verenigde State Van Amerika

Die Verenigde State van Amerika (ook verwys na as slegs Amerika) is 'n land in die westelike halfrond wat uit vyftig deelstate en talle gebiede bestaan.

verenigde State Van Amerika

48 van sy deelstate lê in Sentraal-Noord-Amerika tussen die Stille en die Atlantiese Oseaan en word in die noorde deur Kanada en in die suide deur Meksiko begrens, die deelstaat Alaska lê in die noordweste van die Noord-Amerikaanse vasteland en grens in die ooste aan Kanada, en die deelstaat Hawaii is 'n eilandgroep in die middel van die Stille Oseaan. Die land beslaan altesaam veertig persent van die Noord-Amerikaanse vasteland.

Hierdie kategorie bevat al die artikels in Wikipedia wat betrekking tot die Verenigde State van Amerika het.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreSmaakSoweto-opstandTermietSokkerKrokodilBevolkingKlimaatRobert SobukweKweekhuisgasEjakulasieTweede VryheidsoorlogImpakte van toerismeWikiLys van Joodse feeste en herdenkingsXenofobieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGesondheidOlimpiese SomerspeleHulpwerkwoordHakerVlag van Suid-AfrikaSimboolAnilingusHindoeïsmeEreksiePuntKopieregKindermishandelingVergelykings (taalkunde)20ste eeuVrouDundermBloukraanvoëlNiemetaalVersamelnaamLys van Suid-Afrikaanse skrywersDroomKasteel die Goeie HoopAtleetvoetJosef StalinAsemhalingGriekse teaterNatriumRenaissanceOogproblemeVoyeurismeOorkruipersDemokrasieSuider-AfrikaWiskundige terminologieVulvaViëtnamoorlogNic de JagerMeervoudNatriumtiosulfaatMigrasie van voëlsGrootste rampe in Suid-AfrikaShanzhaiStadRuslandVars waterDialoog in fiksieOnderwysMusieksimboleBeroerteSosiale mediaWoordsoortMangelXhosasGroot-VisrivierSoogdierFotosintese🡆 More