyl die inheemse bevolking aanvanklik meestal uitgesluit was. Die Britse kolonie Suid-Rhodesië (en die in 1965 eensydig vir onafhanklik verklaarde Rhodesië) was oor dekades heen in die buurland Suid-Afrika se speelprogram geïntegreerd en het gereeld toerende oorsese nasionale spanne gehuisves. Die onafhanklike en volgens internasionale reg erkende Zimbabwe het in 1981 sy eerste toetswedstryd teen Kenia gespeel. Zimbabwe het al aan twee rugbywêreldbekertoernooie deelgeneem, maar sowel in 1987 as in 1991 al sy wedstryde in die groepfase verloor. As gevolg van dié land se ekonomiese agteruitgang het ook die inheemse rugbysport se vlak afgeneem. Sedert 2000 neem Zimbabwe aan die jaarlikse Afrikabeker deel en kon die 2012-toernooi wen. Twee voormalige Zimbabwiese rugbyspelers is in Wêreldrugby se Heldesaal opgeneem.

Tuisblad
In die nuus
Bassirou Diomaye Faye in 2024
Bassirou Diomaye Faye in 2024

Tuisblad
Het u geweet...

... dat Clarens in die Oos-Vrystaat vernoem is na Clarens, die noordwestelike stadswyk in Montreux, Switserland, waar president Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek oorlede is?

...dat sekere vroue in die Victoriaanse tydperk arseen gemeng met asyn en kalk gedrink het? Dit is gedoen om hul gelaatskleur te verbeter en hulle velle ligter te maak as bewys dat hulle van 'n hoër stand is en nie in die landerye werk nie.

...dat daar absoluut niks tussen 3 en 13 September 1752 gebeur het nie? In hierdie maand is die Juliaanse kalender in Brittanje en sy Amerikaanse kolonies met die Gregoriaanse kalender vervang. Die nuwe kalender was 11 dae voor die ou een; dus het 14 September direk op 2 September gevolg.

... dat die Wes-Kaapprovinsie drie amptelike tale het? Die amptelike tale van die provinsie is Afrikaans, Engels en Xhosa en die 1998-grondwet is in al drie tale beskikbaar. Volgens die 2011-sensus praat 49,7% van die bevolking Afrikaans, gevolg deur Xhosa (24,7%) en Engels (20,2%).

... dat Arabies saam met Hebreeus 'n amptelike taal van Israel is? Daar is sowat een miljoen Arabiessprekende burgers in Israel. Arabies is die amptelike taal in 25 lande, die derde meeste naas Engels en Frans.

Tuisblad
Vandag in die geskiedenis

2 Mei: Vlagdag in Pole.

Tony Blair
Tony Blair

Tuisblad
Voorbladbeeld
Die weskant van die Taj Mahal in Agra, Indië, teen sononder.
Tuisblad
Vind artikels
Tuisblad

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Tuisblad
Wiki in ander tale
Tuisblad


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
فارسی
Weergawes met meer as 500 000 artikels
НохчийнCatalàČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarçaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekcha
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipதமிழ்Тоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschLadinlombardമലയാളംPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wiki


Tuisblad
Susterprojekte
Tuisblad
Tuisblad Commons
Vrye media
Tuisblad Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Tuisblad Wikinews
Vrye nuusbron
Tuisblad Wikisource
Die vrye biblioteek
Tuisblad Wikibooks
Vrye boeke
Tuisblad Wikiquote
Aanhalings
Tuisblad Wikispecies
Spesie-indeks
Tuisblad Meta-Wiki
Projekkoördinering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoudAdolf HitlerGebande muishondVolhoubare ontwikkelingErfenisDanie du ToitSeksuele prikkelingRenosterLys van grootste damme in Suid-AfrikaHomoniemNiels BohrDie KontrakQBloedsomloopstelselVulvaSamestellingMayonnaiseBesnydenisBosvarkAfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampDemi Lee MooreLudwig WittgensteinKrampProstaatkankerKaapse AfrikaansOliver WalkerBroodbomeNasionale VrouedagStereotipeNaaldekokerSpeelpakkieTropiese sikloonPornografiese akteurBakterieGevolge van aardverwarming op oseaneHabitatAfrikaanse TaalmonumentAlkoholismePeriodieke tabelNeil SandilandsVerkleinwoordOutismeEmilia FoxWaterNeels van JaarsveldIntensiewe vormAung San Suu KyiTropiese jaarRussiese roebelPenélope CruzSelfoonCBSHernubare energieAkroniemBoogsekondeAlyson HanniganIP-adresSkaakTemperatuurregulering (biologie)Wiskundige terminologieVersoeningsdagNew YorkGautengGeorge BallotKrimpvarkieThabo BesterMin ShawKrieketImpakte van toerismeKaya ScodelarioPieter KoenMond🡆 More